Geno se jag album

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
User avatar
snakker
Hero Member
Hero Member
Posts: 812
Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Location: Lutzville, Weskaap

Re: Geno se jag album

Post by snakker » Thu Oct 22, 2020 5:04 pm

Geno wrote:Nog so paar jakkals fotos van Saterdag en Sondag aand.

50x in een nag:

Image

35x in een nag:

Image

So paar lang houe in die dag op jakkalse. 534m, 654m, 667m

Image
Well done Geno, skitterend Image

Sent from my Redmi 7 using Tapatalk


Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Location: Potchefstroom

Re: Geno se jag album

Post by Mellies » Thu Oct 22, 2020 8:53 pm

Geno wrote:
Thu Oct 22, 2020 2:23 pm
Nog so paar jakkals fotos van Saterdag en Sondag aand.
BB
50x in een nag:

Image

35x in een nag:

Image

So paar lang houe in die dag op jakkalse. 534m, 654m, 667m

Image
Is hulle dood?

Met n vleisie...

User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 4133
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Location: Pretoria

Re: Geno se jag album

Post by Frederik » Thu Oct 22, 2020 10:13 pm

Netjies!

Paar skaapies nou weer veilig.

Klein Chris
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 446
Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
Location: PTA - Mountain View

Re: Geno se jag album

Post by Klein Chris » Fri Oct 23, 2020 5:12 am

Iets wat ek al n ruk oor wonder. Wat gebeur met die karkasse? Word dit verbrand of begrawe of eindig dit op as garage pies?
Skiet bly maar lekker

User avatar
Methos
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 327
Joined: Tue Dec 12, 2017 4:12 pm

Re: Geno se jag album

Post by Methos » Fri Oct 23, 2020 9:32 am

My geld is op garage pies - of Spar boerewors ;)

Geno - hoeveel patrone vat jy saam as jy uitgaan? Dit sal darem 'n jammerte wees om uit patrone te hardloop as jy van alle kante af bestorm deur jakkalse!

User avatar
Geno
Hero Member
Hero Member
Posts: 12645
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Contact:

Re: Geno se jag album

Post by Geno » Fri Oct 23, 2020 12:14 pm

Hulle word maar gebrand om te keer vir siektes.
Ek vat gewoonlik so 70rds per nag saam.
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

S&W SD9 9mmP
Ruger 10/22 .22LR
S&W M&P-15 5.56mm
Howa .204Ruger
Rem700 .243AI
Howa .243AI
Rem700 .243AI
CZ550 .308
Ruger .416Ruger
Win M.101 O/U 12Ga
Hunt Group M13 Semi Auto 12Ga

User avatar
Philip Marais
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Wed Oct 06, 2010 2:54 pm
Location: Pretoria

Re: Geno se jag album

Post by Philip Marais » Fri Oct 23, 2020 5:24 pm

Mooi so Geno! Wel gedaan, Jy mag maar.
As die nag bietjie langer was, was dit naby aan uit ammo raak ;)
.177 HW100 PCP
.22LR Krico,
12G Browning O/U,
243 Win Tikka T3 Super-Varmint,
25-06 Lyttelton RSA (Pac-nor),
308 RSA,
308 Tikka M590,
260 Rem Tikka T3x Varmint
375 CZ Zkk602

Post Reply

Return to “Trofee Kamer/Trophy Room”