Soek 4x32 scope vir .22

Post Reply
264 Win Mag
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 73
Joined: Wed Jun 15, 2016 11:02 pm

Soek 4x32 scope vir .22

Post by 264 Win Mag » Wed Jan 08, 2020 1:45 pm

ek is opsoek na 'n kompakte scope in 4x32 vir my seun se .22. Iets soos die ouer Japanese Tasco's of 'n Lynx/Leopold. Laat weet asb as julle iets beskikbaar het.

User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 5172
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Location: Paarl

Re: Soek 4x32 scope vir .22

Post by Gawie(13mm) » Wed Jan 08, 2020 1:50 pm

Dagsê.
Waar in die wereld is jy?
Ek sit met 6 en 'n 4 vergroting teleskoop wat Vasco De Gama saam met die pos onder 'n klip vergeet het.
Stuur my 'n Whatsapp @ o83 45o o718.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!

Post Reply

Return to “Optics/Teleskope”