Mozibite, ek stel voor die kommentaar oor die druk wat hoog lyk, moet jy dalk ondersoek.
Klink na goeie insette wat jy daaroor ontvang het.
Beste.
Mozibite, ek stel voor die kommentaar oor die druk wat hoog lyk, moet jy dalk ondersoek.
Smous hulle jy gaan dalk 8 ingevoerde kruite kan koop met 10 Somchem kruite soos die pryse nou lyk.Mozibite wrote:Wat doen jy as jy 10 blikke S385 het? Nuwe poeiers R800 plus. Maar dankie vir die kommentaar. Ek skiet baie lekker met die roer.
Groetnis
Supacow wrote:Jy steek hulle weg
Moet nou nie so wees nie manAndre308 wrote: ↑Sat Jan 23, 2021 10:35 amEk sien julle is baie gelukkig met N570. Daai kruit gee hierdie grote kalibers mooi spoed, maar dit is die vuilste kruit wat ek al mee geskiet het.
Na n 100 skote is jou loop amper een duim langer van daai carbon buildup op die kroon. My bietjie ondervinding met IMR en Hodgdon se kruite is dat hulle baie minder carbon buildup gee.
Groete
Andre
Andre308 wrote: ↑Sat Jan 23, 2021 10:35 amEk sien julle is baie gelukkig met N570. Daai kruit gee hierdie grote kalibers mooi spoed, maar dit is die vuilste kruit wat ek al mee geskiet het.
Na n 100 skote is jou loop amper een duim langer van daai carbon buildup op die kroon. My bietjie ondervinding met IMR en Hodgdon se kruite is dat hulle baie minder carbon buildup gee.
Groete
Andre