155gr ELD-M en Varget (voorheen N550)

Post Reply
User avatar
pwdejager
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 64
Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
Location: Somerset West

155gr ELD-M en Varget (voorheen N550)

Post by pwdejager » Sat Mar 07, 2020 5:31 pm

Het enige iemand al die kombinasie gelaai vir 308WIN?

Ek het met N550 43.6gr, 2306ave spoed gekry, en met 43,9gr, 2350ave spoed gekry.

Dit voel vir my baie lae spoed?

Moet ek aanhou om met0.3gr op te gaan, of moet ek met n hoer lading begin?

Het 20” loop, 1in10 twist, en skiet met supressor.
Last edited by pwdejager on Tue Mar 24, 2020 1:41 pm, edited 2 times in total.
Perry de Jager
CZ P07 (EDC)
Remington 870
CZ 455 .22LR
S&W MP2.0 5" (Competition)
Beretta Mod71 .22LR
NEA AR15 14.5”
Remington 700 SPS 20" 308WIN

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 17108
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: 155gr ELD-M en Vihta N550

Post by tripodmvr » Sat Mar 07, 2020 6:43 pm

Dit si wat 'n baie teoretiese berekening op Quick Load wys. Jy kan opgaan met 1 gr verskille tot jy 2600vps oorskry. Dit is die beste met N550 alvorens die dop begin oorloop.
308W N550 Horn 155ELDM.png
N540 is die beter roep vir die 308W. gaan loer op VV se webtuiste.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

User avatar
pwdejager
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 64
Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
Location: Somerset West

Re: 155gr ELD-M en Vihta N550

Post by pwdejager » Sat Mar 07, 2020 7:12 pm

Baie dankie, wat dink jy van Varget?
Perry de Jager
CZ P07 (EDC)
Remington 870
CZ 455 .22LR
S&W MP2.0 5" (Competition)
Beretta Mod71 .22LR
NEA AR15 14.5”
Remington 700 SPS 20" 308WIN

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 17108
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: 155gr ELD-M en Vihta N550

Post by tripodmvr » Sat Mar 07, 2020 7:55 pm

Net om jou te wys - kyk en besluit self.

308W Varget 155ELDM.png
308W S321 155ELDM.png
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

User avatar
pwdejager
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 64
Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
Location: Somerset West

Re: 155gr ELD-M en Vihta N550

Post by pwdejager » Tue Mar 24, 2020 1:30 pm

Moved over to Varget, results still very poor, getting 1.55MOA at 100m :(

Worked my load up from 42.7gr (2337fps) to 45.5gr (2588fps ave, Extreme Spread 15fps, Standard Deviaton 7fps)

Don't know if I can go higher? and if so how high?

Thanks
Perry de Jager
CZ P07 (EDC)
Remington 870
CZ 455 .22LR
S&W MP2.0 5" (Competition)
Beretta Mod71 .22LR
NEA AR15 14.5”
Remington 700 SPS 20" 308WIN

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 17108
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: 155gr ELD-M en Varget (voorheen N550)

Post by tripodmvr » Tue Mar 24, 2020 2:25 pm

Perry, kyk weer na my 2 berekenings. S321 behoort beter resultate te gee.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1260
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Location: Potchefstroom

Re: 155gr ELD-M en Varget (voorheen N550)

Post by Mellies » Tue Mar 24, 2020 2:42 pm

IMR 3031, H4895, N530 gaan die beste uit jou 20" .308 Win haal...

Met `n vleisie...

