Hulp asseblief met 6.5x55 lading

Post Reply
Lapua
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 98
Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
Location: Pretoria

Hulp asseblief met 6.5x55 lading

Post by Lapua » Sat Oct 17, 2020 8:17 am

Goeie more Mnre,

Ek vra mooi asseblief lading advies vir my wyfie se 6.5x55. Die bestandele is soos volg:
Geweer = CZ 557
Projektiel = 123gr Hornady A-Max
Dop = Lapua
Volume = 57.5gr
Tpl = 76.5mm
Loop = 20.5"
Twist = 1 in 8.7
Ek het S365 kruit maar sal iets anders aanskaf as dit beter sal werk.
Enigge ladings advies sal help.
Dankie.

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 17712
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Hulp asseblief met 6.5x55 lading

Post by tripodmvr » Sat Oct 17, 2020 8:54 am

Hieronder is data vanaf Somchem se databasis. Met die korter loop sal die spoed laer wees. Ek sal kyk na 43gr en moet nie 2800vps oorskry nie. Gaan op in 0,5gr of selfs 1 gr inkremente. Onthou net dat 1 gr = so 60vps.

CASE LENGTH
CARTRIDGE OVERALL LENGTH
6.5 x 55mm Swedish Mauser
BARREL
LENGTH POWDER CASE PRIMER BULLET
grains COL
mm
LOAD
TYPE LOAD
grain VELOCITY
ft/s V/C
factor
24" S365 SAKO CCI 200 120gr SPEER SP
73.7
Start 41.4 2 575 62.2
Max 46.0 2 888 62.8
140gr HPFB BARNES "X"
78.0
Start 33.8 2 213 65.5
Max 37.5 2 389 63.7
140gr SPEER SP
78.0
Start 38.3 2 375 62.0
Max 42.5 2 613 61.5
156gr NORMA SP
78.0
Start 36.0 2 240 62.2
Max 40.0 2 415 60.4
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

Lapua
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 98
Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
Location: Pretoria

Re: Hulp asseblief met 6.5x55 lading

Post by Lapua » Sat Oct 17, 2020 11:13 am

Baie dankie

Lapua
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 98
Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
Location: Pretoria

Re: Hulp asseblief met 6.5x55 lading

Post by Lapua » Sat Oct 17, 2020 5:24 pm

Baie dankie oom Driepoot. Op 43gr maak die roertjie toe n perfekte klawer. Gaan nou 10 laai om more die resultate te double check en die scope te zero.

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 17712
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Hulp asseblief met 6.5x55 lading

Post by tripodmvr » Sat Oct 17, 2020 6:13 pm

Klink my jy het jou in ma se goeie boekie ingeskiet. Daardie was 'n "guestimate" , so ek is baie bly dinge werk so goed. Het jy spoed waargeneem?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

Lapua
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 98
Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
Location: Pretoria

Re: Hulp asseblief met 6.5x55 lading

Post by Lapua » Sun Oct 18, 2020 5:45 am

In my haas om by die baan te kom het ek ons chrony by die huis vergeet. Maar ek sal hom laai vandag.

Post Reply

Return to “Herlaai/Reloading”