Geno se jag album

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 2865
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Location: Paarl

Re: Geno se jag album

Post by joe rocket » Mon Aug 05, 2019 9:07 am

Baie geluk, Geno mooi bob en duiker daai. Fransie lekker bul mooi.
Last edited by joe rocket on Mon Aug 05, 2019 10:18 am, edited 1 time in total.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.

User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 4762
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Location: Durbanville, WesKaap

Re: Geno se jag album

Post by ruaanb » Mon Aug 05, 2019 9:20 am

lekker manne en dames, geluk met al die bokke.

User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 9890
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Geno se jag album

Post by Capt. Oblivious » Mon Aug 05, 2019 12:29 pm

Te lekker, se vir Frans sy girl soek hom hy moet sy foon antwoord as hy jag
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

Quicker
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 60
Joined: Tue Jul 16, 2019 11:23 pm

Re: Geno se jag album

Post by Quicker » Mon Aug 05, 2019 2:15 pm

Hi Geno,

Wat het daai 143Eldx gemaak, behalwe dood…hoe lyk vleis skade ens?

Cheers
Q


Sent from my iPhone using Tapatalk

User avatar
Geno
Hero Member
Hero Member
Posts: 12685
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Contact:

Re: Geno se jag album

Post by Geno » Mon Aug 05, 2019 2:41 pm

Bitter min skade. Skoot is op 115yards geskiet agter die blad en het onder die vel gesit aan die oorkant. Ek glo net in daardie koeels vir die .260Ackley! Het ook al springbokke, ribbokke en eland geskiet met hul tot op 680m.
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

S&W SD9 9mmP
Ruger 10/22 .22LR
S&W M&P-15 5.56mm
Howa .204Ruger
Rem700 .243AI
Howa .243AI
Rem700 .243AI
CZ550 .308
Ruger .416Ruger
Win M.101 O/U 12Ga
Hunt Group M13 Semi Auto 12Ga

Quicker
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 60
Joined: Tue Jul 16, 2019 11:23 pm

Geno se jag album

Post by Quicker » Mon Aug 05, 2019 3:17 pm

Cool,
Ekt van hul in 6.5CM Só teen n rustige 2600fps, baie nuuskierig om te sien wat maak hul.

Skietvernuf op die oomblik laat my nie toe om daai afstande aan te durf ni, sal maar bly by díe 300m merk.

Thnx vir díe terugvoer.


Sent from my iPhone using Tapatalk

User avatar
Geno
Hero Member
Hero Member
Posts: 12685
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Contact:

Re: Geno se jag album

Post by Geno » Mon Sep 02, 2019 9:28 am

Ons is 'n paar pelle wat die afgelope week en naweek by Nico Harris gaan jag het.
Ek gaan nie vreeslik baie stories vertel nie, maar al wat ek kan sê is dat ek nie kan wag om weer te gaan nie!
Dis een van die hardste jagte wat ek nog op was omrede die herwinning van bokke so moeilik is in daardie berge, maar dit is baie bevredigend!
Ek sal met tyd paar Triggercam videos ook op laai.

My blesbok ooi. Nogal lang horings gehad. Een wat in verkeerde kamp geloop het. Sal haar leer om nie op 'n skietbaan te wil staan en wei nie.
.260Ackley met 143gr ELD-X. 110m

Image

Nolan se bosbok.
.260Ackley met 130gr Sierra TGK. 210m

Image

Steyn en Albe se rooibokke.
.300wsm met 185gr Scenar

Image

Megan se vlakvark.
.243Ackley met 70gr Ballistic Tip

Image

Nolan se njala.
.260Ackley. 130gr Sierra TGK. 360m

Image

Albe se bosbok.
.22-250Ackley met 60gr VMax
Image

Nolan se rooibok. Te voet gejag met Glock26. 115gr Winchester Ranger
Image

Van Zyl se rooibok. Bo van n berg af geskiet, daarom dat die skoot hoog lyk.
.300wsm met 185gr Scenar
Image

Van Zyl se blouwildebees.
.300wsm met 185gr Scenar

Image

My njala. Nie die grootste nie maar n bitter lekker jag gewees.
200m met my .260Ackley. 143gr ELD-X
Hy het naby n krans gestaan toe wou ek nie he hy moet af rol nie. Dit sou ten minste n uur of 2 ekstra vat om hom daar uit te kry. 3 skote gevat om plat te skiet alhoewel die 1ste skoot perfek gesit het.

