Lisensies

Post Reply
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 5169
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Location: Paarl

Re: Lisensies

Post by Gawie(13mm) » Thu Nov 07, 2019 6:51 am

Gister my .22 se lisensie gaan optel by DFO
27 Junie ingegee, 8 Oktober goedgekeur en 5 November by my DFO geland. ;D :-X

Sien julle nou wat opgewondenheid aan 'n man kan doen. :laugh:
Last edited by Gawie(13mm) on Thu Nov 07, 2019 9:03 am, edited 1 time in total.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!

OosKaapJagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 319
Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm

Re: Lisensies

Post by OosKaapJagter » Thu Nov 07, 2019 7:06 am

Gawie(13mm) wrote:Gister my .22 se lisensie gaan optel by DFO
27 Junie ingegee, 8 Oktober goedgekeur en 5 Oktober by my DFO geland. ;D
Hulle is vlymskerp in jou omgewing; ek sien dit land 3 dae voor goedkeuring al by jou DFO!

User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1176
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Location: Kroonstad

Lisensies

Post by jankraay » Thu Nov 07, 2019 7:07 am

Geluk Gawie

My ander 6.5-284 is nou op 58 werks dae en le nog by consideration.

Sal hulle van volgende week af weer begin pla.


Sent from my iPhone using Tapatalk

User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1176
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Location: Kroonstad

Re: Lisensies

Post by jankraay » Thu Nov 07, 2019 7:09 am

OosKaapJagter wrote:
Gawie(13mm) wrote:Gister my .22 se lisensie gaan optel by DFO
27 Junie ingegee, 8 Oktober goedgekeur en 5 Oktober by my DFO geland. ;D
Hulle is vlymskerp in jou omgewing; ek sien dit land 3 dae voor goedkeuring al by jou DFO!
Hahaha ek dink eerder die raaksien van dit is vlymskerp...Image


Sent from my iPhone using Tapatalk

User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1176
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Location: Kroonstad

Re: Lisensies

Post by jankraay » Thu Nov 07, 2019 7:10 am

OosKaapJagter wrote:
Gawie(13mm) wrote:Gister my .22 se lisensie gaan optel by DFO
27 Junie ingegee, 8 Oktober goedgekeur en 5 Oktober by my DFO geland. ;D
Hulle is vlymskerp in jou omgewing; ek sien dit land 3 dae voor goedkeuring al by jou DFO!
Hahaha ek dink eerder die raaksien van dit is vlymskerp...Image


Sent from my iPhone using Tapatalk

User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 5169
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Location: Paarl

Re: Lisensies

Post by Gawie(13mm) » Thu Nov 07, 2019 9:04 am

My DFO is so skerp, hy laat my sommer rond spring in tyd. >:D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!

FredJ
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 72
Joined: Sat Apr 24, 2010 8:56 am
Location: Sandton

Re: Lisensies

Post by FredJ » Fri Nov 08, 2019 5:07 pm

Goeie nuus op 'n Vrydag oggend.
My Howa in 6.5 Creedmoor is goedgekeur.
Presies 3 maande vanaf die aansoek ingedien is by my DFO.
Nou vir die lang wag vir die kaartjie.
.22lr Sako
.222 Magnum Anschutz
6.5mm Creedmoor Howa
.30-06 Springfield Steyr Mannlicher
8x68 Steyr Mannlicher
9.3x64 Brenneke
.45-70 Govt Marlin
12Ga Cogswell & Harrison
9x19 Glock

Landcruiserman
Newbie
Newbie
Posts: 35
Joined: Wed Sep 07, 2016 3:39 pm
Location: Melkbosstrand

Re: Lisensies

Post by Landcruiserman » Mon Nov 11, 2019 12:24 pm

Aansoek ingedien 27 Junie - toestemming gekry 08 November - 117 werksdae later....

Nou vir daai kaartjie...... ai!

FredJ
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 72
Joined: Sat Apr 24, 2010 8:56 am
Location: Sandton

Re: Lisensies

Post by FredJ » Fri Nov 29, 2019 1:40 pm

Kaartjie vir Howa 6.5 Creedmoor is 3 weke na goedkeuring gedruk, en 3 dae nadat hy gedruk is het ek hom in die hand.
Totale tydperk 8 Augustus to 28 November, nie te sleg nie.

