Page 1 of 1

Kruit vir 260 remington

Posted: Tue Jan 21, 2020 2:19 pm
by M98mauser
So is my laaste 365 nou ook gedaan! nou is dit maar tyd om van die nuwe ingevoerde produk aanteskaf.

Nou wonder ek wie het sukses met hulle 260 rem met watse kruit? Wil graag die 139gr Lapua's skiet uit die 26" loop.

Wat sal dit nou wees?
IMr 4350?
H4350?
lovex S70
Vihtavouri N550

Kan iemand Help?

Re: Kruit vir 260 remington

Posted: Tue Jan 21, 2020 2:36 pm
by Arnold
n560 gee ook lekker spoed as jy genoeg in die dop gooi

Re: Kruit vir 260 remington

Posted: Tue Jan 21, 2020 5:15 pm
by tripodmvr
Norma MRP lyk ook goed.

Re: Kruit vir 260 remington

Posted: Thu Jan 23, 2020 9:02 pm
by JPS
H4350 werk baie mooi met 130gn en 140gn

Kruit vir 260 remington

Posted: Thu Jan 23, 2020 9:19 pm
by Willeboer
Kyk na Panhandle precision se load development series videos op youtube. Hy doen load development vir n 260 rem. Nie dat die manne hier jou goed genoeg sal help nie, maar goeie videos om te kyk.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Kruit vir 260 remington

Posted: Fri Jan 24, 2020 9:10 am
by M98mauser
Ek het toe op H4350 besluit volgens QL lyk dit goed . Sal nou maar moet sien of dit so tempratuur onsensitief is soos daar beweer word.

Re: Kruit vir 260 remington

Posted: Fri Jan 31, 2020 4:30 pm
by M98mauser
Vandag die H4350 gaan skiet en ek dink dan sal kan werk vir die 260!
Punte 139gr lapua en ek het hulle gelaai met 42.2gr H4350. QL het gese dit behoort die node te wees volgens die default waardes.
Gemiddelde spoed oor die ses skote was 2722fps. Kalibrasies gedoen en nou lyk die nommer soos 42.6gr