SA jagter tydskrif

Post Reply
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1851
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Location: Randfontein Gauteng South Africa

SA jagter tydskrif

Post by NicoSmit » Tue Jul 30, 2019 9:38 am

Miskien kan Koos my help ek lees die SA jagter tydskrif maar op Netwerk 24 omdat pos aflewerings maar nie betroubaar is by my nie Die laaste tydskrif op Nerwerk 24 is die Junie uitgawe .Gaan SA Jagters die tydskrif nog steeds op Nerwerk 24 laai of moet ek maar wag vir die hard copy om afgelewer te word . Party maande dan lê daar sommer 3 maande se tydskrifte in die posbus .Lyk of iemand by die poskantoor wag dat daar genoeg pos is voor hulle dit in die posbusse gaan sit.
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas

User avatar
Toyrsi
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 463
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Location: Kathu

Re: SA jagter tydskrif

Post by Toyrsi » Tue Jul 30, 2019 10:09 am

Kry al vir maande nie meer n tydskrif nadat ek my pos adres verander het nie.
Ek voel jou pyn.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen

Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 1456
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Contact:

Re: SA jagter tydskrif

Post by Koos Barnard » Tue Jul 30, 2019 10:26 am

Nico
Wat ek weet is dat die Netwerk24-pakket waarop mense die tydskrif kon kry nie meer soos in die verlede werk nie. Te veel lede het gekla dat mense die tydskrif goedkoop deur Netwerk24 kan kry terwyl lede dit deur die vereniging moet koop. Daarom het die direksie (Media24 & SA Jagters) besluit om die tydskrif van Netwerk24 teverwyder. As jy 'n lid van SA Jagters is, is jy veronderstel om dit steeds te kry. Daar is oorgeskakel na Magzter toe maar die oorskakeling is outomaties gedoen en lede behoort nog steeds toegang te kan hê tot die digitale weergawe. Laat weet of jy dit op Netwerk24 se pakket gekoop het of as lid, dan volg ek op.

Toy, stuur asb vir my jou besonderhede na Koos.Barnard@Media24.com dan volg ek op by SA Jagters oor jou adresverandering.

Mooi loop

User avatar
Toyrsi
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 463
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Location: Kathu

Re: SA jagter tydskrif

Post by Toyrsi » Tue Jul 30, 2019 10:41 am

Dankie Koos.
Email gestuur
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 16466
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: SA jagter tydskrif

Post by tripodmvr » Tue Jul 30, 2019 6:25 pm

Toyrsi wrote:Dankie Koos.
Email gestuur
Jy kan op SA Jagters se webtuiste jou persoonlike inligting nagaan en verander sodat dit korrek is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

Basie2
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 277
Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm

Re: SA jagter tydskrif

Post by Basie2 » Wed Jul 31, 2019 4:41 pm

, agge nee man, ek het die media24 pakket gehad en nou verloor ek...

Sal maar dit op die ken vat en geen kommentaar lewer nie


Sent from my iPad using Tapatalk

User avatar
musgrave270
Hero Member
Hero Member
Posts: 728
Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Location: Ladysmith KZN

Re: SA jagter tydskrif

Post by musgrave270 » Sun Jan 05, 2020 7:47 pm

Het diegene wat hul tydskrif digitaal deur Magzter kry jul Januarie 2020 uitgawes gekry?

Cbird
Newbie
Newbie
Posts: 45
Joined: Mon Mar 12, 2018 8:58 pm
Location: Jeffreys Baai

Re: SA jagter tydskrif

Post by Cbird » Tue Jan 07, 2020 10:42 pm

Het self 7 maande laas my boek in die pos gekry

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 16466
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: SA jagter tydskrif

Post by tripodmvr » Wed Jan 08, 2020 6:20 am

Gaan loer op die webtuiste en kyk of jou inligting korrek is. Hoor dan of dit nie persoonlik by jou afgelewer kan word nie. Myne word, mooi toegemaak in plastiek, in my inrit afgelewer.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1851
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Location: Randfontein Gauteng South Africa

Re: SA jagter tydskrif

Post by NicoSmit » Wed Jan 08, 2020 7:12 am

musgrave270 wrote:
Sun Jan 05, 2020 7:47 pm
Het diegene wat hul tydskrif digitaal deur Magzter kry jul Januarie 2020 uitgawes gekry?
Ek kan glad nie myne lees nie wil hê ek moet betaal weet nie wat gaan nou aan nie
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 16466
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: SA jagter tydskrif

Post by tripodmvr » Wed Jan 08, 2020 7:37 am

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

User avatar
musgrave270
Hero Member
Hero Member
Posts: 728
Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Location: Ladysmith KZN

