Extreme Spread

User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 9741
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Extreme Spread

Post by Capt. Oblivious » Thu Oct 15, 2020 11:07 am

Malan ek sal somer se hulle is 11.1.11 oor die algemeen en teen 60k psi gaan hulle 3 of 4 keer se skiet hou dan gaan die primer pockets begin lek. As ons nou net weet wat daai kamer mates is kan mens dalk kyk na Lapua maar oor die algemeen form hulle nie mooi nie omdat hulle skouer/nek junction baie dik is maar dit kan gedoen word. Beste 243 dop wat ek nog n langer nek en skerper skouer gegee het was Sakos

Ek het bokse vol Lapua SLR doppe van toe ek n stuiwer kamer geskiet het wat ons kan probeer 40grade kwaga maak?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

Ajviljoen260rem
Full Member
Full Member
Posts: 123
Joined: Tue Jan 26, 2016 8:29 pm
Location: Stellenbosch

Re: Extreme Spread

Post by Ajviljoen260rem » Thu Oct 15, 2020 11:33 am

Malan,

Ek skiet in my ander gewere lapua en norma doppe. Die man wat doppe gevorm het vir my het vir my gese ek moet winchester doppe koop sodat hy hulle kan vorm. Ekt hom gevra moet ek nie lapua koop nie toe se hy nee.


Capt,

Ek sal enige iets probeer solank die geweertjie net iets wil begin wys.wat sal mens kort om soo plan in aksie tesit? Reamer spec?

Groete
Tikka Supervarmint 260 Rem
Tikka Supervarmint 300 WinMag
Custom Bartlein 1-8Twist 243 Kwagga

Ajviljoen260rem
Full Member
Full Member
Posts: 123
Joined: Tue Jan 26, 2016 8:29 pm
Location: Stellenbosch

Re: Extreme Spread

Post by Ajviljoen260rem » Thu Oct 15, 2020 11:34 am

Ek gaan wil ander kruit ook probeer, meskien s385? Ek het nog van dit?

Groete
Tikka Supervarmint 260 Rem
Tikka Supervarmint 300 WinMag
Custom Bartlein 1-8Twist 243 Kwagga

Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 1708
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Location: Pietermaritzburg

Re: Extreme Spread

Post by Malan123 » Thu Oct 15, 2020 11:53 am

Daar stel Siebert dit nou baie mooi :). Ek het nie ervaring met winchester nie, maar ek weet hier is 'n man wat hulle in sy ackley skiet teen drukvlakke wat 60kpsi laat lyk of dit parking soek... ackley het wel nou nie daai lang nek van 'n SLR/kwagga nie.

Adriaan, Siebert praat uit ondervinding so ek sou sy raad volg.

User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 9741
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Extreme Spread

Post by Capt. Oblivious » Thu Oct 15, 2020 11:54 am

Ajviljoen260rem wrote:
Thu Oct 15, 2020 11:33 am
Malan,

Ek skiet in my ander gewere lapua en norma doppe. Die man wat doppe gevorm het vir my het vir my gese ek moet winchester doppe koop sodat hy hulle kan vorm. Ekt hom gevra moet ek nie lapua koop nie toe se hy nee.


Capt,

Ek sal enige iets probeer solank die geweertjie net iets wil begin wys.wat sal mens kort om soo plan in aksie tesit? Reamer spec?

Groete
Meet vir my n dop wat geskiet is se nek se OD en een wat gelaai is se nek se OD

Geno skiet Winchesters laat hulle sing in sy AI ma my lewe is te kort vir dit, ek verkoop eder n geweer voor ek net Winchester doppe in hom kan skiet
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 9741
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Extreme Spread

Post by Capt. Oblivious » Thu Oct 15, 2020 11:57 am

Adriaan kry n blik 4831sc as jy n ander kruit wil toets
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

Ajviljoen260rem
Full Member
Full Member
Posts: 123
Joined: Tue Jan 26, 2016 8:29 pm
Location: Stellenbosch

Re: Extreme Spread

Post by Ajviljoen260rem » Thu Oct 15, 2020 12:10 pm

Capt. Oblivious wrote:
Thu Oct 15, 2020 11:54 am
Ajviljoen260rem wrote:
Thu Oct 15, 2020 11:33 am
Malan,

Ek skiet in my ander gewere lapua en norma doppe. Die man wat doppe gevorm het vir my het vir my gese ek moet winchester doppe koop sodat hy hulle kan vorm. Ekt hom gevra moet ek nie lapua koop nie toe se hy nee.


