JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Fri Oct 24, 2014 9:42 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 15 posts ] 
Author Message
 Post subject: Geweersakke maak?
PostPosted: Mon Jan 31, 2011 2:38 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Posts: 3280
Location: Pretoria (oorspronklik Schweizer-Reneke)
Dagse manne

Ek het n Blouwildebeesvel wat ek graag wil omskep in een of twee geweersakke. kan iemand my dalk help of verwys?

Thanks
Stef

_________________
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
.243 Ackley Improved - Savage VLP
7x64 Brenneke -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Hawkeye Alaskan
.450 Rigby - CZ-USA Safari Magnum
12ga - Mossberg Pompaksie
.357 Magnum - Astra
.44 Magnum - Taurus


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Geweersakke maak?
PostPosted: Fri Feb 18, 2011 10:14 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Posts: 3280
Location: Pretoria (oorspronklik Schweizer-Reneke)
Naand maats

Ken niemand op die forum iemand wat geweersakke maak nie??

Stef

_________________
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
.243 Ackley Improved - Savage VLP
7x64 Brenneke -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Hawkeye Alaskan
.450 Rigby - CZ-USA Safari Magnum
12ga - Mossberg Pompaksie
.357 Magnum - Astra
.44 Magnum - Taurus


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Geweersakke maak?
PostPosted: Fri Feb 18, 2011 10:18 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Posts: 3034
Location: Koue Bokkeveld
Stefan764 wrote:
Dagse manne

Ek het n Blouwildebeesvel wat ek graag wil omskep in een of twee geweersakke. kan iemand my dalk help of verwys?

Thanks
Stef


Wat's fout met vroulief?

_________________
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Geweersakke maak?
PostPosted: Sat Feb 19, 2011 8:11 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Posts: 3280
Location: Pretoria (oorspronklik Schweizer-Reneke)
Haha nee wat ou Christo, die PTA poplap van my weet ek nie of ha handjies dit ga maak nie!

Smaak my ek sal mar self moet inspring...

_________________
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
.243 Ackley Improved - Savage VLP
7x64 Brenneke -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Hawkeye Alaskan
.450 Rigby - CZ-USA Safari Magnum
12ga - Mossberg Pompaksie
.357 Magnum - Astra
.44 Magnum - Taurus


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Geweersakke maak?
PostPosted: Sat Feb 19, 2011 8:48 am 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sat Jan 09, 2010 9:07 pm
Posts: 151
Location: Bela Bela
Hi Stefan

Die taksidermis in Nystroom het my onlangs R1200.00 gekwoteer om n geweer sak van n koedoe vel te maak. Probeer gerus die taksidermie naby jou.

_________________
Life's a journey, enjoy the ride!


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Geweersakke maak?
PostPosted: Sat Feb 19, 2011 9:26 am 
Ek kan leer werk doen. Ek doen dit net as n hobby. Ek is baie eerlik nou.  Dit is n baie ondankbare werk. Jy sit baie tyd en moeite in en is nie die geld werd nie. pak so projek aan maar vat net jou tyd en vra baie vrae. ek sal jou tips gee waar ek kan. Jy het baie leer gereedskap nodig en dit is duur.

Groete
Johann


Top
  
 
 Post subject: Re: Geweersakke maak?
PostPosted: Sat Feb 19, 2011 10:48 am 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
Posts: 507
Location: Schweizer Reneke
Stem saam met Christo !

Flip

_________________
.22 Hornet Anchuts
.243 Savge
.2506 Zastava
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
416 Beplannings fase


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Geweersakke maak?
PostPosted: Sat Feb 19, 2011 11:57 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Posts: 3034
Location: Koue Bokkeveld
Stef,

sny hom uit maak al jou plannetjies met lining ens, staple hom aanmekaar ( met een van daai wat 10 of meer bladsye kan staple )en vat hom na die naaste/vriendelikste sofeerders toe en vra hulle moet hom stik. Hulle kan sommer die zip ook insit.

Dan is dit jou eie ontwerp en iets waarop jy trots kan wees.

ANDERS.................... S&O het nou weer van daai camo sakke in @ R 500 en iets rand. Koop so een en trek hom net oor met die vel. Daai sakke is baie lekker, en hulle kan 'n geweer met 'n KD vat. ( O ja, as die vel oor 'n paar jaar leleik is haal hom af en die sak is weer camo  ;D

_________________
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Geweersakke maak?
PostPosted: Sat Feb 19, 2011 1:28 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Posts: 981
Location: Melmoth
Hi Stef!

witrivier tanery het vir my mooi sak gemaak uit bosvark vel! dit kos dieselfde of jy jou eie vel gebruik en of hulle hul eies gebruik! myne was R1700. hulle doen bleddie netjiese job!! seker jy sal hulle nommer in die boek kry!

groete nico!

_________________
.22 Mauser Obendorf
.222 Sako
.243 Savage LRP
30-06 Sauer mod 90
9.3x62 Mauser Obendorf A graad
12ga Mossberg boltaction


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Geweersakke maak?
PostPosted: Sat Feb 19, 2011 4:10 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Posts: 645
Location: robertson SA
Christo
As jy Lid is by WP sajaggeweerskietvereeniging gaan daardie sak by Safari and Outdoor BAIE goedkoper wees

_________________
"ONE LIFE LIVE IT"
need for speed


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Geweersakke maak?
PostPosted: Sat Feb 19, 2011 10:12 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Posts: 1894
Location: Kempton Park
Stef,

Daar is ,n man in klerksdorp wat jou existing sak "oortrek" met die vel kos so R300 to el laas gehoor het laat weet my of ek die detail vir jou moet opspoor, gaan so een keer per maan of ten minste elke 2 maande daai kant toe van Kempton af so kan seker vir jou reel indien jy dit so wil doen.

Groete
JP

_________________
.22 BRNO; x2
.260Rem Tikka T3 Sporter
.25-06 VEKTOR;
.30-06 VEKTOR;
.375HH VEKTOR;
.303 BSA;
.300 Sherwood;
12 Boor Zabala side by side
12 boor baikal single barrel(vark geweer, met ler scope)
9mm Norinco NZ 75


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Geweersakke maak?
PostPosted: Tue Feb 22, 2011 6:25 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Posts: 513
Location: PRETORIA
Stefan
Maak n geweer kas en trek hom oor met die vel,dit is baie mooi,anders sal die looiers in Krugersdorp vir jou maak

_________________
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Geweersakke maak?
PostPosted: Tue Feb 22, 2011 7:22 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm
Posts: 333
stef

call joggie 073 3109 228 in brits

theo


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Geweersakke maak?
PostPosted: Wed Feb 23, 2011 8:08 am 
Online
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Posts: 322
Location: Pretoria
Beldam het vir my 'n buffelvel
geweersak persent gegee.

Jaco Erasmus

051 446 3504
082 619 1858
www.beldam.co.za
jaco@beldam.co.za

Groete


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Geweersakke maak?
PostPosted: Wed Feb 23, 2011 8:37 am 
Online
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sun Jan 31, 2010 1:04 pm
Posts: 153
Location: Amsterdam/kyalami
Bel Kwik-Tan in Krugers dorp.

Hulle is so kilometer van Krugersdorp Lughawe af.


Andy

_________________
"One does not hunt in order to kill. On the contrary, one kills in order to have hunted."


Top
 Profile  
 
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 15 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: Chevvy SS and 2 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group