6.5 Creedmoor bende

Post Reply
User avatar
Pumarais
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Sun Mar 26, 2017 8:50 pm

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by Pumarais » Wed Sep 18, 2019 8:34 pm

IMG_1622.JPG
IMG_1621.JPG
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

figjam
Full Member
Full Member
Posts: 179
Joined: Thu May 07, 2015 3:59 pm

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by figjam » Wed Sep 18, 2019 10:34 pm

Daais nogal woelig! Myne skiet nog nie so fyn nie. Maar myne was sommer gou gou op half moa

Gun oil
Newbie
Newbie
Posts: 27
Joined: Mon Jun 25, 2018 12:06 am

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by Gun oil » Wed Jan 08, 2020 9:13 pm

Hi julle, wil graag bietjie raad he rondom die 6.5 creed. Eks in die mark vir n 6.5 creed maar het op inligting afgekom dat die loop leeftyd baie laag is op die kaliber? Hoe waar is dit? Is dit die moeitewerd om vir my dan n 6.5 te koop?

Ek kyk na die 6.5 creed howa of die 6.5 creed remington ADL..... watse ene sou julle voorstel om te koop en sou die meeste voordele offer?

Julle raad sal waardeer word.
Thanks
Make sure what you are aiming at before you squeeze the trigger.

AJ Botha
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 259
Joined: Mon May 17, 2010 5:39 pm
Location: Somerset East

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by AJ Botha » Wed Jan 08, 2020 9:20 pm

Ek het die 6.5 ADL en ek is baie gelukkig met hom, ek het hom gekry toe hy op 'n vet special was. Hy kom met 'n rail en klaar gethread. Die trigger is maar shit, het dit vervang na 'n paar maande. Die kolf dink ek is bietjie beter as 'n hogue, maar die trigger guard is plastic - ek het myne al gekraak en moet hom nog vervang. Dit was uit die boks uit onder 1 MOA, nes die Howas. Ek dink tog as jy nie mind om 'n duisend of twee ekstra te betaal nie koop die Howa, dit wat jy spaar op rail en Thread verloor jy weer wanneer jy die sneller vervang. Kan nie comment oor loop lewe nie.

Sent from my CLT-L09 using Tapatalk

Sako .243 Win
Sauer .300 WM
Remington 700 6.5 Kruitmoor
G19 Gen 3

Gun oil
Newbie
Newbie
Posts: 27
Joined: Mon Jun 25, 2018 12:06 am

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by Gun oil » Wed Jan 08, 2020 9:26 pm

AJ Botha, dankie vir jou terugvoer. Ek wil graag die kolf vervang met n Oryx chassis so worry nie regtig oor die kolf nie. Wil maar net die beste staal kry asook beste loop. Ek glo die ADL is n baie lekker geweer maar het nog nie regtig die howa vas gehou nie alhoewel op specials is die howa 6.5 goedkoper as die ADL met omtrent n R1000.
Make sure what you are aiming at before you squeeze the trigger.

Gbyleveldt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 274
Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Location: Benoni

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by Gbyleveldt » Thu Jan 09, 2020 6:14 am

My Howa se loop het nou gekalf na so 2300 skote. Ek het hom vervang met die identiese Howa.

Draegan
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 86
Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am
Location: Centurion

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by Draegan » Thu Jan 09, 2020 6:17 am

Hier is my Howa 6.5 Creedmoor Varmint in sy Oryx chassis. Ek is baie tevrede, skiet <0.5 MOA as ek nie bewe nie. Hy het nou eers 100 skote deur die loop so ek kan nog nie juis terugvoer gee oor die looplewe nie.

Edit: sukkel om foto te laai van my foon af

Sent from my I4213 using Tapatalk


Johan

CZ P07 Gen 2 - 9mm P
Howa 6.5 Creedmoor

User avatar
Blitzzz
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 307
Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm
Location: Mossel Bay

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by Blitzzz » Thu Jan 09, 2020 9:24 am

As jy n Ferrari ry dat die rook draai gaan hy ook vinnig tot nuut.