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 17108
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: 155gr ELD-M en Varget (voorheen N550)

Post by tripodmvr » Tue Mar 24, 2020 2:46 pm

Op daardie trant. Watter dryfmiddels het jy beskikbaar? My voorstel vir S321 is prysgewys en beskikbaarheid - soos ek verstaan is S321 vrylik beskikbaar.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

User avatar
pwdejager
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 64
Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
Location: Somerset West

Re: 155gr ELD-M en Varget (voorheen N550)

Post by pwdejager » Tue Mar 24, 2020 3:06 pm

tripodmvr wrote:
Tue Mar 24, 2020 2:46 pm
Op daardie trant. Watter dryfmiddels het jy beskikbaar? My voorstel vir S321 is prysgewys en beskikbaarheid - soos ek verstaan is S321 vrylik beskikbaar.
Het slegs Varget nou, maar sal maar seker moet kyk na ander opsies. Sal sien wat ek kan kry tussen S321 en die buitelandse produkte.

Watse tipe spoed moet ek na kyk, ek het altyd gedink die meeste ouens kry node tussen ongeveer 2700 en 2900 fps?
Perry de Jager
CZ P07 (EDC)
Remington 870
CZ 455 .22LR
S&W MP2.0 5" (Competition)
Beretta Mod71 .22LR
NEA AR15 14.5”
Remington 700 SPS 20" 308WIN

User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 4475
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Location: Durbanville, WesKaap

Re: 155gr ELD-M en Varget (voorheen N550)

Post by ruaanb » Tue Mar 24, 2020 3:13 pm

Lovex S060 loop soos stroop in 'n maat se 20 duim howa BB.

Dale SH
Hero Member
Hero Member
Posts: 1130
Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Location: Johannesburg

Re: 155gr ELD-M en Varget (voorheen N550)

Post by Dale SH » Tue Mar 24, 2020 3:24 pm

In order of highest potential achievable node speed
IMR 3031/S321
Norma 202/H335
Viht N530
S335 and Lovex S060

With your 20 inch barrel your highest safe node speed is going to be between 2650 and 2710 fps dependent on which powder you use.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Ruger Hawkeye African 9.3x62

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 17108
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: 155gr ELD-M en Varget (voorheen N550)

Post by tripodmvr » Tue Mar 24, 2020 4:15 pm

pwdejager wrote:
Tue Mar 24, 2020 3:06 pm
tripodmvr wrote:
Tue Mar 24, 2020 2:46 pm
Op daardie trant. Watter dryfmiddels het jy beskikbaar? My voorstel vir S321 is prysgewys en beskikbaarheid - soos ek verstaan is S321 vrylik beskikbaar.
Het slegs Varget nou, maar sal maar seker moet kyk na ander opsies. Sal sien wat ek kan kry tussen S321 en die buitelandse produkte.

Watse tipe spoed moet ek na kyk, ek het altyd gedink die meeste ouens kry node tussen ongeveer 2700 en 2900 fps?
Die 155 ELDM word gewoonlik vir skyfskiet gebruik en om by 2900vps uit te kom sal jy 'n pyp van so 28-30 duim nodig hê. Jou 20 duim loop is vir jag en medium lang afstande geskik, nie vir 900m en verder nie. Jy kan nie van 'n Golf GTI 'n Veyron maak nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1260
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Location: Potchefstroom

Re: 155gr ELD-M en Varget (voorheen N550)

Post by Mellies » Tue Mar 24, 2020 5:21 pm

tripodmvr wrote:
Tue Mar 24, 2020 2:46 pm
Op daardie trant. Watter dryfmiddels het jy beskikbaar? My voorstel vir S321 is prysgewys en beskikbaarheid - soos ek verstaan is S321 vrylik beskikbaar.
Ek kon nie 321 kry om mooi te skiet nie...

Met n vleisie...

