Accuracy International AT308 opinie

User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 706
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Location: Windhoek

Re: Accuracy International AT308 opinie

Post by Witpietskiet » Tue May 12, 2020 4:38 pm

3kus, ek het 2x 308's waarmee ek FTR skiet. Die 1 is n Savage FTR geweer van die rak af en die ander 1 is n geboude geweer met n REM700 aksie en n copy van AI kolf. Ek het net vir die copy van die AI kolf n bag-rider laat bysit.

Daai copy van die AI kolf skiet vir my baie lekkerder en ek geniet hom baie meer as die Savage kolf.
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek

Klein Karoo
Full Member
Full Member
Posts: 119
Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm

Re: Accuracy International AT308 opinie

Post by Klein Karoo » Sat May 16, 2020 12:51 pm

Witpietskiet wrote:
Tue May 12, 2020 4:38 pm

Het jy moontlik n foto van die AI kolf?

Het jy moontlik n foto van die AI tipe kolf?

Alwin
Hero Member
Hero Member
Posts: 1460
Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Location: Noord-Transvaalse Bosveld

Re: Accuracy International AT308 opinie

Post by Alwin » Sat May 16, 2020 3:33 pm

Arnold wrote:
Sun May 10, 2020 9:05 pm
V-Bull wrote:Jan Dankie vir daai, maar die punt wat ek probeer bewys het is dat mens met n .30 cal meer gewig (punt en kruit) nodig het om met ander kalibers te kompeteer en nie regtig daaruit baat nie.

Dis net my opinie...

Sent from my iPhone using Tapatalk
Swaarder is beter in wisselvallige wind. Jy gaan moontlik ook effe beter looplewe kry uit die groter kaliber as jy mik vir dieselfde windskuif vermoë en nie beter nie maar hierdie is nie iets wat ek noodwendig sal oorweeg nie.

As jy met n muzzle brake of silencer kan skiet speel recoil ook nie meer so groot rol nie.

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Swaarder is slegs beter indien dit in dieselfde kaliber is EN 'n beter BC waarde toon. Appels en appels. Die swaarder 308 het geen voordeel in terme van winddefleksie teenoor bv. 'n .224" of 6,5mm wat dieselfde werklike BC waarde en spoed het nie. Die swaarder koeël tref wel die teiken "harder".

Die 308 se looplewe is beslis beter as meeste 6,5s.

Pinkes
Hero Member
Hero Member
Posts: 841
Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Location: Mafikeng

Re: Accuracy International AT308 opinie

Post by Pinkes » Thu Oct 08, 2020 11:57 am

Middag 3Kus...wil maar hoor op wat jy besluit het?

3kus
Newbie
Newbie
Posts: 30
Joined: Mon Mar 26, 2018 11:02 am
Location: Centurion

Re: Accuracy International AT308 opinie

Post by 3kus » Thu Oct 08, 2020 1:52 pm

Pinkes wrote:Middag 3Kus...wil maar hoor op wat jy besluit het?
Middag Pinkes, ek het toe n AT308 gekoop, en wag nou angstig vir my lisensie. Dink met die R wat in sy tjops is, gaan die nuwe besendings net nog duurder raak.

Sent from my iPhone using Tapatalk
Sauer S202 308Win
Sauer S101 6.5x55 SE Alaska

Post Reply

Return to “Geweer Jag/Rifle Hunting”