As jy die 6.5CM matig laai sal hy mooi hou. Glo nie hy sal kom by iets soos n 308win nie.


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Sako 308 Win
Winchester 30-06 Spr

Gun oil
Newbie
Newbie
Posts: 27
Joined: Mon Jun 25, 2018 12:06 am

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by Gun oil » Thu Jan 09, 2020 3:38 pm

Draegan wrote:
Thu Jan 09, 2020 6:17 am
Hier is my Howa 6.5 Creedmoor Varmint in sy Oryx chassis. Ek is baie tevrede, skiet <0.5 MOA as ek nie bewe nie. Hy het nou eers 100 skote deur die loop so ek kan nog nie juis terugvoer gee oor die looplewe nie.

Edit: sukkel om foto te laai van my foon af

Sent from my I4213 using Tapatalk
Is daai opset van jou swaar? Sal mens kan loop in die veld of is daai dik loop te swaar vir so iets?
Make sure what you are aiming at before you squeeze the trigger.

Gun oil
Newbie
Newbie
Posts: 27
Joined: Mon Jun 25, 2018 12:06 am

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by Gun oil » Thu Jan 09, 2020 3:40 pm

Blitzzz wrote:
Thu Jan 09, 2020 9:24 am
As jy n Ferrari ry dat die rook draai gaan hy ook vinnig tot nuut.

As jy die 6.5CM matig laai sal hy mooi hou. Glo nie hy sal kom by iets soos n 308win nie.


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro

As ek mag vra, wat bedoel jy hy sal nie kan kom by iets soos n 308 nie? Bedoel jy die 308 se loop skiet vinniger uit of is die 308 net beter op die loop?
Make sure what you are aiming at before you squeeze the trigger.

User avatar
Blitzzz
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 307
Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm
Location: Mossel Bay

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by Blitzzz » Thu Jan 09, 2020 5:07 pm

308 is een van die kalibers wat se loop redelik lank hou. Ek dink dis te doen met die hoeveelheid poeier en die spoed. 308 gelaai vir die normale jagter skiet selfe oor 2500ft/s.


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Sako 308 Win
Winchester 30-06 Spr

Draegan
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 86
Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am
Location: Centurion

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by Draegan » Thu Jan 09, 2020 5:32 pm

Gun oil wrote:
Draegan wrote:
Thu Jan 09, 2020 6:17 am
Hier is my Howa 6.5 Creedmoor Varmint in sy Oryx chassis. Ek is baie tevrede, skiet <0.5 MOA as ek nie bewe nie. Hy het nou eers 100 skote deur die loop so ek kan nog nie juis terugvoer gee oor die looplewe nie.

Edit: sukkel om foto te laai van my foon af

Sent from my I4213 using Tapatalk
Is daai opset van jou swaar? Sal mens kan loop in die veld of is daai dik loop te swaar vir so iets?
Jong, ek sou nie graag met hom wil stap jag nie. Hy is aan die gewigtige kant.

Sent from my I4213 using Tapatalk

Johan

CZ P07 Gen 2 - 9mm P
Howa 6.5 Creedmoor

Draegan
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 86
Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am
Location: Centurion

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by Draegan » Thu Jan 09, 2020 5:41 pm

Foto soos belowe ++>: 8)
Webp.net-compress-image.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Johan

CZ P07 Gen 2 - 9mm P
Howa 6.5 Creedmoor

Gun oil
Newbie
Newbie
Posts: 27
Joined: Mon Jun 25, 2018 12:06 am

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by Gun oil » Thu Jan 09, 2020 6:14 pm

Draegan wrote:
Thu Jan 09, 2020 5:41 pm
Foto soos belowe ++>: 8)

Webp.net-compress-image.jpg
Baie netjiese geweer! Wil graag vir my ook so geweer bou! Probeer nou net uitwerk of ek die howa of remington wil koop en dan die oryx opsit.
Make sure what you are aiming at before you squeeze the trigger.

