Dit gaan 'n laaaaaaaang wag wees

User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 5169
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Location: Paarl

Re: Dit gaan 'n laaaaaaaang wag wees

Post by Gawie(13mm) » Fri Nov 22, 2019 6:25 pm

Ds J het verslaap!!
Dont make expensive noise! Make the first shot count!

Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 615
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Location: Stella

Re: Dit gaan 'n laaaaaaaang wag wees

Post by Ds J » Fri Nov 22, 2019 11:07 pm

Ag vet! Ja, inderdaad. Geheel en al verslaap.

Mea maxima culpa est!

Matewis28
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 91
Joined: Sun Oct 12, 2014 5:47 am
Location: Brackenfell

Re: Dit gaan 'n laaaaaaaang wag wees

Post by Matewis28 » Sat Nov 23, 2019 5:42 am

Leka Dorsland! Nou minder bike ry en meer skiet!

User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3625
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Location: Tulbagh

Re: Dit gaan 'n laaaaaaaang wag wees

Post by Hein M. » Sat Nov 23, 2019 9:39 am

Ek het my Hornet se aansoek die 20ste Sept 2019 ingegee en hy is die afgelope 2 weke by "final consideration"... Hy loop mooi ;)
Maak net doodseker daai DFO by die stasie stuur die ding weg…

Mooi naweek!

Post Reply

Return to “Handwapen/Handgun”