Re: SA jagter tydskrif

Post by musgrave270 » Wed Jan 08, 2020 7:46 am

NicoSmit wrote:
musgrave270 wrote:
Sun Jan 05, 2020 7:47 pm
Het diegene wat hul tydskrif digitaal deur Magzter kry jul Januarie 2020 uitgawes gekry?
Ek kan glad nie myne lees nie wil hê ek moet betaal weet nie wat gaan nou aan nie
Volgens Magzter en SA Jagter tydskrif lê die probleem by die jagters vereniging aangesien hul direk met die lede se subskripsies werk. Ek het gister gebel en die dame wat geantwoord het, het nie n verduideliking gehad vir hoekom ek nie die Januarie uitgawe kon oopmaak nie maar het aangebied om dit te laat aflewer.

Kom ons kyk maar of Februarie by ons uitkom, behoort binne die volgende 2 weke te wees.

Dink as genoeg lede dit onder die Vereninging se aandag bring sal hul miskien ondersoek instel

Ek dink Magzter werk nie so lekker saam nie

User avatar
musgrave270
Hero Member
Hero Member
Posts: 728
Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Location: Ladysmith KZN

Re: SA jagter tydskrif

Post by musgrave270 » Wed Jan 08, 2020 7:48 am

Oom Marius

Verstaan ek reg, epos hul dan die nuutste uitgawe vir n mens elke maand?

Groete
Ruan

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 16466
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: SA jagter tydskrif

Post by tripodmvr » Wed Jan 08, 2020 8:24 am

Ek het julle navrae na Johan en Koos by SA Jagter aangestuur. Hopelik kan hulle meer inligting gee.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 1456
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Contact:

Re: SA jagter tydskrif

Post by Koos Barnard » Mon Jan 13, 2020 10:38 am

Dagsê
Ek kan nie vir julle enige antwoorde hier gee nie want ek het nie die oplossing of die verduideliking van wat verkeerd is nie. Maar ek het intussen die persoon wie verantwoordelik is by Magzter se kontakbesonderhede gekry en wag op sy antwoord. So gou ek iets hoor sal ek laat weet.
Mooi loop

User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1851
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Location: Randfontein Gauteng South Africa

Re: SA jagter tydskrif

Post by NicoSmit » Fri Jan 17, 2020 1:54 pm

Nog geen vreugde nie Magzter wil nog steeds dat ek moet betaal
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas

User avatar
musgrave270
Hero Member
Hero Member
Posts: 728
Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Location: Ladysmith KZN

Re: SA jagter tydskrif

Post by musgrave270 » Fri Jan 17, 2020 2:03 pm

Magzter en SA Jagter tydskrif sê die probleem moet by die vereniging wees omdat hul ons subskripsies hanteer. Die Dame by die vereniging kon my nie n verduideliking gee hoekom ons nie die digitale tydskrif ontvang het nie maar dat Februarie sal kom soos normaal. Sal moet wag en sien

Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 1456
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Contact:

Re: SA jagter tydskrif

Post by Koos Barnard » Fri Jan 17, 2020 2:48 pm

Hier is die e-pos wat ek van William Sam van Magzter gekry het vanogend. Kyk asb of jul goed werk en laat weet my.
Mooi loop

Dear Michel,
We have received the entire list from Mr. Curt and extended the subscription and set it for auto-renewal for all the users so therefore all the users will be receiving the issues seamlessly. Just ask the user to check on their issues now.

Thank you.
Best,
William Sam
Content Support Team

One Rockefeller Plaza, 11th Floor, New York, NY 10020
www.magzter.com

User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1851
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Location: Randfontein Gauteng South Africa

Re: SA jagter tydskrif

Post by NicoSmit » Mon Jan 20, 2020 12:02 pm

Nog geen vreugde nie Magzter wil nog steeds dat ek moet betaal
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas

Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 1456
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Contact:

Re: SA jagter tydskrif

Post by Koos Barnard » Mon Jan 20, 2020 3:34 pm

Ons veg nog met hulle Nico. Van my kant af en van SA Jagters se kant af.

User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1851
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Location: Randfontein Gauteng South Africa

Re: SA jagter tydskrif

Post by NicoSmit » Tue Jan 21, 2020 6:41 am

Dankie vir jou moeite
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas

User avatar
musgrave270
Hero Member
Hero Member
Posts: 728
Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Location: Ladysmith KZN

Re: SA jagter tydskrif

Post by musgrave270 » Tue Jan 21, 2020 8:13 am

Dankie Oom Koos vir jou moeite, Magzter het nou n epos gestuur. Digitale uitgawes is nou beskikbaar

Post Reply

Return to “Algemeen/General”