Gong (VRN500) Ervaring

User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1781
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Gong (VRN500) Ervaring

Post by jankraay »

Drenalinjunkie wrote:
Albertdwk wrote: Fri Dec 11, 2020 8:23 pm
Drenalinjunkie wrote: Negatief. Dit sal net die snypunt n klein bietjie beinvloed maar dis bitter min.
Het ondervinding met die, dit maak wel 'n verskil. Het 'n batch gonge bestel. Die 50mm een op 200m amper deur geskiet. 6.5 teen 2850vps met monos. Net omdat my gat gekrap het, en ek 'n punt wou bewys die hardheid laat toets. Gong se hardheid het verskil tot by die senter waar hy die hardste was. Gevolg die hitte van die sny het die temper beïnvloed. Hul het toe vir my nuwes gesny, dink die eerstes was met plasma, en toe die nuwes met laser. Nou lui die klokke net as jy hul tref sonder om 'n krater te maak.

Sent from my SM-A307FN using Tapatalk
Daar antwoord jy jouself. 50mm is darem maar bitter min materiaal om plasma cutting se hitte te hanteer. My verwysing is na grooter gonge van 200mm en op.

Fibre laser is wel die beter opsie om te sny.

Wie het die hardheids toetse vir jou gedoen want ordentlike toetse kos aansienlik meer as wat n 50mm gongetjie kos.
Stem saam met Steyn...

Gonge breek waar die laser gesny het en nerens anders nie.

Kante en gate wat gesny is 11.1.11 eerste...


Sent from my iPhone using Tapatalk
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 803
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am

Re: Gong (VRN500) Ervaring

Post by Toxxyc »

Dankie vir die info manne. Dis lekker om te weet. Lekker plek om so baie te leer.

PS: 'n BHT kan nie so duur wees nie. Ons het baie van hulle gedoen op universiteit sommer vir die pret. Meter is ook nie so vreeslik duur nie. Ek is seker meeste engineering plekke sal vir jou so toets kan doen vir goedkoop.
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 2429
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Gong (VRN500) Ervaring

Post by Apie »

Drenalinjunkie wrote:
Albertdwk wrote: Fri Dec 11, 2020 8:23 pm
Drenalinjunkie wrote:
Negatief. Dit sal net die snypunt n klein bietjie beinvloed maar dis bitter min.
Het ondervinding met die, dit maak wel 'n verskil. Het 'n batch gonge bestel. Die 50mm een op 200m amper deur geskiet. 6.5 teen 2850vps met monos. Net omdat my gat gekrap het, en ek 'n punt wou bewys die hardheid laat toets. Gong se hardheid het verskil tot by die senter waar hy die hardste was. Gevolg die hitte van die sny het die temper beïnvloed. Hul het toe vir my nuwes gesny, dink die eerstes was met plasma, en toe die nuwes met laser. Nou lui die klokke net as jy hul tref sonder om 'n krater te maak.

Sent from my SM-A307FN using Tapatalk
Daar antwoord jy jouself. 50mm is darem maar bitter min materiaal om plasma cutting se hitte te hanteer. My verwysing is na grooter gonge van 200mm en op.

Fibre laser is wel die beter opsie om te sny.

Wie het die hardheids toetse vir jou gedoen want ordentlike toetse kos aansienlik meer as wat n 50mm gongetjie kos.
Ek ondervind dieselfde met die klein gonge.

Ek het 3 x 100mm gonge van verskillende verskaffers en hulle almal buig en wys meer skade as die 150-200mm gonge.
Ek skiet hulle op 300m met 308 en 6.5 kalibers so dis nie asof ek hulle op 50meter moor nie.

Wat nie sin maak nie omdat die klein gong minder weeg gee hy makliker mee.

Staal is ‘n moerse goeie geleier van hitte so in my opinie het die sny van die gonge verseker ‘n effek op die hardheid van die staal.



Sent from my iPhone using Tapatalk
Hercules Louw
Hero Member
Hero Member
Posts: 792
Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm

Re: Gong (VRN500) Ervaring

Post by Hercules Louw »

"Wat nie sin maak nie omdat die klein gong minder weeg gee hy makliker mee."