Gun oil
Newbie
Newbie
Posts: 27
Joined: Mon Jun 25, 2018 12:06 am

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by Gun oil » Thu Jan 09, 2020 6:16 pm

Gbyleveldt wrote:
Thu Jan 09, 2020 6:14 am
My Howa se loop het nou gekalf na so 2300 skote. Ek het hom vervang met die identiese Howa.
Weet jy dalk wat was jou spoed van jou parone waarmee jy geskiet het? Kon jou geweer glad nie meer groeppeer nie? Het jy n hele nuwe geweer gekoop of net n nuwe loop?

Dankie vir jou insette.
Make sure what you are aiming at before you squeeze the trigger.

Gbyleveldt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 274
Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Location: Benoni

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by Gbyleveldt » Thu Jan 09, 2020 6:38 pm

Gun oil wrote:
Thu Jan 09, 2020 6:16 pm
Gbyleveldt wrote:
Thu Jan 09, 2020 6:14 am
My Howa se loop het nou gekalf na so 2300 skote. Ek het hom vervang met die identiese Howa.
Weet jy dalk wat was jou spoed van jou parone waarmee jy geskiet het? Kon jou geweer glad nie meer groeppeer nie? Het jy n hele nuwe geweer gekoop of net n nuwe loop?

Dankie vir jou insette.
My node was hier by die 2700 FPS gewees; dis waar hulle almal mooi werk met 140gr pitte en 24” loop. Dis asof daar tripswitch afgegaan het - half pad deur comp mis ek al die gongs. Gaan skiet toe groepe en my half MOA roer skiet 4 MOA groepe. Borescope deur loop wys fire cracking vir so 8”

Ek het ‘n hele nuwe geweer gekoop; dis baie makliker as om loop vervanging te doen sovêr dit CFR aangaan. Ek is wel op soek na ‘n diiiiik loop om die ou aksie te hergebruik.

ChristoK
Full Member
Full Member
Posts: 137
Joined: Sun Oct 08, 2017 11:11 pm
Location: Pietersburg

6.5 Creedmoor bende

Post by ChristoK » Thu Jan 09, 2020 8:13 pm

Ek is ook nou offisieel deel van die bende


Image



Eks baie beindruk net die kaliber, hierdie was 4 skote op 400m, die onderste skoot was die eerste een. Toe stel ek 1/4 MOA op en skiet die ander drie. Die oranje sticker is maar net daar geplak na die tyd om vir rangebuddy die regte sizes te gee.

Image

Sent from my iPhone using Tapatalk
BRNO ZKK 600 30-06
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field

Gun oil
Newbie
Newbie
Posts: 27
Joined: Mon Jun 25, 2018 12:06 am

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by Gun oil » Mon Jan 13, 2020 5:24 pm

Hi julle,verbeel ek my of is daar n klompie manne wat die 6.5 CM glad nie like nie? Is daar enige spesifieke redes hoekom sekere ouens glad nie die CM like nie?

Groete
Make sure what you are aiming at before you squeeze the trigger.

Kaalvoetthysie
Newbie
Newbie
Posts: 38
Joined: Sat Nov 04, 2017 12:13 pm

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by Kaalvoetthysie » Mon Jan 13, 2020 10:16 pm

Ek dink niemand het iets teen die kaliber nie. Die manne het wel ‘n probleem met hoe die kaliber opgehemel word as ‘n super kaliber wat alles kan doen. Mense vat dan kanse en dink hulle kan blou wildebeeste op n kilometer skiet.


Sent from my iPhone using Tapatalk

User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 8882
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by Capt. Oblivious » Tue Jan 14, 2020 8:30 am

Gun oil wrote:
Mon Jan 13, 2020 5:24 pm
Hi julle,verbeel ek my of is daar n klompie manne wat die 6.5 CM glad nie like nie? Is daar enige spesifieke redes hoekom sekere ouens glad nie die CM like nie?

