Kaapjag 25 Bestaansjaar Vieringe

Post Reply
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1249
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Location: Laingsburg/Somerset-Wes

Kaapjag 25 Bestaansjaar Vieringe

Post by Dawie » Wed Oct 21, 2009 12:49 pm

Kaapjag 25 Bestaansjaar Vieringe

24 Oktober 2009

Cape Hunt 25 Year Celebrations

Kom geniet ?n vol dag se aktiwiteite en feesvieringe saam met Kaapjag en Stigterslede om die 25 ste bestaansjaar te vier.
Come and enjoy a full day of activities and festivities with Cape Hunt and it?s founder members to celebrate 25th anniversary

PLEK / VENUE:  Sondagsfontein, op die Adderley Pad so 5km buite Durbanville

08:00 Verwelkomings en Bedankings / Welcoming and Thanks
08:45 Dr Bob Winter Jaghond Demonstrasie / Hunting Dog Demonstration
11:00 Rean Steenkamp ? SA Bow Hunter - Boogjag demonstrasie en praatjie oor beide kragboog en tradisionele boog. / Bow hunting demonstration and talk on compound bow as well as traditional bows.
13:30 Koos Barnard ? Man Magnum ? Praatjie en demonstrasie oor stap jag, kleredrag en skiet posisies / Talk and demonstration about walk and stalk, clothing and shooting positions
15:30 25 Jaar Vieringe / 25 Year Celebrations
Erkenning van Stigters lede en praatjie / Recognition of founder members and talk
Erkenning van Kaapjag se Skietspanne / Recognition of Cape Hunt Shooting Teams
Erkenning van Trofee Kompetisie Wenners / Recognition of Trophy Competition Winners
Toespraak ? President en Voorsitter / Speech ? President and Chairman
Toespraak ? CHASA - Speech
17:00 Spitbraai
Gedurende die dag sal daar ?n biertuin wees met kos stalletjies. Daar sal ook verskeie uitstallers wees.
During the day there will be a beer garden as well as food stalls. There will also be other exhibitors.

Koste: R150 per persoon en dit sluit die werkswinkels, spitbraai en geskenk in
Kinder onder 10 Gratis en Juniors half prys
Cost: R150 per person and includes the workshops, spitbraai and gift
Children under 10 free and juniors half price

Belangrik ? Almal welkom, veral die vrouens en kinders, bring gerus ?n vriend saam
Important ? All welcome, especially the woman and children, Bring a friend along as well
Navrae / Enquiries -  Carine ? 0219756324 ? info@kaapjag.co.za

BESPREKING NOODSAAKLIK ? BOOKING ESSENTIAL

Bring eie stoel saam ? Bring own chair

Post Reply

Return to “Kaapjag / Cape Hunt”