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 17108
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: 155gr ELD-M en Varget (voorheen N550)

Post by tripodmvr » Tue Mar 24, 2020 6:23 pm

Mellies, met QL het ek sovêr 'n sukseskoers van 95% gehandhaaf, so min gewere wou NIE skiet nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

User avatar
pwdejager
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 64
Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
Location: Somerset West

Re: 155gr ELD-M en Varget (voorheen N550)

Post by pwdejager » Tue Mar 24, 2020 6:54 pm

Dankie vir die raad julle, waardeer baie. Gaan na ander dryfmiddels kyk.
Perry de Jager
CZ P07 (EDC)
Remington 870
CZ 455 .22LR
S&W MP2.0 5" (Competition)
Beretta Mod71 .22LR
NEA AR15 14.5”
Remington 700 SPS 20" 308WIN

User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 4475
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Location: Durbanville, WesKaap

Re: 155gr ELD-M en Varget (voorheen N550)

Post by ruaanb » Tue Mar 24, 2020 10:58 pm

tripodmvr wrote:Mellies, met QL het ek sovêr 'n sukseskoers van 95% gehandhaaf, so min gewere wou NIE skiet nie.
S321 het ook nie so lekker gewerk in daai maat van my se 308 ten spyte van QL hulp nie.

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 17108
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: 155gr ELD-M en Varget (voorheen N550)

Post by tripodmvr » Wed Mar 25, 2020 5:03 am

Perry, as dit is dat die geweer nie wil groep nie, dan kan dit ander elemente wees wat 'n invloed het.

1. Defekte in die loop, kamer of kroon.
2. Teleskoop en monterings
3. Herlaaiproses - patrone met baie "run-out"
4. Koeël nie geskik met TPL
5. Knaldemper het effek op groep - raakpunte?
6. Het skut al tevore uitsonderlike groepe met ander gewere geskiet?

Met verwysing na bostaande, het jy al 'n baie stywe groep met die' geweer geskiet? Winkel of herlaaide ammunisie? Indien wel, skiet weer 'n groep daarmee om te bevestig dat niks verander het nie.

Met foutopsporing moet alles ondersoek word. As Varget reeds nie goeie resultate gegee het nie dan moet ons wyd kyk.

Het vergeet om te vra waarvoor die geweer aangewend gaan word. Jag of skyfskiet?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

phyllox
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Sun Mar 04, 2018 5:05 pm
Location: Western Suburbs - JHB

Re: 155gr ELD-M en Varget (voorheen N550)

Post by phyllox » Wed Mar 25, 2020 7:48 am

Ek volg hierdie draad met belangstelling en gee my humble opinie op wat ek hier sien. Ek stem saam met Oom Tripod. Die gemelde ES van 15 en SD van 7 sou dit laat blyk dat herlaai tegniek nie hier n probleem is nie. Hoewel die 2588fps dalk nie op node is nie sou ek verwag dat beter groepe as 1.5moa verkry sou word. Dit dui dis vir my ook op iets anders as (net) die lading wat problematies is.


Sent from my iPhone using Tapatalk

User avatar
pwdejager
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 64
Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
Location: Somerset West

Re: 155gr ELD-M en Varget (voorheen N550)

Post by pwdejager » Wed Mar 25, 2020 9:08 am

Dankie Oom, ek sal maar deur lys moet gaan en punte moet elimineer een vir een. Dit gaan egter 'n tydjie vat met die 21-dae isoleering en ons verwag ons eerste kind se geboorte volgende week :)

Gaan soos volg elimineer:

1. Gaan S321 gebruik en kyk na groep (met en sonder knaldemper); daarna
2. Gaan goeie factory ammo koop en sien wat dit doen.

Ek skiet my vorige geweer (CZ 550 30-06 standaard loop) sub MOA 5skoot groepering op 100m. Maar ja, die gesukkel het my al laat wonder oor my eie bevoegdheid.

*Teleskoop (Leupold LRP) en ringe (Seeking Precision) is vas met torque wrench en blue locktight
*Herlaai toerusting is Redding Competition Dies, RCBS Chargemaster Lite en ek meet al my punte se afloop

Geweer gaan aangewend word vir Jag (Karoo) en NRL.

Sal op hoogte hou oor resultate.