Groete
Nee wat jy verbeel jou nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3184
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Location: Grunau, Namibië

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by tau » Tue Jan 14, 2020 9:04 am

Kyk my Creedmoor is vrek akkuraat en skiet goedkoop en min recoil. Ek dink net manne moet besef dit is 'n great teiken en gong kaliber, daar is makliker gewere om klein wild en ongediertes te skiet en beter groot kalibers vir Groot wild.

Manne skreeu nou maar ek skiet Kudu in die bos met my 6.5x55/57. DIt is so dan laai hulle swaar koeëls stadig, en nie hoë BC langafstand nommers nie.

As jy hom 120gr CC laai kan hy lekker klein wild skiet, maar myne wou niks van hulle weet nie.

As ek teiken of kompetisie geskiet het sou ek by die 6.5 Creedmoor gebly het en dit 'n goeie "only gun" genoem het. EK jag wel meestal en skiet dalk een kompetisie per jaar. "n vinnig 6mm vir Springbokke en grooter 7mm of 30 vir Gemsbokke en Kudu's. Ek praat nou nie eers van bosjag nie, want ek dink nie 'n 1:8 twist 24" 6.5 was ooit bedoel om in die bos te jag nie, jy kan en ons het maar dit was nie die oorspronklike plan nie.

En dan is daar die manne wat 6mm SLR's skiet en dashers wat moet lope vervang en fireform wat jaloers is en die Creedmoor afbreek.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.

User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1196
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Location: Kroonstad

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by jankraay » Tue Jan 14, 2020 12:12 pm

tau wrote:Kyk my Creedmoor is vrek akkuraat en skiet goedkoop en min recoil. Ek dink net manne moet besef dit is 'n great teiken en gong kaliber, daar is makliker gewere om klein wild en ongediertes te skiet en beter groot kalibers vir Groot wild.

Manne skreeu nou maar ek skiet Kudu in die bos met my 6.5x55/57. DIt is so dan laai hulle swaar koeëls stadig, en nie hoë BC langafstand nommers nie.

As jy hom 120gr CC laai kan hy lekker klein wild skiet, maar myne wou niks van hulle weet nie.

As ek teiken of kompetisie geskiet het sou ek by die 6.5 Creedmoor gebly het en dit 'n goeie "only gun" genoem het. EK jag wel meestal en skiet dalk een kompetisie per jaar. "n vinnig 6mm vir Springbokke en grooter 7mm of 30 vir Gemsbokke en Kudu's. Ek praat nou nie eers van bosjag nie, want ek dink nie 'n 1:8 twist 24" 6.5 was ooit bedoel om in die bos te jag nie, jy kan en ons het maar dit was nie die oorspronklike plan nie.

En dan is daar die manne wat 6mm SLR's skiet en dashers wat moet lope vervang en fireform wat jaloers is en die Creedmoor afbreek.
Ek hoef nie jaloers te wees nie. Het 2 gehad en dit was n mors van tyd. Alhoewel ek Alrha in 2018 met een gewen het...Image


Sent from my iPhone using Tapatalk

User avatar
DiscoBiscuit
Full Member
Full Member
Posts: 197
Joined: Tue Jan 25, 2011 7:57 am
Location: Leonardville, Namibia en UAE

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by DiscoBiscuit » Tue Jan 21, 2020 6:37 pm

FHM wrote:
Wed Aug 08, 2018 3:25 pm
Ek wil graag hoor by die 6.5 cr manne hierso, watse rak ammunissie het julle deurgans beskikbaar in die kaliber?

Ek sien hier by ons is net "Win 140 gr HPBT match" beskikbaar.
Quote" This 6.5CM load uses a 140gr HPBT bullet design with a BC of .580 launched at 2710 fps."

