Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?

6.5/284Norma
Hero Member
Hero Member
Posts: 1072
Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Location: Pietermaritzburg

Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?

Post by 6.5/284Norma » Fri May 22, 2020 10:13 pm

sako 30-06 wrote:
Fri May 22, 2020 11:23 am
6.5/284Norma wrote:
Fri May 22, 2020 10:19 am
sako 30-06 wrote:
Tue May 19, 2020 8:48 pm
Ek het vandag na die Tikka T3X super varmint 6.5 creedmoor gekyk. Ek moet erken ek hou baie van die geweer.

Enige iemand advies of raad oor die geweer?
Ek het 'n Tikka 260 Supervarmint gehad...

Huil nounog omdat ek hom verkoop het!!!
Het jy n silencer opgehad? Hoe was die recoil met en sonder?
Ek dink ek moet hom vat en klaar kry.
Sonder silencer.

Ek skiet nie swaar punte nie so het 108gr geskiet, recoil was heel aanvaarbaar.
I'd rather be hunting!

Ruger No.1 Varmint 6.5 Creedmoor
Howa 22-250 Rem
Howa 6mm Creedmoor
Remington 70o 6.5 Creedmoor

User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1610
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Location: Boksburg

Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?

Post by sako 30-06 » Sat May 23, 2020 8:30 am

Manne help asb, ek kan die Sako A7 Roughtec kry vir dieselfde prys as die Tikka.
Die Tikka voel vir een of ander rede anders, maar die Sako is nogsteeds n Sako.

Vat ek die sako of die tikka?

Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 1482
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Location: Pietermaritzburg

Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?

Post by Malan123 » Sat May 23, 2020 8:49 am

Jy gaan gelukkig wees met albei. Gaan voel watter een pas jou die lekkerste. Jy gaan baie meer aftermarket parte vir 'n tikka kry

User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1610
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Location: Boksburg

Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?

Post by sako 30-06 » Sat May 23, 2020 9:10 am

Dis presies my probleem, ek hou van altwee.
Dit sal my eerste geweer met n plastiek kolf wees so ek weet nie of dit my later gaan pla nie.

Of betaal ek net die ekstra geld en koop n 85 hunter?
Dis n baie moeilike besluit, net bang ek is spyt oor n paar maande.

Sako75
Hero Member
Hero Member
Posts: 919
Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm

Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?

Post by Sako75 » Sat May 23, 2020 9:12 am

Wat kos elkeen van die opsies? Ek steeds nie ‘n Hunter of Varminter weggegooi het nie. As mens elkgeval die minimum die jaar by jag gaan uitkom dink ek daar is kans om dooierus te vat.

User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1610
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Location: Boksburg

Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?

Post by sako 30-06 » Sat May 23, 2020 9:23 am

Sako75 wrote:
Sat May 23, 2020 9:12 am
Wat kos elkeen van die opsies? Ek steeds nie ‘n Hunter of Varminter weggegooi het nie. As mens elkgeval die minimum die jaar by jag gaan uitkom dink ek daar is kans om dooierus te vat.
Tikka en Roughtec is R26 000.
Hunter is R32 000.
Laminated varmint R32 000
Last edited by sako 30-06 on Sat May 23, 2020 9:28 am, edited 1 time in total.

Maroelas
Full Member
Full Member
Posts: 120
Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm
Location: Centurion

Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?

Post by Maroelas » Sat May 23, 2020 9:28 am

sako 30-06 wrote:
Sat May 23, 2020 9:10 am
Dis presies my probleem, ek hou van altwee.
Dit sal my eerste geweer met n plastiek kolf wees so ek weet nie of dit my later gaan pla nie.

Of betaal ek net die ekstra geld en koop n 85 hunter?
Dis n baie moeilike besluit, net bang ek is spyt oor n paar maande.
Onthou Tikka word deur Sako vervaardig. Dis 'n Sako loop en aksie. Maar goed soos die magasyn en snellerbeuel word van goedkoper materiale vervaardig.

Silwer
Newbie
Newbie
Posts: 30
Joined: Thu May 14, 2015 11:30 am

Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?

Post by Silwer » Sat May 23, 2020 10:50 am

Ek het 'n a7 roughtech in 308. Baie gelukkig met die geweer. Iets om in gedagte te hou is dat dit moeiliker is om picatinny rails en magasyne ens. vir 'n a7 te kry as vir 'n tikka. Een ding wat ek nie van die a7 hou nie is dat die magasyn net 3 rondtes vat, sover ek weet werk Kurt van TSG aan 'n bottom metal vir die a7 wat ai magasyne vat. Verder is die a7 se bolt shroud en bottom metal ook van plastiek soos die tikka s'n. Die roughtech kolf se voorlaai is nie heeltemal rigied nie, as jy die loop en kolf druk, raak die kolf aan die loop. Vir my is dit nie 'n probleem nie, maar hou dit in gedagte as 'n bipod dalk gebruik gaan word. Soos ek sê is ek tevrede met die geweer ten spyte van die paar tekortkominge, maar ek het myne verlede jaar gekoop toe hulle beskikbaar was teen R13500.

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk


Silwer
Newbie
Newbie
Posts: 30
Joined: Thu May 14, 2015 11:30 am

Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?

Post by Silwer » Sat May 23, 2020 11:13 am

Ek moet bysê op die dag wat ek my sako a7 gekoop het, het ek ook lank na 'n tikka t3 tactical en t3x varmint gekyk. Beide tikka's was R17000 en soos hierbo genoem, was die sako a7 op special vir R13500. Vir dieselfde prys dink ek sou die tikka 'n beter koop gewees het.

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk


Lategan1
Full Member
Full Member
Posts: 188
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Location: Boland

Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?

