9 mm Parabellum te koop , prys aanpassing
- Omnia
- Sr. Member
- Posts: 298
- Joined: Thu Feb 13, 2014 11:27 am
9 mm Parabellum te koop , prys aanpassing
More almal , die person wil graag 'n aanpassing maak op die prys , hy wil nie die goed gaan inhandig nie en sy lisensie verval in Junie maand
Op die 9mm soek hy dan nou R1800
Op die 270 Die's is dit R250
More almal , was bietjie lanklaas op :
Hier is 'n 9mm wat 'n vriend van my wil verkoop . R3000 onerhandelbaar .
Lisensie nog geldig tot 27 /06/2021
Kontakpersoon kan gekontak word op : 0639886823

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Omnia on Mon Feb 15, 2021 10:11 am, edited 1 time in total.
375 Sako
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
- Louis Kriel
- Hero Member
- Posts: 1891
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
- Location: Paarl, Wes-Kaap
Re: 9 mm Parabellum te koop
Is die fabrikaat n FEG of n Luger? Nie dat dit regtig saak maak nie albei is goeie make.
- Fanta300
- Hero Member
- Posts: 2489
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
- Location: Vereeniging
Re: 9 mm Parabellum te koop
Lyk soos Luger M80
Lynx 300WM, Musgrave .308 (Ferlach Loop), BSA .303, Stevens .22, Howa .308 Varm, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi Aut., Truvello 260 Rem., BRNO ZKK 602 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22
- Omnia
- Sr. Member
- Posts: 298
- Joined: Thu Feb 13, 2014 11:27 am
Re: 9 mm Parabellum te koop
Dis n Luger ja
375 Sako
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
- Omnia
- Sr. Member
- Posts: 298
- Joined: Thu Feb 13, 2014 11:27 am
Re: 9 mm Parabellum te koop
Hy se ook nou nou vir my dat hy 'n stel 270 Lee die set ook het vir R350
375 Sako
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
- LoopSoosStroop
- Hero Member
- Posts: 1558
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
- Location: Randburg
- Omnia
- Sr. Member
- Posts: 298
- Joined: Thu Feb 13, 2014 11:27 am
Re: 9 mm Parabellum te koop , prys aanpassing
Jammer , die 8 moet eindlik 'n 5 wees , so die eindlike prysse :
9mm = R1500
270 die's = R250
9mm = R1500
270 die's = R250
375 Sako
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
-
- Jr. Member
- Posts: 59
- Joined: Thu May 14, 2015 11:30 am
Re: 9 mm Parabellum te koop , prys aanpassing
Goeiemôre. Waar is die persoon geleë?
Sent from my SM-A015F using Tapatalk
Sent from my SM-A015F using Tapatalk
- Louis Kriel
- Hero Member
- Posts: 1891
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
- Location: Paarl, Wes-Kaap
- Omnia
- Sr. Member
- Posts: 298
- Joined: Thu Feb 13, 2014 11:27 am
Re: 9 mm Parabellum te koop , prys aanpassing
More Silwer , hy is in die Bloemhof area
375 Sako
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
-
- Hero Member
- Posts: 583
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: 9 mm Parabellum te koop , prys aanpassing
Ek dink die Luger M80 is onder kontrak vir Mauser/Luger deur FEG vervaardig. Dit is 'n puik kopie van die oorspronklike Browning Hi Power.
Teen hierdie prys is dit nie 'n winskopie nie, maar 'n steel!
Dit is dalk nie in die mode vir die moderne Tupperware manne nie, maar die Hi Power was goed genoeg vir die Recces.
Teen hierdie prys is dit nie 'n winskopie nie, maar 'n steel!
Dit is dalk nie in die mode vir die moderne Tupperware manne nie, maar die Hi Power was goed genoeg vir die Recces.
- Fanta300
- Hero Member
- Posts: 2489
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
- Location: Vereeniging
Re: 9 mm Parabellum te koop , prys aanpassing
Is die pistool al verkoop?
Lynx 300WM, Musgrave .308 (Ferlach Loop), BSA .303, Stevens .22, Howa .308 Varm, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi Aut., Truvello 260 Rem., BRNO ZKK 602 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22
- Choppie
- Newbie
- Posts: 36
- Joined: Sun Apr 21, 2013 11:30 pm
- Location: Pretoria
Re: 9 mm Parabellum te koop , prys aanpassing
Hi Omnia,
Ek sal die 9mm vat.
Ek sal die 9mm vat.
- Fanta300
- Hero Member
- Posts: 2489
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
- Location: Vereeniging
Re: 9 mm Parabellum te koop , prys aanpassing
Hy het nuwe baas gekry