Loop vervanging

Post Reply
User avatar
Willeboer
Full Member
Full Member
Posts: 172
Joined: Sat May 16, 2015 10:11 am
Location: Heidelberg, Gauteng

Loop vervanging

Post by Willeboer » Sun Dec 29, 2019 5:58 pm

Enige iemand onlangs n goedkeuring gekry. Ek wil graag die proses begin maar is huiwerig.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Sako 300H&H
Howa Varmint 6XC
Remington Target Master .22
Smith Wesson M&P 9

RugerBoy
Full Member
Full Member
Posts: 122
Joined: Tue Nov 11, 2014 5:09 pm

Re: Loop vervanging

Post by RugerBoy » Sat Jan 11, 2020 7:33 am

More ek weet nie of SAPS weer begin het om dit goed te keur nie, maar soos ek verstaan het hulle vir baie lank dit nie gedoen nie.

User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1491
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Location: Kroonstad

Re: Loop vervanging

Post by jankraay » Sat Jan 11, 2020 8:05 am

Begin hom maar. Weet net nie hoe lank dit gaan vat nie.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Post Reply

Return to “Algemeen/General”