Gebede versoek

Post Reply
tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 17108
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Gebede versoek

Post by tripodmvr » Sun Mar 22, 2020 7:30 pm

Naas, die herstel na 'n hartomleiding is grootliks kopsake. Met die verbeterde bloedvloei gaan julle binnekort hom aan die bed moet vasketting.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 543
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Location: Makoppa

Re: Gebede versoek

Post by naas222 » Sun Mar 22, 2020 10:42 pm

en ek my wilde wee moet laat staan.
dankie oom vir ondersteunende woorde
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie

Dimitri
Hero Member
Hero Member
Posts: 805
Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm
Location: Sandton

Re: Gebede versoek

Post by Dimitri » Mon Mar 23, 2020 12:38 pm

FHM wrote:
Fri Mar 20, 2020 1:28 pm
Bitter sterkte en Gods seen en genade aan almal wat geliefdes verloor of besig is om te verloor.
Prag-stuk daai Dim - thanks for sharing!
Baie dankie, FHM.

Lang lewe vir julle. Zoi se sas.

Dimitri
Hero Member
Hero Member
Posts: 805
Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm
Location: Sandton

Re: Gebede versoek

Post by Dimitri » Mon Mar 23, 2020 12:40 pm

Carl wrote:
Fri Mar 20, 2020 3:04 pm
Sterkte Dimitri vir die tyd van mis en koester die wonderlike tye en herinneringe aan 'n matriarch.
Baie dankie, Carl.

Zoi se sas. Lang lewe vir julle.

Dimitri
Hero Member
Hero Member
Posts: 805
Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm
Location: Sandton

Re: Gebede versoek

Post by Dimitri » Mon Mar 23, 2020 12:45 pm

naas222 wrote:
Sun Mar 22, 2020 6:25 pm
En die beste nuus.. hys by die huis nou..
Dankie Vader Dankie dat my pa nog by ons is en ek hom kan wardeer..en nog kan lag en huil😁😁
Wonderlike nuus, Naas. Baie bly vir jou en jou famielie.

User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 3945
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Location: Pretoria

Re: Gebede versoek

Post by Frederik » Mon Mar 23, 2020 1:14 pm

Bitter goeie nuus Naas.

Toxxyc
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 358
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Location: Pretoria

Re: Gebede versoek

Post by Toxxyc » Wed Mar 25, 2020 1:59 pm

Mense, ek sê dit nou maar. Ons moet bid vir ons land. Duisende en duisende mense gaan bankrot uit hierdie Corona-storie uitstap, met 'n ekonomie wat heel moontlik nie genoeg gaan herstel om 'n afgradering van Moody's te vermy nie. Ons is oppad na kommerwekkende gevolge, en dit moet ons almal op ons knieë dwing.

User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 2227
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Location: Vereeniging

Re: Gebede versoek

Post by Fanta300 » Wed Mar 25, 2020 2:54 pm

Amen!!
Lynx 300WM, Musgrave .308 (Ferlach Loop), BSA .303, Stevens .22, Howa .308 Varm, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi Aut., Truvello 260 Rem., BRNO ZKK 602 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22

User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 1522
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Gebede versoek

Post by jdpretorius » Wed Mar 25, 2020 5:05 pm

So waar
Amen

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

BenJacobs
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 399
Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Location: Bradasdorp

Re: Gebede versoek

Post by BenJacobs » Fri Mar 27, 2020 6:59 pm

Naand almal.
Dit was seker maar net 'n kwessie van tyd voor dit hier beland het. Ek vra asb tog vanaand almal se gebede. My ma se oom, 'n dokter, lê in die icu met die covid 19 virus. Hulle sê dit lyk nie goed nie. Sal jul asb saam ons bid.
Groete Ben

Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1876
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Location: Nelspruit; Mpumalanga

Re: Gebede versoek

Post by Johan Nel » Fri Mar 27, 2020 8:15 pm

Ons maak so Ben.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter

User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 573
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Location: Slurry

Re: Gebede versoek

Post by JJV » Fri Mar 27, 2020 8:21 pm

Sterkte!