Image

My eerste bosbok. 343m met .260Ackley. 143gr ELD-X

Image

My 2de bosbok. 165m met .260Ackley. 143gr ELD-X

Image
Image

My vrou se een vark. Ander een nie afgeneem nie.
120m. .260Ackley. 143gr ELD-X

Image

Nolan se koedoe.
210m. .260Ackley. 130gr Sierra TGK

Image
Image
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

S&W SD9 9mmP
Ruger 10/22 .22LR
S&W M&P-15 5.56mm
Howa .204Ruger
Rem700 .243AI
Howa .243AI
Rem700 .243AI
CZ550 .308
Ruger .416Ruger
Win M.101 O/U 12Ga
Hunt Group M13 Semi Auto 12Ga

User avatar
Geno
Hero Member
Hero Member
Posts: 12685
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Contact:

Re: Geno se jag album

Post by Geno » Mon Sep 02, 2019 9:32 am

Bosbok recovery.

Image


Njala uitdra 490m soos die kraai vlieg in daardie berge is nie grappe nie.

Image
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

S&W SD9 9mmP
Ruger 10/22 .22LR
S&W M&P-15 5.56mm
Howa .204Ruger
Rem700 .243AI
Howa .243AI
Rem700 .243AI
CZ550 .308
Ruger .416Ruger
Win M.101 O/U 12Ga
Hunt Group M13 Semi Auto 12Ga

User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6383
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Location: Piet Retief, Mpumulanga

Re: Geno se jag album

Post by DWB » Mon Sep 02, 2019 9:37 am

Blikslaters! Mooi gemaak!
Noem my sommer Deon
7x57 - 9.3x62 - 404 Jeff - 450 Rigby
"All men die, but few men ever really live"

User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2245
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Location: Vanderbijlpark
Contact:

Re: Geno se jag album

Post by henried » Mon Sep 02, 2019 9:49 am

Te lekker, baie geluk aan almal.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure
http://www.lifeca.org

"Deo Valente "

User avatar
KillMurphy911
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 86
Joined: Fri Aug 03, 2018 12:30 pm

Re: Geno se jag album

Post by KillMurphy911 » Mon Sep 02, 2019 10:10 am

Waar is die groen van jaloesie emoji!? Great draad en greater avonture! Dankie dat jy deel.

Groete

KM911
We pray our sights be straight and our aim be true.

Howa 22-250 Remington
Howa 300 Win Mag
Mossberg 930 Tactical Semi-Auto 12G Shotgun
Sig Sauer P320 Compact

Sako75
Hero Member
Hero Member
Posts: 978
Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm

Re: Geno se jag album

Post by Sako75 » Mon Sep 02, 2019 10:15 am

Pragtige nyala bul

User avatar
Geno
Hero Member
Hero Member
Posts: 12685
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Contact:

Re: Geno se jag album

Post by Geno » Mon Sep 02, 2019 10:31 am

Die skinner wat Xplicitly hier op die forum maak, werk bitter lekker!

Image
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

S&W SD9 9mmP
Ruger 10/22 .22LR
S&W M&P-15 5.56mm
Howa .204Ruger
Rem700 .243AI
Howa .243AI
Rem700 .243AI
CZ550 .308
Ruger .416Ruger
Win M.101 O/U 12Ga
Hunt Group M13 Semi Auto 12Ga

User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1383
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Location: Durbanville

Re: Geno se jag album

Post by Gian_dP » Mon Sep 02, 2019 11:45 am

Lyk of julle 'n heerlike trip gehad het! Sien uit na die Triggercam videos!
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308

Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 6839
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Location: Waterkloof, Pretoria

Re: Geno se jag album

Post by Wouter Roets » Mon Sep 02, 2019 11:57 am

Lekker Geno! Baie geluk aan julle almal.