Kyk gerus weer na Marius se video waar die koeëls deur staal skiet. Van die kleiner plate het nie eers 1 mm beweeg teen die tyd dat die koeël deur is nie. 'n Ligte plaat van dieselfde hardheid is beslis nie meer bestand teen n vinnige koeël as n swaar plaat nie.
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Gong (VRN500) Ervaring

Post by 243Songdaug »

Wildboer jy kan dalk oorweeg om daai staal se hardheid by iemand anders te laat meet/toets. Ekt paar jaar terug VRN500 gonge van Mcsteel bestel.

Groot was my teleurstelling, toe manne met 223s gate in die gonge skiet(geen gong was nader as 200m uitgeplaas - soos voorgeskryf).

Ek kontak die Rep en hy verseker my dis VRN500.

Toe ek die gongs laat toets blyk hulle 300 tot 320 brenell te haal op die hardheid skaal.

Die plasma snyer se hitte beinvloed slegs sowat 8mm van die gong se buitenste rant(jy sal soms happies uit die gong se rant kan skiet).

Probeer maar jou gonge so effens verder uitplaas en soos reeds voorgestel - moenie te kwaai anker nie, hulle moet kan swaai en padgee om die energie te absorbeer.
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 700
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: Gong (VRN500) Ervaring

Post by Drenalinjunkie »

243Songdaug wrote: Sun Dec 13, 2020 12:20 pm Wildboer jy kan dalk oorweeg om daai staal se hardheid by iemand anders te laat meet/toets. Ekt paar jaar terug VRN500 gonge van Mcsteel bestel.

Groot was my teleurstelling, toe manne met 223s gate in die gonge skiet(geen gong was nader as 200m uitgeplaas - soos voorgeskryf).

Ek kontak die Rep en hy verseker my dis VRN500.

Toe ek die gongs laat toets blyk hulle 300 tot 320 brenell te haal op die hardheid skaal.

Die plasma snyer se hitte beinvloed slegs sowat 8mm van die gong se buitenste rant(jy sal soms happies uit die gong se rant kan skiet).

Probeer maar jou gonge so effens verder uitplaas en soos reeds voorgestel - moenie te kwaai anker nie, hulle moet kan swaai en padgee om die energie te absorbeer.
Nou nie dat ek dit mag se nie maar Macs**** het n slegte batch VRN500 ingevoer so ruk terug in dit in die mark in versprei. Daar was baie baie issues met die materiaal. Jou batch was seker van die slegte batch.
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 700
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: Gong (VRN500) Ervaring

Post by Drenalinjunkie »

Apie wrote: Sun Dec 13, 2020 8:30 am
Drenalinjunkie wrote:
Albertdwk wrote: Fri Dec 11, 2020 8:23 pm Het ondervinding met die, dit maak wel 'n verskil. Het 'n batch gonge bestel. Die 50mm een op 200m amper deur geskiet. 6.5 teen 2850vps met monos. Net omdat my gat gekrap het, en ek 'n punt wou bewys die hardheid laat toets. Gong se hardheid het verskil tot by die senter waar hy die hardste was. Gevolg die hitte van die sny het die temper beïnvloed. Hul het toe vir my nuwes gesny, dink die eerstes was met plasma, en toe die nuwes met laser. Nou lui die klokke net as jy hul tref sonder om 'n krater te maak.

Sent from my SM-A307FN using Tapatalk
Daar antwoord jy jouself. 50mm is darem maar bitter min materiaal om plasma cutting se hitte te hanteer. My verwysing is na grooter gonge van 200mm en op.

Fibre laser is wel die beter opsie om te sny.

Wie het die hardheids toetse vir jou gedoen want ordentlike toetse kos aansienlik meer as wat n 50mm gongetjie kos.
Ek ondervind dieselfde met die klein gonge.

Ek het 3 x 100mm gonge van verskillende verskaffers en hulle almal buig en wys meer skade as die 150-200mm gonge.
Ek skiet hulle op 300m met 308 en 6.5 kalibers so dis nie asof ek hulle op 50meter moor nie.

Wat nie sin maak nie omdat die klein gong minder weeg gee hy makliker mee.

Staal is ‘n moerse goeie geleier van hitte so in my opinie het die sny van die gonge verseker ‘n effek op die hardheid van die staal.



Sent from my iPhone using Tapatalk
Hoe dik is jou gonge. Daai klein gonge moet minimum 10mm dik wees.
Post Reply