Post by Lategan1 » Sat May 23, 2020 11:34 am

My 2c.

Ongeag hierdie aankoop.

Ek is altyd skepties wanneer ‘n bekende handelsnaam afwaarts bemark vir koste en markaandeel redes, 2de vlak handelsmerk en posisie. (Ons almal weet dit is algemeen)Dit gaan oor baie ander redes, maar hoofsaaklik om kostes te bespaar om teen goedkoper, maar ander maatskappye se beste en trots, te kan kompeteer. Die oogmerk is dus kostes bespaar, weet die verbruiker presies op wat daar kostes bespaar word, kanse skraal dat ons alles weet? Ons sien dit baie in wyn!! Die kritiese vraag is: is daar met dieselfde trots omgegaan met die alternatiewe model?

Plaas Mercedes Benz en BMW alternatiewes in die mark of streef hulle daarna dat elke model die beste in sy klas is?

Daar is reeds ‘n Tikka in eie reg, dit sal my keuse wees. (Behalwe vir spesifieke rede)

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)

Sako75
Hero Member
Hero Member
Posts: 919
Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm

Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?

Post by Sako75 » Sat May 23, 2020 11:56 am

sako 30-06 wrote:
Sat May 23, 2020 9:23 am
Sako75 wrote:
Sat May 23, 2020 9:12 am
Wat kos elkeen van die opsies? Ek steeds nie ‘n Hunter of Varminter weggegooi het nie. As mens elkgeval die minimum die jaar by jag gaan uitkom dink ek daar is kans om dooierus te vat.
Tikka en Roughtec is R26 000.
Hunter is R32 000.
Laminated varmint R32 000
Ek sou ‘n goeie deal op n Sako Lam SS Varmint soek.

willemw
Full Member
Full Member
Posts: 143
Joined: Mon Nov 16, 2015 9:31 pm

Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?

Post by willemw » Sat May 23, 2020 2:56 pm

Ek sien nou bg opsomming ons het n Tikka Varmint T3 Blued vir R21 490 by VGK Firearms.

User avatar
Blitzzz
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 367
Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm
Location: Mossel Bay

Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?

Post by Blitzzz » Sat May 23, 2020 3:20 pm

Het Sako ook die 1MOA groep waarborg soos Tikka? Ek sou die Tikka vat en eerder die ekstra spandeer aan goeie glas.

As Sako jou ding is, koop eerder die Sako al spandeer jy n ekstra paar rand. Vir my is n geweer ‘n lang termyn koop en ek moet gelukkig wees oor hoe hy lyk, skiet, voel en die opsie het om dele te upgrade. Dit moet iets wees waarop ek sal trots wees.


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Sako 308 Win
Winchester 30-06 Spr

User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 9244
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?

Post by Capt. Oblivious » Sat May 23, 2020 3:55 pm

Blitzzz wrote:
Sat May 23, 2020 3:20 pm
Het Sako ook die 1MOA groep waarborg soos Tikka? Ek sou die Tikka vat en eerder die ekstra spandeer aan goeie glas.

As Sako jou ding is, koop eerder die Sako al spandeer jy n ekstra paar rand. Vir my is n geweer ‘n lang termyn koop en ek moet gelukkig wees oor hoe hy lyk, skiet, voel en die opsie het om dele te upgrade. Dit moet iets wees waarop ek sal trots wees.


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Ja hulle het maar as my sakos 1moa op 100m geskiet het sou ek begin howa oorweeg het 😎
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1610
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Location: Boksburg

Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?

Post by sako 30-06 » Sun May 24, 2020 4:09 pm

Die lockdown maak my kop deurmekaar, maar ek het nou besluit. Ek soek n Sako .260 85 varmint. Nie lamminated of stainless nie, net die goeie tradisionele houtkolf met n blued loop.
Ek sien die skietwinkel in bloem het een.
Laat weet asb as iemand weet van nog een.

Vissie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 61
Joined: Sat Jan 19, 2013 9:02 pm
Location: Gauteng

Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?

Post by Vissie » Sun May 24, 2020 5:15 pm

Varmint? Gaan jy of jou kinders met hom in die veld stap, met ‘n geweerband, oor die skouer?

Sako75
Hero Member
Hero Member
Posts: 919
Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm

Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?

Post by Sako75 » Sun May 24, 2020 5:40 pm

Verskil tussen ‘n Hunter en ‘n Varmint se gewig nie so beduidend nie. Mens kom dit regtig nie agter nie.

User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 9244
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?

Post by Capt. Oblivious » Sun May 24, 2020 8:08 pm

Daai varmint is dam n diep mooi geweer. Eks net dankbaar ons is nou oor die sniper wees met n RPR guur
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1610
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Location: Boksburg

Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?

Post by sako 30-06 » Sun May 24, 2020 8:27 pm

Capt. Oblivious wrote:
Sun May 24, 2020 8:08 pm
Daai varmint is dam n diep mooi geweer. Eks net dankbaar ons is nou oor die sniper wees met n RPR guur
Ek het gewag vir die een, ek het darem terug aarde toe gekom, lockdown is n lelike ding.

Maar toe ek daai Sako sien toe weet ek ;)

Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 6600
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Location: Waterkloof, Pretoria

Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?

Post by Wouter Roets » Mon May 25, 2020 10:29 am

Capt. Oblivious wrote:
Sun May 24, 2020 8:08 pm
Daai varmint is dam n diep mooi geweer. Eks net dankbaar ons is nou oor die sniper wees met n RPR guur
Ek sien daai gin is nie jou maat nie...

User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 9244
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Kort nog n geweer,Sako 85 Finnlight 260?

Post by Capt. Oblivious » Mon May 25, 2020 11:55 am

Hahaha
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

Post Reply

Return to “Algemeen/General”