jaggeleendheid beskikbaar biltong kimberley

Post Reply
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 693
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Location: Modderrivier Noord kaap

jaggeleendheid beskikbaar biltong kimberley

Post by william007 » Thu Mar 19, 2020 5:01 pm

Goeie dag
Ons het nog n paar plekkies oop vir biltong jagte

Rooibok R2000
Gemsbok R5500
Blouwildebee R4500
Swartwildebees R2500
Rooihartbees. R5000
Daar sal ook n Eland of 2 beskikbaar wees.
Sebra R6000
vlakvark. R850

Akkomodasie R1200 per jagter per dag. daar kan 8 mense slaap. akkomodasie sluitin hout,slag,jag ,slaap,jagbakkie,bokke uit veld ens.
R500 vir nie jagter.
Uitgesluit is oggend,middag,aand ete.

Daar ook ander diere beskikbaar op aanvraag. As ook trofee diere. buffel koeie,en bulle,bontebok,kameelperd,swartwitpens,bastergemsbok,goue wildebees,koning wildebees,koper en swart springbok, blesbok, goue gemsbokke, koedoes, Eland swart rooibok,saalrug rooibok,ens

kan email stuur vir meer besonderhede of whapp by nul sewe drie 0145519
vir fotos van verblyf en jag.
Groete.

Post Reply

Return to “Noord-Kaap/Northern Cape”