Capt,

Ek sal enige iets probeer solank die geweertjie net iets wil begin wys.wat sal mens kort om soo plan in aksie tesit? Reamer spec?

Groete
Meet vir my n dop wat geskiet is se nek se OD en een wat gelaai is se nek se OD

Geno skiet Winchesters laat hulle sing in sy AI ma my lewe is te kort vir dit, ek verkoop eder n geweer voor ek net Winchester doppe in hom kan skiet

Capt,

Ek meet vanaand dan laat weet ek hier. Dankie vir julle hulp sover.

Groete
Tikka Supervarmint 260 Rem
Tikka Supervarmint 300 WinMag
Custom Bartlein 1-8Twist 243 Kwagga

User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 9741
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Extreme Spread

Post by Capt. Oblivious » Thu Oct 15, 2020 12:11 pm

Wat wel snaaks is is jou ES lyk mooi so die doppe lyk of hul interne volumes darem nie te ver uit mekaar is nie en dit kan heel moontlik wees dat jy mooi groepe sal kry met n bq werk nog of dalk n ander kruit maar imo is n dop se H2o volumes nie die bepalende faktor of hulle goed gaan skiet nie. Kom ons kyk wat se daai mates dan kyk ons of ek n paar lapuas vir jou hier kan uit krap om te toets
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

Ajviljoen260rem
Full Member
Full Member
Posts: 123
Joined: Tue Jan 26, 2016 8:29 pm
Location: Stellenbosch

Re: Extreme Spread

Post by Ajviljoen260rem » Thu Oct 15, 2020 12:18 pm

Capt,

Dankie, ek waardeer. Ek laat weet alter oor mates.
Het kruit klaar opgespoor H4831 sc extruded? Selfde ?

Groete
Tikka Supervarmint 260 Rem
Tikka Supervarmint 300 WinMag
Custom Bartlein 1-8Twist 243 Kwagga

User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 9741
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Extreme Spread

Post by Capt. Oblivious » Thu Oct 15, 2020 12:30 pm

Ja is hy daai
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

Ajviljoen260rem
Full Member
Full Member
Posts: 123
Joined: Tue Jan 26, 2016 8:29 pm
Location: Stellenbosch

Re: Extreme Spread

Post by Ajviljoen260rem » Thu Oct 15, 2020 6:52 pm

Capt,

Gelaaide dop- 0.2715”
Gevuurde dop-0.276”

Groete
Tikka Supervarmint 260 Rem
Tikka Supervarmint 300 WinMag
Custom Bartlein 1-8Twist 243 Kwagga

User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 9741
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Extreme Spread

Post by Capt. Oblivious » Fri Oct 16, 2020 10:32 am

Ok jyt taamlik spasie daar so dit is nie n geval dat jou kamer te stuif is vir die nekke nie. Ek sal oor die naweek bq kyk wat se doppe ek daar vir jou kan kry dan kan ons bq kyk of hulle werk. Jy weet nie dalk wat jou nekke se wand diktes is nie?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

Ajviljoen260rem
Full Member
Full Member
Posts: 123
Joined: Tue Jan 26, 2016 8:29 pm
Location: Stellenbosch

Re: Extreme Spread

Post by Ajviljoen260rem » Fri Oct 16, 2020 11:27 am

Hallo Capt,

Dankie ek waardeer. My jag boekie is missing in action met my data. Ek sal gou vanaand kyk met ball micrometer wat meet hulle dan laat weet ek jou.

