@ Ackley Bende - 223 Ackley Improved kruit

Post Reply
Johann Marais
Full Member
Full Member
Posts: 211
Joined: Thu Jan 10, 2013 9:44 pm
Location: Potchefstroom

@ Ackley Bende - 223 Ackley Improved kruit

Post by Johann Marais » Mon Jan 11, 2021 4:32 pm

Hallo julle,

Ek wil baie graag vir my nuwe 223 AI begin laai. Ek het S321 maar wil dit nie gebruik nie omdat dit vir my moeilikheid gemaak het laas jaar toe die patrone te warm geword het in die April son.

Ek wil baie graag `n meer stabiele ingevoerde kruit probeer. Ek sien hulle praat van Reloader 10, Benchmark, H335.
-Wat sal julle voorstel?
-Het julle al van die kruite gebruik?
-Wat is julle akuraatheid met die kruit?

Ek gaan 77gr Nosler CC's skiet. Ek is gemaklik met beide GRT en Ql om die lading uit te werk.

Ek wil graag net `n opinie vra by manne wat na dieselfde "holy grail" gesoek het.

Groete

Johann

User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 10070
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: @ Ackley Bende - 223 Ackley Improved kruit

Post by Capt. Oblivious » Mon Jan 11, 2021 5:46 pm

Varget?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

User avatar
HunterB
Full Member
Full Member
Posts: 244
Joined: Fri May 15, 2015 12:05 pm
Location: Frankfort

Re: @ Ackley Bende - 223 Ackley Improved kruit

Post by HunterB » Mon Jan 11, 2021 7:19 pm

Ek gebruik S355 met n 73gr punt. Werk baie mooi, gee n lekker vol dop en lekker spoed teen n laer druk.

So as ek een moet kies om hom te vervang sal Varget werk soos bo genoem of Vitavouri N540. Ek gebruik N540 op 6mmBR in plek van S355
CZ po7 9mm
Catma O/U 12ga
BRNO .22lr
Tikka 223 ackley
Howa varminter 6mm BRA
Howa varminter 308win
Howa custom 6.5x55 swede
Howa 6.5 Creedmoor
CZ 9.3x62

Johann Marais
Full Member
Full Member
Posts: 211
Joined: Thu Jan 10, 2013 9:44 pm
Location: Potchefstroom

Re: @ Ackley Bende - 223 Ackley Improved kruit

Post by Johann Marais » Sun Jan 17, 2021 12:01 am

Baie dankie!

Ek waardeer julle input!

User avatar
Gideon S
Full Member
Full Member
Posts: 147
Joined: Tue Jun 23, 2015 2:40 pm
Location: Bloemfontein

Re: @ Ackley Bende - 223 Ackley Improved kruit

Post by Gideon S » Sun Jan 17, 2021 7:32 am

More Johann,
Jy kan ook Hodgdon CFE223 probeer. Ek kry veilig so 3050fps met 75gr ELD in my 223AI, met mooi ES en ek kan nie kla oor temp sensitiwiteit nie.
Groete

Post Reply

Return to “General/Algemeen”