Ackley kamer, headspace en laai

Post Reply
Eight
Full Member
Full Member
Posts: 216
Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm

Ackley kamer, headspace en laai

Post by Eight » Fri May 15, 2020 8:01 am

Dagse,

Ek verstaan dat n Ackley kamer se headspace 0.004 korter is as die voog kaliber se kamer. Die rede is sodat jy die vogkaliber se ammunisie kan skiet in die Ackley.kamer om te fireform sonder dat die dopp in die web area rek en head case seperation veroorsaak.

As die geweersmit nou egter die Ackley kamer ge sny het met die voig kaliber se headspace. Kan mens die probleem oorkom as jy self laai en vir die fire form lading die punte so laai dat hul jam in die lande? Sal die dit probleem van head case seperation voorkom?

User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3165
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Location: Boesmanland, Tussen Kliprand en pofadder

Re: Ackley kamer, headspace en laai

Post by Armand Steenkamp » Fri May 15, 2020 8:23 am

As jy met jou eerste lading jou punte in die lands seat dan sal jy nke probleme he nie. Ek sal ook aanbefeel om dot maar so te doen. Dit werk vir my. My 06AI se kamer is seker so bietjie aan die groot kand, want as ek nie my koeels met die eerste skoot in die lands seat nie dan ky ek bitter plat primers en selfs gate in die primers. So seat maar daai koeele lank

Eight
Full Member
Full Member
Posts: 216
Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm

Re: Ackley kamer, headspace en laai

Post by Eight » Fri May 15, 2020 9:49 am

Baie dankie Armand. Hiu jou doppe en het jy goeie akkuraatheid?

User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3165
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Location: Boesmanland, Tussen Kliprand en pofadder

Re: Ackley kamer, headspace en laai

Post by Armand Steenkamp » Fri May 15, 2020 10:26 am

My doppe hou as ek met die eerste skoot hulle laas soos ek bo beskryf het. As ek hulle normaal laai dan kan jy na die eerste skoot sien by die dop se kop dat hy erg gerek het. So ek glo noe daai doppe gaan lank hou wat ek so gefireform het nie. Gelukkig het ek met my Lapua doppe op die regtemanier gefire form!

Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 6600
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Location: Waterkloof, Pretoria

Re: Ackley kamer, headspace en laai

Post by Wouter Roets » Fri May 15, 2020 11:52 am

Eight

Vat n standaard dop en sit hom in jou Ackley kamer en maak die slot toe. As jy met toemaak proses voel jy maak wel op iets toe, maw dit voel anders as wat jy net die slot toe maak sonder enige dop in die kamer dan weet jy jou headspacing is 100% en dan is dit glad nie nodig om koeels in die lande te jam nie.

Groetnis
Wouter

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 17048
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Ackley kamer, headspace en laai

Post by tripodmvr » Fri May 15, 2020 12:58 pm

Wouter, dink jy 'n O ring sal gebruik kan word soos met die van 'n dop soos 'n 303 waar kopspasie probleme is?

Hoe anders kan jy vir die 243AI verseker dat die dop teen die slotkop bly by afvuring?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 6600
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Location: Waterkloof, Pretoria

Re: Ackley kamer, headspace en laai

Post by Wouter Roets » Fri May 15, 2020 1:45 pm

Oom Driepoot

Hier is n hele paar manne wat dit regkry met n O-ring in kamers waar die headspacing nie reg gesny is nie. Dit werk veral goed met kamers wat se freebore van so aard is dat koeels nie gejam kan word nie. Jam en O-rings is natuurlik net ter sprake by kamers wat se headspacing nie reg gesny is nie. Ek het gelukkig nog nooit enige van die metodes moes volg in enige een van my Ackleys nie.

Groetnis
Wouter

User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1189
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Location: Middelburg, Mp

Re: Ackley kamer, headspace en laai

Post by swc-tr » Fri May 15, 2020 2:16 pm

Waar word die o-ring gebruik op n rimless dop tydens fireforming?

Met rimmed doppe werk die o-ring goed tussen die rim en die agterkant van die kamer/loop om te keer dat die dop nie vorentoe beweeg nie.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."

User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3165
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Location: Boesmanland, Tussen Kliprand en pofadder

Re: Ackley kamer, headspace en laai

Post by Armand Steenkamp » Fri May 15, 2020 2:37 pm

swc-tr wrote:
Fri May 15, 2020 2:16 pm
Waar word die o-ring gebruik op n rimless dop tydens fireforming?

Met rimmed doppe werk die o-ring goed tussen die rim en die agterkant van die kamer/loop om te keer dat die dop nie vorentoe beweeg nie.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Jy rol die Oring oor jou koeel tot daar waar die nek en skouers bymekaar aansluit

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 17048
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Ackley kamer, headspace en laai

Post by tripodmvr » Fri May 15, 2020 3:43 pm

Hoe lyk die O-ring na die skoot? Is hy weer bruikbaar?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1189
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Location: Middelburg, Mp

Re: Ackley kamer, headspace en laai

Post by swc-tr » Fri May 15, 2020 3:58 pm

Armand, het jy dit al gedoen? Duik die o-ring nie die skouer in nie?

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."

User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3165
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Location: Boesmanland, Tussen Kliprand en pofadder

Re: Ackley kamer, headspace en laai

Post by Armand Steenkamp » Fri May 15, 2020 4:16 pm

Ek jam maar my koeels in die lands. Maar ek het n pel in Olifantshoek se werels wat hulle so form.

Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 1482
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Location: Pietermaritzburg

Re: Ackley kamer, headspace en laai

Post by Malan123 » Fri May 15, 2020 6:51 pm

Druk daai punt 0.3mm in die lands en begin by veilige lading. Kalibreer met QL en kry lekker lading terwyl hy fireform

Eight
Full Member
Full Member
Posts: 216
Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm

Re: Ackley kamer, headspace en laai

Post by Eight » Fri May 15, 2020 7:07 pm

Malan123 hoe werk n mens n lading uit. Watse dopvolume gebruik jy op quickload en sit jy n hoeveelheid druk by die druk wat quickload gee omdat jy jam in die lande in?

Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 1482
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Location: Pietermaritzburg

Re: Ackley kamer, headspace en laai

Post by Malan123 » Fri May 15, 2020 7:20 pm

Agt, jam hom 0.3mm in jou lands. Vat die minimum voorgeskrewe lading volgens jou kruit se handleiding dan skiet jy 3 skote oor 'n chrony

Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 1482
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Location: Pietermaritzburg

Re: Ackley kamer, headspace en laai

Post by Malan123 » Fri May 15, 2020 7:20 pm

Jy gebruik jou dopvolume nadat jy geskiet het.

Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 1482
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Location: Pietermaritzburg

Re: Ackley kamer, headspace en laai

Post by Malan123 » Sat May 16, 2020 5:57 am

Sorry, ek sien ek het weer soos my gat geantwoord. Ek is nie QL boffin nie, maar sover ek weet werk QL self die druk uit. M.a.w. die program sal weet jy is in die lands gelaai. Ql manne moet help hier asb.

Skiet daai mininum lading oor chrony dan kom vra jy eerder QL hulp hier by die manne wat elke dag daarmee werk. Gaan baie veiliger wees.

User avatar
Geno
Hero Member
Hero Member
Posts: 12487
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Contact:

Re: Ackley kamer, headspace en laai

Post by Geno » Sat May 16, 2020 7:44 am

Eight wrote:Malan123 hoe werk n mens n lading uit. Watse dopvolume gebruik jy op quickload en sit jy n hoeveelheid druk by die druk wat quickload gee omdat jy jam in die lande in?
Jy tel 7200psi by die shot start pressure, syfer van jou koeël, so maw. gaan hy dan rondom 10820psi lees by shot start pressure.

Sent from my SM-G988B using Tapatalk

Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

S&W SD9 9mmP
Ruger 10/22 .22LR
S&W M&P-15 5.56mm
Howa .204Ruger
Rem700 .243AI
Howa .243AI
Rem700 .243AI
CZ550 .260AI
Ruger .416Ruger
Win M.101 O/U 12Ga
Hunt Group M13 Semi Auto 12Ga

User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3518
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Location: Kempton Park

Re: Ackley kamer, headspace en laai

Post by JPS » Sat May 16, 2020 8:24 am

Is ek reg as ek sê dat as jy hewige boltslap kry, soos bv primer is plat tot gepierce datdie headspace NIE korek gesny was vir ‘n ackley nie?

Ek verstaan jy kan dit oorkom deur in lands te laai (jam).

User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3165
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Location: Boesmanland, Tussen Kliprand en pofadder

Re: Ackley kamer, headspace en laai

Post by Armand Steenkamp » Sat May 16, 2020 8:45 am

JPS wrote:
Sat May 16, 2020 8:24 am
Is ek reg as ek sê dat as jy hewige boltslap kry, soos bv primer is plat tot gepierce datdie headspace NIE korek gesny was vir ‘n ackley nie?

Ek verstaan jy kan dit oorkom deur in lands te laai (jam).
Jy is 100% reg. Dit is wat ek met my 30-06Ackley ondervind het

Eight
Full Member
Full Member
Posts: 216
Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm

Re: Ackley kamer, headspace en laai

Post by Eight » Sat May 16, 2020 8:06 pm

Geno wrote:
Sat May 16, 2020 7:44 am
Eight wrote:Malan123 hoe werk n mens n lading uit. Watse dopvolume gebruik jy op quickload en sit jy n hoeveelheid druk by die druk wat quickload gee omdat jy jam in die lande in?
Jy tel 7200psi by die shot start pressure, syfer van jou koeël, so maw. gaan hy dan rondom 10820psi lees by shot start pressure.

Sent from my SM-G988B using Tapatalk
Dankie Geno, vir watse druk.mik ek op ql vir n fireforming lading?

User avatar
Geno
Hero Member
Hero Member
Posts: 12487
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Contact:

Re: Ackley kamer, headspace en laai

Post by Geno » Sun May 17, 2020 11:01 am

Stuur my n Whatsapp op 0825354100
As ek dit hier noem gaan iemand n video post van 4 ouens wat met n doodskis dans.

Sent from my SM-G988B using Tapatalk

Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

S&W SD9 9mmP
Ruger 10/22 .22LR
S&W M&P-15 5.56mm
Howa .204Ruger
Rem700 .243AI
Howa .243AI
Rem700 .243AI
CZ550 .260AI
Ruger .416Ruger
Win M.101 O/U 12Ga
Hunt Group M13 Semi Auto 12Ga

User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 9244
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Ackley kamer, headspace en laai

Post by Capt. Oblivious » Sun May 17, 2020 11:41 am

Hahahaha
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

Quicker
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Tue Jul 16, 2019 11:23 pm

Re: Ackley kamer, headspace en laai

Post by Quicker » Mon May 18, 2020 12:53 pm

Geno wrote:Stuur my n Whatsapp op 0825354100
As ek dit hier noem gaan iemand n video post van 4 ouens wat met n doodskis dans.

Sent from my SM-G988B using Tapatalk
Bwa ahaha ha!! Stik ek nou aan my koffie!!


Sent from my iPhone using Tapatalk

Post Reply

Return to “Herlaai/Reloading”