Groete Adriaan
Tikka Supervarmint 260 Rem
Tikka Supervarmint 300 WinMag
Custom Bartlein 1-8Twist 243 Kwagga

User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 9741
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Extreme Spread

Post by Capt. Oblivious » Fri Oct 16, 2020 1:41 pm

As jy dit kan doen sal dit goed wees, ek het 3 batches vir 3 verskillinde kamers dan kan ek kyk watse doppe die naaste is en hulle sny na jou spec toe
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

Ajviljoen260rem
Full Member
Full Member
Posts: 123
Joined: Tue Jan 26, 2016 8:29 pm
Location: Stellenbosch

Re: Extreme Spread

Post by Ajviljoen260rem » Fri Oct 16, 2020 6:24 pm

Hallo Capt,

Ekt soo paar gemeet, almal tussen.

0.0135 - 0.0145.

Groete
Tikka Supervarmint 260 Rem
Tikka Supervarmint 300 WinMag
Custom Bartlein 1-8Twist 243 Kwagga

Dale SH
Hero Member
Hero Member
Posts: 1324
Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Location: Johannesburg

Re: Extreme Spread

Post by Dale SH » Fri Oct 16, 2020 7:34 pm

Gents,
Here is Adriaans calibrated load.
His ES is low so I really don think his powder and primer combo is at fault here.
Adriaan 243 kwagga.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Ruger Hawkeye African 9.3x62

Ajviljoen260rem
Full Member
Full Member
Posts: 123
Joined: Tue Jan 26, 2016 8:29 pm
Location: Stellenbosch

Re: Extreme Spread

Post by Ajviljoen260rem » Thu Oct 22, 2020 12:27 pm

Dale SH wrote:
Fri Oct 16, 2020 7:34 pm
Gents,
Here is Adriaans calibrated load.
His ES is low so I really don think his powder and primer combo is at fault here.
Adriaan 243 kwagga.jpg


Dankie Dale,

Groete Adriaan
Tikka Supervarmint 260 Rem
Tikka Supervarmint 300 WinMag
Custom Bartlein 1-8Twist 243 Kwagga

Berra .204
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 311
Joined: Fri Sep 16, 2016 2:43 pm
Location: Swellendam

Re: Extreme Spread

Post by Berra .204 » Fri Oct 23, 2020 6:07 am

Goeie more Adriaan
Ek wil net nog ‘n klip in die bos gooi. Het jy ‘n ander punt probeer skiet. Ek het vir my ‘n 22-250Ai laat bou waarmee ek netso gesukkel het met 75gr Eldm. Ek het 4 verskillende kruite, verskillende primers, seating diepte, QL en ladders en als probeer vir 600 skote en kon nooit iets konstant kry nie. Es was ook mooi maar wou nie groep nie. Koop toe ‘n paar 82 gr Bergers en binne 10skote was dit in een gat. Kon toe nie nog Bergers kry nie en probeer 77gr TMK en weer dadelik mooi.

Ek so dit ook net toets. Sterkte dit is nie lekker as ‘n roer nie wil maak soos jy dink hy moet kan maak nie

User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 687
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Location: Boland

Re: Extreme Spread

Post by Lategan1 » Fri Oct 23, 2020 7:36 am

Dankie hiervoor Berra, leersaam, 600 skote later is nie ligte musiek nie.

Soos Boys Wouter en ander experts al hier gesê het, wat wys die teiken resultate.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)

Ajviljoen260rem
Full Member
Full Member
Posts: 123
Joined: Tue Jan 26, 2016 8:29 pm
Location: Stellenbosch

Re: Extreme Spread

Post by Ajviljoen260rem » Fri Oct 23, 2020 12:22 pm

;)
Berra .204 wrote:
Fri Oct 23, 2020 6:07 am
Goeie more Adriaan
Ek wil net nog ‘n klip in die bos gooi. Het jy ‘n ander punt probeer skiet. Ek het vir my ‘n 22-250Ai laat bou waarmee ek netso gesukkel het met 75gr Eldm. Ek het 4 verskillende kruite, verskillende primers, seating diepte, QL en ladders en als probeer vir 600 skote en kon nooit iets konstant kry nie. Es was ook mooi maar wou nie groep nie. Koop toe ‘n paar 82 gr Bergers en binne 10skote was dit in een gat. Kon toe nie nog Bergers kry nie en probeer 77gr TMK en weer dadelik mooi.