Ek vra die seun by SO in WHK, hoekom hou julle net 1 soort ammo aan in die kaliber?
Lig hy my in..."meneer die kaliber is eintlik gemaak om self te laai, dis hoekom ons net een soort rak ammunissie aanhou"...
Dis nie eintlik wat ek wou hoor nie ... :-X

Ek het so bietjie gaan lees oor rak ammunissie vir die kaliber, en daar is baie fabrikate oorsee(VSA) beskikbaar soos
Federal Trophy Copper
Bullet Type: Trophy Copper
Bullet Weight: 120 grains
Ballistic Coefficient: 0.497
Muzzle Velocity: 2,875 feet per second
Federal Fusion Softpoint
Bullet Type: Soft Point
Bullet Weight: 140 grains
Ballistic Coefficient: 0.439
Muzzle Velocity: 2,750 feet per second
Browning BXR Matrix Tip
Bullet Weight: 129 grains
Ballistic Coefficient: 0.557
Muzzle Velocity: 2,850 feet per second
Nosler Ballistic Tip
Bullet Type: Ballistic Tip Hunting
Bullet Weight: 140 grains
Ballistic Coefficient: 0.509
Muzzle Velocity: 2,650 feet per second
Winchester XP
Bullet Type: Extreme Point
Bullet Weight: 125 grains
Ballistic Coefficient: 0.540
Muzzle Velocity: 2,850 feet per second
Norma Scirocco II
Bullet Type: Polymer Tip Scirocco
Bullet Weight: 130 grains
Ballistic Coefficient: 0.550
Muzzle Velocity: 2,800 feet per second
Hornady Interlock Whitetail
Bullet Type: Jacketed Spire Point
Bullet Weight: 129 grains
Ballistic Coefficient: 0.445
Muzzle Velocity: 2,820 feet per second
Hornady GMX
Bullet Type: GMX Monolithic Copper Alloy
Bullet Weight: 120 grains
Ballistic Coefficient: 0.450
Muzzle Velocity: 2,925 feet per second
Hornady ELD-X
Bullet Type: ELD-X
Bullet Weight: 143 grains
Ballistic Coefficient (G1): 0.623
Ballistic Coefficient (G7): 0.314
Muzzle Velocity: 2,700 feet per second
Hornady GMX
Bullet Type: GMX
Bullet Weight: 120 grains
Ballistic Coefficient: 0.450
Muzzle Velocity: 2,808 feet per second

Wat ek lees met die toetse op die verskillende ammunissie, gee die volgende rak ammunissie die beste resultate met 10 aaneenlopende skote per fabrikaat op 100 yards:
Hornady ELD-X
Federal Fusion SP


Ek het nog nie my geweer nie, hoop bitter hard dat ek binnekort n oproep sal kry en lisensie klaar is, so ek kan nog nie se hoe doen my geweer met die enigste 6.5 cr brand in die land nie >:(
Ek het toe die Winchester rak ammo getoets, nog nie spoed gemeet nie, maar as ek na die drop kyk loop hulle baie naby aan 2750 fps in die Tikka TAC A1. Met 100 meter zero kon ek die 3 skote (100m,200m en 300m) amper deur een gat jaag.
tot op 600m getoets (300mm gong, nie gemeet nie, maar onder 1/2 MOA as ek moet raai) en is baie tevrede met hoe akkuraat dit is.

Groete,

Herman.

User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3757
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Location: Tsumeb, Namibia

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by FHM » Wed Jan 22, 2020 7:27 am

Dankie vir jou terugvoer Herman ;)
my geweer gooi ook baie mooi groeperings met die Win match rondtes tot 250 m
Ek het nog nie verder groeperings getoets nie want ons skietbaan is net 250 m lank.
Die gonge in die koppie agter 250 meter lui ek klokslag so ek kan beaam dat tot op 300 m die koels baie goed loop.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD

User avatar
Werner Prinsloo
Full Member
Full Member
Posts: 122
Joined: Mon Nov 17, 2014 10:03 am
Location: Pretoria

Re: 6.5 Creedmoor bende

Post by Werner Prinsloo » Wed Jan 22, 2020 7:50 am

Aan die manne wat 'n bushing die gebruik. Watter grootte bushing gebruik julle met Lapua brass en watter greep gee goeie resultate?
Groete
Werner

Die lewe is vol risiko's, vat 'n kans!

Post Reply

Return to “Rifles/Gewere”