User avatar
Dezbaby
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 88
Joined: Tue Jul 11, 2017 6:23 pm
Location: Bloemfontein

Re: Geno se jag album

Post by Dezbaby » Mon Sep 02, 2019 12:57 pm

Very nice!
It's better to be a warrior in a garden, than a gardener in a war.

User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 2865
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Location: Paarl

Re: Geno se jag album

Post by joe rocket » Mon Sep 02, 2019 2:13 pm

Netjies Geno, mooi gegooi.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.

User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2353
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Location: Limpopo

Re: Geno se jag album

Post by Jake1 » Mon Sep 02, 2019 2:26 pm

Klink baie lekker gewees
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."

User avatar
Konrad308
Full Member
Full Member
Posts: 192
Joined: Mon Feb 15, 2016 12:07 pm
Location: Richards Bay

Re: Geno se jag album

Post by Konrad308 » Mon Sep 02, 2019 2:40 pm

Baie Nice!

Sent from my SM-G960F using Tapatalk
22 Beretta Mod 70
22 Brno Mod 2E
223 Rem Sako A1
6mm Dasher Winchester Mod 70
6.5 x 47 Lapua Howa
308 Win Musgrave RSA
300WSM Tikka T3 Varmint
30-06 Spring Howa
375 Ruger Howa
Pointer 12 Guage Semi-Auto
9mm CZ 75 P-07 Duty
Ruger Super Blackhawk 44Mag

User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 9890
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Geno se jag album

Post by Capt. Oblivious » Mon Sep 02, 2019 3:21 pm

Julle manne het n fees gehad daar in Zululand, baie netjies
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 6839
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Location: Waterkloof, Pretoria

Re: Geno se jag album

Post by Wouter Roets » Tue Sep 03, 2019 8:59 am

Geno

Is daar nie helpers in Natal nie, of was hulle weer te besig gewees om trokke uit te brand?

Groetnis
Wout

User avatar
Geno
Hero Member
Hero Member
Posts: 12685
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Contact:

Re: Geno se jag album

Post by Geno » Tue Sep 03, 2019 9:02 am

Hahahaha nee, daar werk dit anders.
As jy n bok skiet moet jy self plan sien om te recover. Jy het wel 'n gids wat help.
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

S&W SD9 9mmP
Ruger 10/22 .22LR
S&W M&P-15 5.56mm
Howa .204Ruger
Rem700 .243AI
Howa .243AI
Rem700 .243AI
CZ550 .308
Ruger .416Ruger
Win M.101 O/U 12Ga
Hunt Group M13 Semi Auto 12Ga

JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 1782
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Location: Welgelegen

Re: Geno se jag album

Post by JohanvB » Tue Sep 03, 2019 9:46 am

Dis mos jag!

Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 1755
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Location: Pietermaritzburg

Re: Geno se jag album

Post by Malan123 » Tue Sep 03, 2019 9:50 am

JohanvB wrote:Dis mos jag!
Jis ek weet darrem nie. Klink my deesdae as jy nie binne 50m skietafstand is a.g.v. 3 ure se bekruip nie, word dit nie meer jag genoem nie >:D :laugh:

Netjies geno. Groen van jaloesie

User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 9890
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Geno se jag album

Post by Capt. Oblivious » Tue Sep 03, 2019 1:06 pm

Malan123 wrote:
JohanvB wrote:Dis mos jag!
Jis ek weet darrem nie. Klink my deesdae as jy nie binne 50m skietafstand is a.g.v. 3 ure se bekruip nie, word dit nie meer jag genoem nie >:D :laugh:

Netjies geno. Groen van jaloesie

haha maar as jy die bok self dra maak dit dam op vir as die bok bq verder gestaan het, dink ek sal maar n span "peace job werkers" saam ry as ek ooit af gaan om by Harris te gaan jag
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

Post Reply

Return to “Trofee Kamer/Trophy Room”