By voorbaat dankie vir al die hulp.
Perry de Jager
CZ P07 (EDC)
Remington 870
CZ 455 .22LR
S&W MP2.0 5" (Competition)
Beretta Mod71 .22LR
NEA AR15 14.5”
Remington 700 SPS 20" 308WIN

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 17108
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: 155gr ELD-M en Varget (voorheen N550)

Post by tripodmvr » Wed Mar 25, 2020 9:16 am

Perry,

Die skut se vernuf is buite my beheer en is daarom nie 'n persoonlike negatiewe opmerking nie. Kyk tog ook hoe baie vryruimte jy om die loop het. 'n Knaldemper veroorsaak meer sweepslag weens sy traagheid en 1 milimeter of meer is gewoonlik genoegsaam. Kyk dus vir raakpunte en draai die aksieskroewe dan reg vas.

Sterkte met die kraamgeval in hierdie moeilike tye. Hoop die Ferrari is vol brandstof en jy het gereël vir deurgang na die hospitaal.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 17108
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: 155gr ELD-M en Varget (voorheen N550)

Post by tripodmvr » Wed Mar 25, 2020 9:46 am

I see varying results with the Rem 700 SPS out of the box. I see comments about .5 MOA with factory ammo. I've shot a lot of ammo through mine and the absolute best group I can get is around 1.9MOA or 2 Inches. I think it just depends on how good the tooling and quality control was the day your rifle was made. I've shimmed the from pillar about 1.8mm - removed any plastic from the stock under the barrel so it is a true free float using a dremmel and 220 grit sand paper. basically with the scope mounted and the bipod extended i can run a piece of paper under the barrel all the back to breach area. I torqed the bolts down to a exactly 40lbs of torque - very tight and secure. Again best results after every string of 5 is 2in. I'll be working up some new loads with 155, 168 and 178 grain. I'll do 4 strings of each using Varget. If i can get some BLC2 powder before I start I may make another set of strings as well.

I went to a 1000y range here in central Texas. Out to 300 yards i could ding steel and my DOPE tables held up pretty good with minor adjustments. Out to 400 and 500 yards the wheels completely come off. Shooting 168 Hornady/Barnes ammo and my reloads. Separate DOPE tables for each. Oh and I use the Bushnell Elite 3.5-21x50 with Horus H59 reticle and yes I use the computer from Horus too. Also I use the AAC 762-SDN-6 can.

Anyway, super frustrated with this thing as almost any 308 should be able to shoot 1in groups at 100y/m - that's why i'm thinking the action and barrels are subject to good days and bad days of quality control at Remington. I've submitted my data to them and waiting on feedback.

Anyone else have issues with the 700 SPS? Anyone having same experience? Suggestions on load data?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

User avatar
pwdejager
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 64
Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
Location: Somerset West

Re: 155gr ELD-M en Varget (voorheen N550)

Post by pwdejager » Wed Mar 25, 2020 12:18 pm

tripodmvr wrote:
Wed Mar 25, 2020 9:16 am
Perry,

Die skut se vernuf is buite my beheer en is daarom nie 'n persoonlike negatiewe opmerking nie. Kyk tog ook hoe baie vryruimte jy om die loop het. 'n Knaldemper veroorsaak meer sweepslag weens sy traagheid en 1 milimeter of meer is gewoonlik genoegsaam. Kyk dus vir raakpunte en draai die aksieskroewe dan reg vas.

Sterkte met die kraamgeval in hierdie moeilike tye. Hoop die Ferrari is vol brandstof en jy het gereël vir deurgang na die hospitaal.
Dankie Oom.

My geweer is in 'n KRG Bravo Kolf, so baie spasie tussen loop en kontak.
Perry de Jager
CZ P07 (EDC)
Remington 870
CZ 455 .22LR
S&W MP2.0 5" (Competition)
Beretta Mod71 .22LR
NEA AR15 14.5”
Remington 700 SPS 20" 308WIN

Post Reply

Return to “Herlaai/Reloading”