Re sizing die verander

Post Reply
shanenel
Full Member
Full Member
Posts: 217
Joined: Wed Mar 05, 2014 8:56 am

Re sizing die verander

Post by shanenel » Sat Feb 20, 2021 10:00 am

More manne,n vraag aan die meer ervare manne.Ek wil n FL sizing die laat verander.Ek wil net die nek gedeelte laat oop maak sodat die die nie die nek raak as ek fl size nie. Dit sal letterlik n paar thou wees wat verwyder moet word. Is dit moontlik en indien wel is daar iemand wat hoog aan beveel kan word.

THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1833
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Location: Brackenfell , Kaap

Re: Re sizing die verander

Post by THOMAST » Sat Feb 20, 2021 10:06 am

Wat jy beskryf is 'n sg. Body Die. Redding maak hulle oa.

shanenel
Full Member
Full Member
Posts: 217
Joined: Wed Mar 05, 2014 8:56 am

Re: Re sizing die verander

Post by shanenel » Sat Feb 20, 2021 10:15 am

Dit is korrek ek wil my fl die verander om body te size en skouers te bump ,maar wil nie aan die nek raak nie.Die kaliber wat ek het is n 280 rcbs improved.Al die die sets vir hom is custom jobs en kom met mal pryse.Net RCBS maak n die stel vir die kaliber.Ek gebruik n lee 280 ackley collet die om nekke te resize.

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 18213
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Re sizing die verander

Post by tripodmvr » Sat Feb 20, 2021 10:49 am

Indien jy 'n FL matrys gaan gebruik en slegs die nek groter oopmaak, dan gaan dit nog steeds jou dop indruk na SAAMI dimensie. Die beste sal wees om 'n matrys te kry wat slegs by die skouers sal werk. Ek is seker dat 'n masjineringswinkel vir jou soiets kan sny. Die grade moet dan net reg gesny word. 'n Gevuurde dop kan dan gebruik word om die afmetings reg te kry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

shanenel
Full Member
Full Member
Posts: 217
Joined: Wed Mar 05, 2014 8:56 am

Re: Re sizing die verander

Post by shanenel » Sat Feb 20, 2021 10:59 am

Tripod Ek verlang dat die dop fl gesize word ek wil net die nek on aangeraak laat.Dit is die rede vir my vraag of slegs die nek oopgemaak kan word

shanenel
Full Member
Full Member
Posts: 217
Joined: Wed Mar 05, 2014 8:56 am

Re: Re sizing die verander

Post by shanenel » Sat Feb 20, 2021 11:02 am

Wat ek wel moet by noem is dat ek die kamer reamer vir die kaliber ook het weet nie of mens van die kamer reamer dimensies so die kan laat sny nie

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 18213
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Re sizing die verander

Post by tripodmvr » Sat Feb 20, 2021 11:14 am

Indien jy die reamer gebruik sal die dop slegs gering gedruk word en dan is dit meer soos die body die wat ek genoem het. Jou manier van 'n FL matrys te gebruik verander jou dop dimensies te veel. Ons wil mos juis hê die dop moet styf in die kamer pas.

Ek sou die reamer gebruik en dan net die nek vergroot. Perfekte bump die. My 243AI se matrys is so gesny, alhoewel ek nie die nek vergroot het nie. Ek herlaai nou nog met die Lee Collet.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

shanenel
Full Member
Full Member
Posts: 217
Joined: Wed Mar 05, 2014 8:56 am

Re: Re sizing die verander

Post by shanenel » Sat Feb 20, 2021 11:33 am

Dankie tripod het jy enige idee wie my met so iets sal kan help.As ek n bestaande die neem en hom laat aneal sal hy werk vir so proses of sal ek n blank die moet opspoor

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 18213
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Re sizing die verander

Post by tripodmvr » Sat Feb 20, 2021 11:47 am

Shane, waar is jy gesetel. Ek kan moontlik iemand hier in Vanderbijlpark aanbeveel.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

shanenel
Full Member
Full Member
Posts: 217
Joined: Wed Mar 05, 2014 8:56 am

Re: Re sizing die verander

Post by shanenel » Sat Feb 20, 2021 3:37 pm

Tripod ek is in nylstroom se wereld kom gereeld in pretoria.

User avatar
Geno
Hero Member
Hero Member
Posts: 12731
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Contact:

Re: Re sizing die verander

Post by Geno » Mon Feb 22, 2021 7:47 am

Shane
Gesels bietjie met Oom Piet Welgemoed. Ek het gehoor hy is deesdae in Nylstroom se omgewing. As daar een man naaste aan jou is wat kan help sal dit hy wees.
nul82 552 59agt5
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

S&W SD9 9mmP
Ruger 10/22 .22LR
S&W M&P-15 5.56mm
Howa .204Ruger
Rem700 .243AI
Howa .243AI
Rem700 .243AI
CZ550 .308
Ruger .416Ruger
Win M.101 O/U 12Ga
Hunt Group M13 Semi Auto 12Ga

Post Reply

Return to “Algemeen/General”