Sent from my iPhone using Tapatalk

User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 1522
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Gebede versoek

Post by jdpretorius » Fri Mar 27, 2020 9:21 pm

Sterkte, maak so

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

User avatar
6mmMusgrave
Hero Member
Hero Member
Posts: 851
Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm
Location: Kimberley

Re: Gebede versoek

Post by 6mmMusgrave » Fri Mar 27, 2020 10:08 pm

Sterkte my vriend. Mag die Liewe Vader hom en vir julle in hierdie slegte tyd dra.

User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2428
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Location: Otavi, Namibia

Re: Gebede versoek

Post by Flip Nel » Fri Mar 27, 2020 11:12 pm

BenJacobs wrote:
Fri Mar 27, 2020 6:59 pm
Naand almal.
Dit was seker maar net 'n kwessie van tyd voor dit hier beland het. Ek vra asb tog vanaand almal se gebede. My ma se oom, 'n dokter, lê in die icu met die covid 19 virus. Hulle sê dit lyk nie goed nie. Sal jul asb saam ons bid.
Groete Ben
Sterkte dink en bid vir julle

User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 543
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Location: Makoppa

Re: Gebede versoek

Post by naas222 » Sat Mar 28, 2020 12:16 am

Sterkte daar vir julle ... mag die Genade van Bo oor jul famile wees
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie

BenJacobs
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 399
Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Location: Bradasdorp

Re: Gebede versoek

Post by BenJacobs » Sat Mar 28, 2020 10:26 am

Dankie vir almal se mooi woorde. Ons het vanoggend gehoor. Sy toestand lyk nog die selfde. Hy is nie wakker nie en is op masjiene, maar hulle sê ten minste verswak hy nie.

User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 4475
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Location: Durbanville, WesKaap

Re: Gebede versoek

Post by ruaanb » Sat Mar 28, 2020 10:34 am

Ai sterkte Ben

User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 5332
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Location: Paarl

Re: Gebede versoek

Post by Gawie(13mm) » Sat Mar 28, 2020 1:24 pm

Sterkte Ben. Ons bid vir hom en jou familie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!

BenJacobs
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 399
Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Location: Bradasdorp

Re: Gebede versoek

Post by BenJacobs » Sat Mar 28, 2020 3:24 pm

Dankie almal ek sal verwikkelinge sê as daar is.

Kaalvoetthysie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 59
Joined: Sat Nov 04, 2017 12:13 pm

Re: Gebede versoek

Post by Kaalvoetthysie » Sat Mar 28, 2020 5:04 pm

Sterkte Ben, ons dink aan julle in die moeilike tyd.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Nella
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 469
Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Location: Polokwane

Re: Gebede versoek

Post by Nella » Sat Mar 28, 2020 9:17 pm

Sterkte Ben....en aan al ons mense en mede gelowiges.
Ek dra almal op in my gebede en pleit ons VADER se hand van bewaring en beskerming oor ons.
Wees veilig.
Just smile and wave boys >:D

Dimitri
Hero Member
Hero Member
Posts: 805
Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm
Location: Sandton

Re: Gebede versoek

Post by Dimitri » Wed Apr 01, 2020 10:03 am

Sterkte Ben. Ons bid vir jou oom. Hoe gaan dit met hom?

User avatar
airhunter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 397
Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Location: Queenstown EC

Re: Gebede versoek

Post by airhunter » Thu Apr 02, 2020 4:06 pm

Andre 007 se skoonma het nou weer n terugslag gehad.
Hulle vat haar nou deur St Dominics toe.
In hierdie tyd het n ou nie sulke nonsens nodig nie.
Bid asb saam dat daar n positiewe uitkoms sal wees.
Baie dankie
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 17108
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Gebede versoek

Post by tripodmvr » Thu Apr 02, 2020 4:34 pm

Dankie vir die berig Airhunter. Sal Andre kontak.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

Post Reply

Return to “General/Algemeen”