243 AI loop lewe bevestig

Post Reply
cbm
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 77
Joined: Tue Jan 01, 2013 9:16 pm
Location: Laingsburg

243 AI loop lewe bevestig

Post by cbm » Fri May 22, 2020 12:07 pm

More Almal

Ek wil graag hoor of iemand my kan sê hoeveel skote hulle 243 AI gegee het en met watse soort punte. Ek glo hier is al baie oor dit gepraat maar ek sukkel om min of meer getalle te kry.

Groete
Jacobus

User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Location: Kroonstad

Re: 243 AI loop lewe bevestig

Post by jankraay » Fri May 22, 2020 12:16 pm

Howa Loop- 800 87 vmax. Loop was verseker n dud gewees.


Sent from my iPhone using Tapatalk

User avatar
Rudie
Hero Member
Hero Member
Posts: 899
Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Location: Witbank MP

Re: 243 AI loop lewe bevestig

Post by Rudie » Fri May 22, 2020 12:37 pm

Howa loop so om ek by 1500 skote. 87vmax teen 3300fps

Sent from my SM-G965F using Tapatalk


User avatar
Geno
Hero Member
Hero Member
Posts: 12487
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Contact:

Re: 243 AI loop lewe bevestig

Post by Geno » Fri May 22, 2020 12:39 pm

Broughton loop.
300x 70gr Sierra Blitzking @3780fps vir fireform
1900x 55gr Nosler Ballistic Tip @4330fps
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

S&W SD9 9mmP
Ruger 10/22 .22LR
S&W M&P-15 5.56mm
Howa .204Ruger
Rem700 .243AI
Howa .243AI
Rem700 .243AI
CZ550 .260AI
Ruger .416Ruger
Win M.101 O/U 12Ga
Hunt Group M13 Semi Auto 12Ga

User avatar
SakoTrippel2
Hero Member
Hero Member
Posts: 568
Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Location: Harrismith,FS

Re: 243 AI loop lewe bevestig

Post by SakoTrippel2 » Fri May 22, 2020 12:42 pm

Nie heeltemal net Ackley nie maar ek glo dis relevant.

My 1ste Loop.
Straight 243Win.
20-100gr PMP winkel
50-95VLD
100-105NCC
25-95 NBT
40-107gr SMK
50-105 Amax.

Na al die gespeel skiet ek toe 400 Amaxe
En later oor na 95VLD toe is die loop nou al by so 700 skote.

Vanaf 700 tot 930 was dit net 95 VLD en 60 89gr Perivalkies vir hulle Gong Shoot.

Op 920 Word hy geAckley en ek skiet 100 75gr Vmaxe deur hom vir FF en nog so 50 95gr NBT by ALRHA.

Op 1080 skote is ek klaar ge FF en skiet toe tot op 1650 skote 95 Bergers. Toe is hy moeg.

Final Count was 1630 skote....
Ekt nog 20 geskiet met TPL toetse enso om te kyk of daar nog lewe is maar dit was tickets.

Die 105 klas koeëls was teen so 2900fps geskiet
En die 95s teen so 3150 en later 3280fps in die Ackley

Dit was 'n standaard Savage LRP fabrieks loop.

Groete
Frans


Sent from my SM-A505F using Tapatalk


Sako 30-06, Sako 222, Savage LRP 243Ackley, P.Beretta A300 12ga, Glock 19 Gen4 9mm

Groete
Frans

User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3165
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Location: Boesmanland, Tussen Kliprand en pofadder

Re: 243 AI loop lewe bevestig

Post by Armand Steenkamp » Fri May 22, 2020 2:52 pm

Ek is nou op so 1000 skote met my gewone 243 howa varmint. Ek skiet hom maar lekker warm. Met die bloote oog lyk doe loop nog baie mooi, maar nouja man sal seker nie so kan se nie.

User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 5328
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Location: Paarl

Re: 243 AI loop lewe bevestig

Post by Gawie(13mm) » Fri May 22, 2020 3:34 pm

Standaard 24 duim Howa loop wat na AI kamer gesny is; staan op 2 150 skote met 87 Vmaxe teen 'n beskeie 3100 vps.
Ek bid om 2300 te haal!!!
Dont make expensive noise! Make the first shot count!

WicusdP
Full Member
Full Member
Posts: 206
Joined: Tue Jul 12, 2016 8:50 pm
Location: Brackenfell

Re: 243 AI loop lewe bevestig

Post by WicusdP » Fri May 22, 2020 6:38 pm

Myne ook standaard howa wat geackley was.
87 vmax teen 3290.
400 skote......GAAR!!!!
Laaste 20 skote was uit frustrasie!!
22-250 Musgrave
6 XC Krieger/Savage
243 AI Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint RC
RPR 6 Creed

Lategan1
Full Member
Full Member
Posts: 187
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Location: Boland

Re: 243 AI loop lewe bevestig

Post by Lategan1 » Fri May 22, 2020 7:12 pm

Spaargeld kan gou verdwyn!

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)

User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1305
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Location: Nottingham Road, KZN

Re: 243 AI loop lewe bevestig

Post by BeesBreet » Sat May 23, 2020 10:44 am

Howa loop 55gr Nosler bt teen 3950fps
1800 skote, ek het loop vervang voor hy klaar was


Sent from my iPhone using Tapatalk

Post Reply

Return to “Rifles/Gewere”