Geno se jag album

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 3939
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Location: Pretoria

Re: Geno se jag album

Post by Frederik » Mon Nov 04, 2019 10:47 am

Alweer mooi gedoen!

User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 823
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Location: Pretoria

Re: Geno se jag album

Post by Eduard Venter » Mon Nov 04, 2019 11:28 am

Geno wrote:Hierdie varksog het 00h30 uitgedop op my jakkalsroep staanplek. Sy het 41kg uitgeslag en is spekvet.
Dis darem maar mooi as so n varkie oortrek met rugvet in die koelkamer hang... Besonderse gewig vir die tyd van die jaar. Het hulle vroeg reën gekry of eet sy op lande?



Sent from my SM-A520F using Tapatalk

User avatar
Geno
Hero Member
Hero Member
Posts: 12487
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Contact:

Re: Geno se jag album

Post by Geno » Mon Nov 04, 2019 12:03 pm

Ek vermoed sy het op koring en beesvoer gewei. Dit het nognie hier gereen nie.
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

S&W SD9 9mmP
Ruger 10/22 .22LR
S&W M&P-15 5.56mm
Howa .204Ruger
Rem700 .243AI
Howa .243AI
Rem700 .243AI
CZ550 .260AI
Ruger .416Ruger
Win M.101 O/U 12Ga
Hunt Group M13 Semi Auto 12Ga

User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 823
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Location: Pretoria

Re: Geno se jag album

Post by Eduard Venter » Mon Nov 04, 2019 12:06 pm

Ja die peste kan nie voerbakke uitlos nie. Nietemin dis baie lekker vleis daai.

Sent from my SM-A520F using Tapatalk

User avatar
Geno
Hero Member
Hero Member
Posts: 12487
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Contact:

Re: Geno se jag album

Post by Geno » Thu Nov 28, 2019 9:47 am

Die week se fotos.

Sondag aand vir Pietskiet en die Legionnaire manne gevat vir 'n bederf. Ons het 47x jakkalse vir die aand geskiet. Een op dag roep ook.

Maandag aand op n jakkalsjag was ek gelukkig genoeg om 'n mooierige bosvark beer ook te skiet.

Image

Image

Image

Image
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

S&W SD9 9mmP
Ruger 10/22 .22LR
S&W M&P-15 5.56mm
Howa .204Ruger
Rem700 .243AI
Howa .243AI
Rem700 .243AI
CZ550 .260AI
Ruger .416Ruger
Win M.101 O/U 12Ga
Hunt Group M13 Semi Auto 12Ga

User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 823
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Location: Pretoria

Re: Geno se jag album

Post by Eduard Venter » Thu Nov 28, 2019 10:03 am

Baie geluk Geno. Daai is besonderse werk.

Sent from my SM-A520F using Tapatalk


User avatar
Geno
Hero Member
Hero Member
Posts: 12487
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Contact:

Re: Geno se jag album

Post by Geno » Mon Dec 02, 2019 9:25 am

Vrydag aand se span.
5 Jakkalse en 2 rooikatte gelaai.
1 Jakkals het in die veld agtergebly.

Image
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

S&W SD9 9mmP
Ruger 10/22 .22LR
S&W M&P-15 5.56mm
Howa .204Ruger
Rem700 .243AI
Howa .243AI
Rem700 .243AI
CZ550 .260AI
Ruger .416Ruger
Win M.101 O/U 12Ga
Hunt Group M13 Semi Auto 12Ga

User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 1515
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Geno se jag album

Post by jdpretorius » Mon Dec 02, 2019 9:28 am

Geno dit lyk of jy van hulle met 'n 50cal gepiets het ;D
338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

User avatar
Geno
Hero Member
Hero Member
Posts: 12487
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Contact:

Re: Geno se jag album

Post by Geno » Mon Dec 02, 2019 9:42 am

jdpretorius wrote:
Mon Dec 02, 2019 9:28 am
Geno dit lyk of jy van hulle met 'n 50cal gepiets het ;D
'n 30" .243Ackley het maar daardie uitwerking op hulle. :D
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

S&W SD9 9mmP
Ruger 10/22 .22LR
S&W M&P-15 5.56mm
Howa .204Ruger
Rem700 .243AI
Howa .243AI
Rem700 .243AI
CZ550 .260AI
Ruger .416Ruger
Win M.101 O/U 12Ga
Hunt Group M13 Semi Auto 12Ga

User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2235
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Location: Vanderbijlpark
Contact:

Re: Geno se jag album

Post by henried » Mon Dec 02, 2019 10:18 am

Dis 'n mooi kat daai.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure
http://www.lifeca.org

"Deo Valente "

User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3308
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Location: Grunau, Namibië

Re: Geno se jag album

Post by tau » Mon Dec 02, 2019 1:59 pm

Vrekkit dit is 'n groot kat daardie!!! Netjies Geno, jy sien seker meer sonopkomste as meeste van ons.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.

User avatar
Geno
Hero Member
Hero Member
Posts: 12487
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Contact:

Re: Geno se jag album

Post by Geno » Mon May 04, 2020 2:24 pm

Nog so paar fotos van jagte vir die jaar sover en van einde laasjaar.

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

S&W SD9 9mmP
Ruger 10/22 .22LR
S&W M&P-15 5.56mm
Howa .204Ruger
Rem700 .243AI
Howa .243AI
Rem700 .243AI
CZ550 .260AI
Ruger .416Ruger
Win M.101 O/U 12Ga
Hunt Group M13 Semi Auto 12Ga

User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 3939
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Location: Pretoria

Re: Geno se jag album

Post by Frederik » Mon May 04, 2020 2:58 pm

Netjies soos altyd verlange na die veld raak nou baie groot.

Lategan1
Full Member
Full Member
Posts: 188
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Location: Boland

Re: Geno se jag album

Post by Lategan1 » Mon May 04, 2020 6:18 pm

Dankie vir deel.

Iemand neem mooi foto’s!

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)

Gideonviljoen
Newbie
Newbie
Posts: 37
Joined: Thu Apr 13, 2017 7:13 pm
Location: Stellenbosch

Re: Geno se jag album

Post by Gideonviljoen » Mon May 04, 2020 6:27 pm

Mooi fotos
Sako 30-06
Sako Varmint 260 Rem
Sako 22-250 AI

Post Reply

Return to “Trofee Kamer/Trophy Room”