Ek so dit ook net toets. Sterkte dit is nie lekker as ‘n roer nie wil maak soos jy dink hy moet kan maak nie

Hallo Berra,

Ekt al daaraan gedink. Sal dit seker ook n “go” moet gee.

Ja dis bitter teleustellend as n geweer nie wil skiet nie en n man maak sukkel en ching ching in die water gooi🤣

Hoop oom Cappie se hulp gaan werk, kom ons kyk maar. 😬

Groete Adriaan
Tikka Supervarmint 260 Rem
Tikka Supervarmint 300 WinMag
Custom Bartlein 1-8Twist 243 Kwagga

User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 9741
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Extreme Spread

Post by Capt. Oblivious » Fri Oct 23, 2020 1:37 pm

Adriaan ek het gisteraand begin krap tussen daai doppe, sal jou oor die naweek laat weet. Ek het so paar 115gr Dtacs daar wat jy dalk kan toets, daar kan dalk n paar ander goed ook rond le. Ek weet ek het n klomp 76gr Krieke daar as jy dalk wil kyk of hulle wil skiet
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 4681
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Location: Durbanville, WesKaap

Re: Extreme Spread

Post by ruaanb » Fri Oct 23, 2020 3:03 pm

Gee jy my koeëls weg????

Ajviljoen260rem
Full Member
Full Member
Posts: 123
Joined: Tue Jan 26, 2016 8:29 pm
Location: Stellenbosch

Re: Extreme Spread

Post by Ajviljoen260rem » Fri Oct 23, 2020 3:20 pm

ruaanb wrote:
Fri Oct 23, 2020 3:03 pm
Gee jy my koeëls weg????



Hahaha ruil transaksie🤣
Ek sal darm reg maak met die man.

Dankie capt, ek waardeer.

Groete
Tikka Supervarmint 260 Rem
Tikka Supervarmint 300 WinMag
Custom Bartlein 1-8Twist 243 Kwagga

User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 687
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Location: Boland

Re: Extreme Spread

Post by Lategan1 » Fri Oct 23, 2020 3:27 pm

Ek dink ‘n vraag om te vra om aan te sluit by Adriaan en Berra, dalk gooi dit ook lig op die onderwerp.

Is daar nog manne hier wat Hornady se nuwe ELD-M en ELD-X herlaai wat vind dat dit moeiliker of meer temperamenteel is op soek na die sweet spot? Om 600 skote te soek vir ‘n konstante ‘barrel time’ is verregaande, ek is seker Adriaan wil nie hierdie pad stap nie.

Virseker 162gr ELD-X ook opmerklik wisselvallig in my Sako 7mmRM. Ek wil nie opinie hieroor lewer nie omrede ek nie enige meganiese of tegniese oorsprong gaan soek het nie, nietemin dit is wel opmerklik. Ek dit maar toegeskryf aan 7mmRM temperament. Ook het Dale intussen aanbeveel ek gebruik Norma MRP vorentoe, dalk help dit in my geval. (Tans op Hodgen)

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)

User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 9741
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Extreme Spread

Post by Capt. Oblivious » Fri Oct 23, 2020 3:42 pm

ruaanb wrote:
Fri Oct 23, 2020 3:03 pm
Gee jy my koeëls weg????
Ek dink na Johan Kriekk het Ruaan dalk die 2de meeste Krieke, hyt my darem gese hy speel net
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

Post Reply

Return to “Algemeen/General”