Nikko Sterling Basis

Post Reply
sPRINGHAAS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 278
Joined: Tue May 14, 2013 9:25 pm
Location: Secunda

Nikko Sterling Basis

Post by sPRINGHAAS » Wed Mar 18, 2020 8:36 am

Goeie môre

Ek wil asb hoor wat julle ervaring of opinie is oor n Nikko Sterling picatinny rails is? n Vriend van my wil die NM15502 model op sy .308 Howa sit.
Die geweer is vir jag en af en toe baan skiet.


Klein Chris
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 399
Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
Location: PTA - Mountain View

Re: Nikko Sterling Basis

Post by Klein Chris » Thu Mar 19, 2020 6:33 am

Weet nie of dit die selfde een is nie. Ek het n soliede Nikko Sterling basis op my 30-06 Howa. Amper al 10 jaar op. Nog geen probleme nie
Ek hou van my 30-06

User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3178
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Location: Boesmanland, Tussen Kliprand en pofadder

Re: Nikko Sterling Basis

Post by Armand Steenkamp » Thu Mar 19, 2020 9:35 am

Kwalityd wan nikko sterling produkte is gladnie meer so sleg soos wat mense dink nie....

sPRINGHAAS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 278
Joined: Tue May 14, 2013 9:25 pm
Location: Secunda

Re: Nikko Sterling Basis

Post by sPRINGHAAS » Thu Mar 19, 2020 10:44 am

Dankie dit is wat ek graag wil hoor. Is dit moeite werd om 3keer die prys te betaal vir iets wat nie hard gaan werk nie. Kan die NS so sleg wees...

User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1314
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Location: Durbanville

Re: Nikko Sterling Basis

Post by Gian_dP » Thu Mar 19, 2020 10:58 am

sPRINGHAAS wrote:
Thu Mar 19, 2020 10:44 am
Dankie dit is wat ek graag wil hoor. Is dit moeite werd om 3keer die prys te betaal vir iets wat nie hard gaan werk nie. Kan die NS so sleg wees...
Sal waarskynlik heel goed werk. Hy moet net die NM15500 of 1 kry wat vir kort aksie bedoel is. Volgens NS se webwef is 15502 vir lang aksie bedoel.

Al wat ek nie van die NS basisse hou nie, is die afgeronde area waar die ringe teen druk tydens terugskoop. Al die ander basisse het 'n reguit gleuf met groter oppervlak waarteen ringe druk. Mag dalk net op 'n kritieke oomblik met 'n los teleskoop sit! Vir die prysverskil tussen 'n NS en enige van die plaaslike basisse wat vir om en by R1200 gaan, sal ek persoonlik nie 'n NS basis koop nie.
rail.JPG
NS rail.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Gian_dP on Thu Mar 19, 2020 11:17 am, edited 1 time in total.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308

sPRINGHAAS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 278
Joined: Tue May 14, 2013 9:25 pm
Location: Secunda

Re: Nikko Sterling Basis

Post by sPRINGHAAS » Thu Mar 19, 2020 11:01 am

Ja askuus ek bedoel die 15500. Het later gesien die 15502 is vir die lang aksie.

Dankie vir die terugvoer.

User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4136
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Location: JHB

Re: Nikko Sterling Basis

Post by Cobus(Cobb) » Thu Mar 19, 2020 6:59 pm

Ook baie lank op my Howa gehad in 243Win......nie n dag se probleme gehad nie behalwe my vingers wat effe gesukkel het met herlaai inni nag
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243
HOWA 308, MAB 7.65
Stormers/WP

Post Reply

Return to “Algemeen/General”