Spesie jag in Oos-Kaap of elders gesoek

Post Reply
User avatar
saswart
Full Member
Full Member
Posts: 217
Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Location: Pretoria

Spesie jag in Oos-Kaap of elders gesoek

Post by saswart » Thu Feb 04, 2021 11:34 am

Goeie more,

Is opsoek na die volgende spesies om te kag. Ek gaan in volgende maand of 2 deur die Oos Kaap en gehoop van die kan daar gejag word. As van die spesies elders is sal ek ook belangstel (dan verskieslik binne 3/4 uur van Pta). Besef die Rooi duiker sal wel dalk Natal moet wees.

Opsoek na:

Roan (Bastergemsbok)
Oribi
Rooi Duiker
Kaapse grsybok
Sharpes Grysbok
Vaalribbok
Klipspringer
Bosbok

As iemand van 'n plek ken of iemand my kan help laat weet gerus. WA 083 282 6166 of bel op 072 646 1238

Groete
Stephen
Last edited by saswart on Tue Feb 09, 2021 5:54 pm, edited 1 time in total.

User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 4207
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Location: Pretoria

Re: Spesie jag in Oos-Kaap of elders gesoek

Post by Frederik » Thu Feb 04, 2021 1:27 pm

Vir jou boodskap gestuur.

Post Reply

Return to “Geweer Jag/Rifle Hunting”