Koeëls vir 'n 6mm met 9.125 twist

Post Reply
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 6763
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Location: Brackenfell
Contact:

Koeëls vir 'n 6mm met 9.125 twist

Post by Arnold » Sat Nov 21, 2020 4:29 pm

Ek het bietjie op die forum gesoek en kry net ou inligting oor die Savage en Remington gewere met 9.25 en 9.125 twist.

Is daar manne hier wat met hulle skiet en watse koeëls gebruik julle deesdae?
Wat is die swaarste koeëls wat julle vind wel stabiliseer?

User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 9796
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Koeëls vir 'n 6mm met 9.125 twist

Post by Capt. Oblivious » Sat Nov 21, 2020 5:39 pm

Arnold, da by julle sou ek ma kyk na 95gr VLDs
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

User avatar
WicusdP
Full Member
Full Member
Posts: 241
Joined: Tue Jul 12, 2016 8:50 pm
Location: Brackenfell

Re: Koeëls vir 'n 6mm met 9.125 twist

Post by WicusdP » Sat Nov 21, 2020 6:39 pm

Hi Arnold
95 SMK het gewerk in my Savage 243.
22-250 Musgrave
6 XC Krieger/Savage
243 AI Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint RC
RPR 6 Creed

Vleisie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 346
Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Location: Zastron

Re: Koeëls vir 'n 6mm met 9.125 twist

Post by Vleisie » Sun Nov 22, 2020 12:20 am

Naand Arnold, Ek skiet 87gr Bergers in my 9.25twist Savage 243. Swaarste wat ek al geskiet het was 100gr SGK, wat mooi geskiet het maar ek kon vir lank nie kry nie en is dus maar terug 87gr toe.
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm

User avatar
SakoTrippel2
Hero Member
Hero Member
Posts: 615
Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Location: Harrismith,FS

Re: Koeëls vir 'n 6mm met 9.125 twist

Post by SakoTrippel2 » Sun Nov 22, 2020 2:58 am

Ekt baie lank 95VLD op my 1ste Savage loop geskiet. Hulle het baie mooi geskiet. Ek het ook met groot sukses 105 Amax geskiet. Ek is huidiglik op 'n 105gr NCC. Soos Sieb sê sal ek maar kyk vir 'n 95gr klas koeël naby seevlak.

Hy skiet ook natuurlik 'n 87 Vmax vrek mooi. Dis My Jakkals en Bok koele.

'n 103 ELD-X is dalk nie 'n slegte idee nie... Of dan dalk die 90gr weergawe.

Toe die Mod12 Savage reeks begin kop uitsteek het oom Piet Breedt 'n lekker paar ladings deur sy 243 geskiet.

Ek soek gou die skakel.

Groete
Frans

Last edited by SakoTrippel2 on Sun Nov 22, 2020 2:58 am, edited 2 times in total.
Sako 30-06, Sako 222, Savage LRP 243Ackley, P.Beretta A300 12ga, Glock 19 Gen4 9mm
Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 (5.56x45) en n halwe Howa ::)

User avatar
SakoTrippel2
Hero Member
Hero Member
Posts: 615
Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Location: Harrismith,FS

Re: Koeëls vir 'n 6mm met 9.125 twist

Post by SakoTrippel2 » Sun Nov 22, 2020 3:09 am

Savage was wild op sy dag.....

Image


Hier is Oom Piet se verslag met ladings en koeëls geskiet in die 243.

https://r.tapatalk.com/shareLink/topic? ... source=app
Sako 30-06, Sako 222, Savage LRP 243Ackley, P.Beretta A300 12ga, Glock 19 Gen4 9mm
Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 (5.56x45) en n halwe Howa ::)

Bern
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Tue Mar 19, 2019 9:05 am

Re: Koeëls vir 'n 6mm met 9.125 twist

Post by Bern » Sun Nov 22, 2020 9:23 pm

Naand Manne
Enige van jul al 90gr sierra gamechangers getoets in 243?
Groete
Bernard

Sent from my SM-N970F using Tapatalk


User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 6763
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Koeëls vir 'n 6mm met 9.125 twist

Post by Arnold » Mon Nov 23, 2020 6:45 am

Dankie julle, dit lyk dan of die 95gr VLD die wenner is.

Uit 'n gewone 243 Win met 26" loop lyk dit of mens hom teen so 3170fps mooi sal kan skiet en as jy hom Ackley sal jy hom kan druk tot 3300fps met HBN op die koeëls. Hopelik kan ons weer s365 kry om so te maak

Sal seker 'n paar Peterson SRP doppe moet kry



User avatar
SakoTrippel2
Hero Member
Hero Member
Posts: 615
Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Location: Harrismith,FS

Re: Koeëls vir 'n 6mm met 9.125 twist

Post by SakoTrippel2 » Mon Nov 23, 2020 6:31 pm

Yebo netso... Ekt 243Win 3180 geskiet en later Ackley teen 3250-3280. 26duim.

Image
Sako 30-06, Sako 222, Savage LRP 243Ackley, P.Beretta A300 12ga, Glock 19 Gen4 9mm
Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 (5.56x45) en n halwe Howa ::)

User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 6763
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Koeëls vir 'n 6mm met 9.125 twist

Post by Arnold » Tue Nov 24, 2020 8:09 am

Dankie Baie, ek sal nou net moet besluit of ek hom wil Ackley of nie.

User avatar
SakoTrippel2
Hero Member
Hero Member
Posts: 615
Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Location: Harrismith,FS

Re: Koeëls vir 'n 6mm met 9.125 twist

Post by SakoTrippel2 » Tue Nov 24, 2020 9:40 am

Ja Haak SRP doppe en Ackley die spul. Rev hom in die rooi... Lewe is te kort om te poer poer. Ackley vir die wen

Groete
Frans
Sako 30-06, Sako 222, Savage LRP 243Ackley, P.Beretta A300 12ga, Glock 19 Gen4 9mm
Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 (5.56x45) en n halwe Howa ::)

User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 9796
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Koeëls vir 'n 6mm met 9.125 twist

Post by Capt. Oblivious » Tue Nov 24, 2020 2:04 pm

SakoTrippel2 wrote:
Sun Nov 22, 2020 3:09 am
Savage was wild op sy dag.....

Image


Hier is Oom Piet se verslag met ladings en koeëls geskiet in die 243.

https://r.tapatalk.com/shareLink/topic? ... source=app
Frans, hoe lank was die foto jou wallpaper op jou laptop gewees?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

User avatar
SakoTrippel2
Hero Member
Hero Member
Posts: 615
Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Location: Harrismith,FS

Re: Koeëls vir 'n 6mm met 9.125 twist

Post by SakoTrippel2 » Tue Nov 24, 2020 2:12 pm

Tsek man! Ekt my LRP in 2015 gekry. Ekt daai gun lank gesoek!
Sako 30-06, Sako 222, Savage LRP 243Ackley, P.Beretta A300 12ga, Glock 19 Gen4 9mm
Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 (5.56x45) en n halwe Howa ::)

Post Reply

Return to “Herlaai/Reloading”