Nuwe Krom Doppe

Post Reply
jayzet
Full Member
Full Member
Posts: 114
Joined: Wed Apr 11, 2018 11:37 am
Location: Jhb Suid

Nuwe Krom Doppe

Post by jayzet » Mon Jun 29, 2020 10:19 pm

Naand Manne,
Het Saterdag 50 nuwe doppe aangeskaf en die pakkie vanaand oopgemaak om te meet, weeg ens. en dadelik opgemerk hoe verniel die bekke van die doppe is.
Ek wou net chamfer en laai maar dink nie dit sal werk nie. Is dit maar die norm met doppe wat in pakke verkoop word want my Lapua's lyk wragtig nie so nie.
20200629_213558[1].jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 814
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Location: Stella

Re: Nuwe Krom Doppe

Post by Ds J » Mon Jun 29, 2020 10:34 pm

Ek het dit al enkele kere gesien, gewoonlik by doppe wat uit plastieksakke kom.

Druk hulle eers deur die VL- matrys.

jayzet
Full Member
Full Member
Posts: 114
Joined: Wed Apr 11, 2018 11:37 am
Location: Jhb Suid

Re: Nuwe Krom Doppe

Post by jayzet » Mon Jun 29, 2020 11:31 pm

Dankie Ds. Sal maar so maak. Bang die goed druk skeef in.
Iemand al sulke doppe gelaai

Sent from my SM-G930F using Tapatalk


User avatar
Ferdi Bam
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 250
Joined: Fri Mar 08, 2013 8:40 am
Location: Steynsrus, Vrystaat

Re: Nuwe Krom Doppe

Post by Ferdi Bam » Tue Jun 30, 2020 6:42 am

Hi Jayzet,

Vir my is die goue reël om dopvoorbereiding te doen alvorens jy n nuwe dop laai.

Groete

Ferdi Bam
Oë op die pad, hande op die stuur, FOKUS!

Gbyleveldt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 295
Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Location: Benoni

Re: Nuwe Krom Doppe

Post by Gbyleveldt » Tue Jun 30, 2020 7:19 am

Soos Ferdi daar sê. Ek hardloop selfs mandrils deur nuwe doppe want hulle nek spanning is gewoonlik te hoog.

User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 5385
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Location: Paarl

Re: Nuwe Krom Doppe

Post by Gawie(13mm) » Tue Jun 30, 2020 7:29 am

Ek weet nie hoekom jy gedink het dit sal anders lyk nie.
Die naam sê alles! :laugh:

Ek druk selfs my Lapua doppe deur 'n nekmatrys voor ek die eerste keer herlaai. Nie omdat ek dit hoef te doen nie, maar ek beskou dit as 'n standaard praktyk wat nie skade kan doen nie, maar wat wel nekspanning konstant kan maak.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!

User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 988
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Location: North Ridiing

Re: Nuwe Krom Doppe

Post by Rudi Fischer » Tue Jun 30, 2020 7:39 am

Sny dan sommer ook daai flash holes eweredig
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!

jayzet
Full Member
Full Member
Posts: 114
Joined: Wed Apr 11, 2018 11:37 am
Location: Jhb Suid

Re: Nuwe Krom Doppe

Post by jayzet » Tue Jun 30, 2020 8:06 am

Dankie almal. Sal so maak.

Sent from my SM-G930F using Tapatalk


Post Reply

Return to “Herlaai/Reloading”