User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1444
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Location: Kuilsrivier

Re: Lisensies

Post by Heinz Petersen » Fri Nov 29, 2019 2:20 pm

Ek het my aansoek vir kaliber verandering die 5November ingegee. Die 25ste Nov goedgekeur en my geweersmid was inkennis gestel, hy mag aangaan.
13 Dae
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17

User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1250
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Location: Durbanville

Re: Lisensies

Post by Gian_dP » Fri Nov 29, 2019 3:28 pm

Heinz Petersen wrote:Ek het my aansoek vir kaliber verandering die 5November ingegee. Die 25ste Nov goedgekeur en my geweersmid was inkennis gestel, hy mag aangaan.
13 Dae
Dit is lekker vinnig! Was dit net vir kaliber verandering, of nuwe loop ook?

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308

User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1444
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Location: Kuilsrivier

Re: Lisensies

Post by Heinz Petersen » Fri Nov 29, 2019 8:13 pm

Ek het n nuwe loop 108 skote terug op gesit wat al lank terug goedgekeur was. So, dit was nou net kaliber verandering
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17

Landcruiserman
Newbie
Newbie
Posts: 35
Joined: Wed Sep 07, 2016 3:39 pm
Location: Melkbosstrand

Re: Lisensies

Post by Landcruiserman » Wed Dec 11, 2019 2:51 pm

Aansoek ingedien 27 Junie, toestemming gekry 08 Nov (117 werksdae later), kaartjie gekry 06 Desember (23 werksdae later), wapen opgetel en is baie bly! Dis nou net oor die drie jaar wat ek vir hom wag! (die SAPS350 het twee en 'n half jaar geneem!!! - NAGMERRIE!!!). Nou wag ek nog net vir my haelgeweer....

OosKaapJagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 319
Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm

Re: Lisensies

Post by OosKaapJagter » Tue Dec 17, 2019 5:37 pm

My tweede Anschutz .22 se sms vandag gekry; goedgekeur.

Hou dus moed. Hulle werk nog die tyd van die jaar.

BenJacobs
Full Member
Full Member
Posts: 235
Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Location: Stellenbosch en Bradasdorp

Re: Lisensies

Post by BenJacobs » Tue Dec 17, 2019 9:43 pm

Myne 3 gewere is ook uiteindelik goed gekeur. Ingehandig 7 Augustus, SMS gekry op 27 November. Nou wag ek vir my kaartjies. Saam hierdie drie het ek nog my 22 ook ingehandig, maar hulle het vir een of ander rede my 'n maand +, op die 17de September laat weet ek moet asb my vingerafdrukke weer kom gee sodat hulle my 22 lisensie aansoek kan instuur. Nou wag ek nog.

User avatar
Willie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 365
Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Location: Ladismith - Klein Karoo

Re: Lisensies

Post by Willie » Tue Jan 14, 2020 3:36 pm

Is daar enige waarheid in die :
https://natshoot.co.za/nhsa-info/newsle ... /vol-15-30
Is dit goed of sleg vir ons aansoeke of hernuwings ?

Spanner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1039
Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Location: Secunda

Re: Lisensies

Post by Spanner » Tue Jan 14, 2020 5:46 pm

Watter nommer bel julle nou om navraag te doen oor die stand van die admin ?
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !

BenJacobs
Full Member
Full Member
Posts: 235
Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Location: Stellenbosch en Bradasdorp

Re: Lisensies

Post by BenJacobs » Tue Jan 14, 2020 6:56 pm

0123536111

Spanner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1039
Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Location: Secunda

Re: Lisensies

Post by Spanner » Tue Jan 14, 2020 10:26 pm

Baie dankie
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !

User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1660
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Location: NOORD TRANSVAAL (PRETORIA)
Contact:

Re: Lisensies

Post by JAGTERSREG-JRM » Wed Jan 15, 2020 7:35 am

Aansoek vir die 338 RCM ingedien op die 19de Augustus, goedgekeur op die 11de November, kaartjie by provinsie op die 25ste November, ongelukkig met al die Saps personeel se verlof en kerstyd het ek die 13de Januarie eers die kaartjie gekry. Die 300 Blackout Mini 14 is ingedien 18de November, nou is dit die wag vir die hele semi-auto proses.......
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za

Post Reply

Return to “General/Algemeen”