jag paket 2020 SA jagters.

Post Reply
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 659
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Location: Modderrivier Noord kaap

jag paket 2020 SA jagters.

Post by william007 » Mon Dec 02, 2019 12:33 pm

goeie dag mense
Hier is net die 3 pakette beskikbaar vir jag
Deposito van 50% betaalbaar om paket te boek. Geen paket sal uit gehou word sonder deposito nie.
Paket sluit akkomodasie in, self sorg
jag sal hoof saaklik stap jag wees. Hout ,bedegoed,handoeke,slag,bakkie,koelkammer is ingesluit by akkomodasie.

Paket no 1.
1x Sebra
1x Gemsbok
1x Rooibok
1x Vlakvark.
vir 2 persone. 4 Dae. akkomodasie selfsorg. R20 000.

paket no 2.
1x Koedoe
1x vlakvark
1x Gemsbok
1x Rooibok.
vir 2 persone 4 dae akkomodasie selfsorg. R25 500

paket no3.
2x vlakvark
2x Gemsbok
2x Rooibok
vir 2 persone 4 dae akkomodasie selfsorg. R25 100

Kan my mail by watervalsafaris@webmail.co.za
Dan kan ons daar al die reels en belaning bespreek en hoe paket werk.

User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 659
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Location: Modderrivier Noord kaap

Re: jag paket 2020 SA jagters.

Post by william007 » Fri Jan 10, 2020 2:48 pm

Goeie middag
Ons het ook die volgende beskikbaar vir jag.Vir SA jagters
Swartrooibok ram, Gemsbok bul, Goue wildebees , waterbok,Nyala.
Rooihartbees,vlakvark ens.

Post Reply

Return to “Geweer Jag/Rifle Hunting”