Noord Wes Jag Proklamasie 2013

Post Reply
User avatar
Berg-Bewer
Full Member
Full Member
Posts: 110
Joined: Tue Mar 23, 2010 9:48 am
Location: Kimberley

Noord Wes Jag Proklamasie 2013

Post by Berg-Bewer » Thu Mar 14, 2013 9:00 pm

Kan enige een my dalk help met Noord Wes se jag proklamasie vir 2013 asb?

Ek het nou al orals op die web / internet gesoek sonder enige sukses!

By voorbaat dankie

Groete Berg-Bewer

User avatar
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 6813
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Location: Paarl

Re: Noord Wes Jag Proklamasie 2013

Post by PWV » Thu Mar 14, 2013 9:48 pm

Berg-Bewer wrote:Kan enige een my dalk help met Noord Wes se jag proklamasie vir 2013 asb?

Ek het nou al orals op die web / internet gesoek sonder enige sukses!

By voorbaat dankie

Groete Berg-Bewer

Het hulle soiets? In die verlede het ek inligting probeer kry, maar 'n vrugtelose soektog!

User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4510
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Location: Wes-Tvl Christiana

Re: Noord Wes Jag Proklamasie 2013

Post by James Wilson » Fri Mar 15, 2013 6:34 am

Ja nee, ek Oom Pieter. Ek bly ook hier in leeu van die wes transvaal se wereld, en ek ken nie dat ons proklomasies het nie.

Het so n paar jaar terug die wet op jag by natuurbewaring gekry, maar dis dit. Daardie wet se maar net n jakkals en bobbejaan moet dood en verder het jy die boer se skriftelike toestemming nodig as jy daar jag.
Miskien het Hulle deesdae n voledige stel reels.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!

User avatar
Berg-Bewer
Full Member
Full Member
Posts: 110
Joined: Tue Mar 23, 2010 9:48 am
Location: Kimberley

Re: Noord Wes Jag Proklamasie 2013

Post by Berg-Bewer » Fri Mar 15, 2013 7:41 am

Pieter Willem Vorster wrote:
Berg-Bewer wrote:Kan enige een my dalk help met Noord Wes se jag proklamasie vir 2013 asb?

Ek het nou al orals op die web / internet gesoek sonder enige sukses!

By voorbaat dankie

Groete Berg-Bewer

Het hulle soiets? In die verlede het ek inligting probeer kry, maar 'n vrugtelose soektog!
Hallo Oom Piet & James

Op die internet kry jy absoluut niks, nie eers 'n telefoon nr van die verskillende kantore, ens nie.
Die nr's wat ek uiteindelik in die hande kon kry word jy van bakboord na stuurboord gestuur / verwys.
Ek moet 'n klomp Blesbokke oes by 'n Kliënt wat sy grond vehuur en nuwe kamp en lyn drade wil span
en het 'n toestemmings brief van die eienaar gerky, nou sê die vrou vir my dat die eienaar die bokke onwettig en
sonder 'n permit (vervoer, ens) op die eiendom gesit het indien hy nie 'n "Omheiningsertifikaat" / Gamefarm pernit het nie!
So ek kan nie net aansoek doen vir 'n oes permit met sy toestemmings brief nie, maar moet die eienaar eers 'n be-eedigde verklaring
gaan aflê by die SAPD en verduidelik waar en hoe hy aan die bokke kom? Behalwe dit steek dit my dwars in die krop hoe onbehulpsaam
en onegeskik sommige van die mense wat daar werk is? Hulle word betaal om 'n diens aan die gemeenskap te lewer, maar dit voel amper jy moet
baie dankbaar wees hulle praat met jou en doen jou 'n guns!

Indien ek iets kry sal ek dit post en laat weet.

Groete Berg-Bewer

User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4510
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Location: Wes-Tvl Christiana

Re: Noord Wes Jag Proklamasie 2013

Post by James Wilson » Fri Mar 15, 2013 7:45 am

Bewer, ek dink sy gesels met jou nonsens. Ek sal probeer uitvind oor oes by n paar manne in die omgewing. Maar ek sal nie verbaas wees as daar nie werklik riglyne is nie
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!

Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 5968
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Location: Klerksdorp, Noordwes Provinsie

Re: Noord Wes Jag Proklamasie 2013

Post by Eugene » Fri Mar 15, 2013 7:47 am

James Wilson wrote:Bewer, ek dink sy gesels met jou nonsens. Ek sal probeer uitvind oor oes by n paar manne in die omgewing. Maar ek sal nie verbaas wees as daar nie werklik riglyne is nie
Ditto, het self gesoek en kon niks kry nie! Skiet die bokke en laat eienaar jou 'n brief gee wat sê hy het die bokke aan jou geskenk en maak net seker die getalle is reg!
Aim small, miss small

User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4510
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Location: Wes-Tvl Christiana

Re: Noord Wes Jag Proklamasie 2013

Post by James Wilson » Fri Mar 15, 2013 7:56 am

Eugene vat die woorde uit my mond. Het nou net met n wildsboer gepraat wat ook n ph is in die noord wes. Hy se hy kan van geen voorwaardes onthou nie. Net skriftelike eienaars toestemming
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!

Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4775
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Location: Rustenburg

Re: Noord Wes Jag Proklamasie 2013

Post by Carl » Fri Mar 15, 2013 7:58 am

Ek het nou met die manne hier op RTB kantoor gepraat. "There is a draft. No we cannot circulate because it is not signed." It si almost the same as last year."

Hulle sal seker teken hier teen 31 Augustus.......

User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4510
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Location: Wes-Tvl Christiana

Re: Noord Wes Jag Proklamasie 2013

Post by James Wilson » Fri Mar 15, 2013 7:58 am

Onthou net een ding, as jy van Kimberley af in die noord wes inry is ek die eerste dorp. Jy sal lelike ding oorkom as jy my nie groet nie
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!

User avatar
Berg-Bewer
Full Member
Full Member
Posts: 110
Joined: Tue Mar 23, 2010 9:48 am
Location: Kimberley

Re: Noord Wes Jag Proklamasie 2013

Post by Berg-Bewer » Fri Mar 15, 2013 8:32 am

James Wilson wrote:Onthou net een ding, as jy van Kimberley af in die noord wes inry is ek die eerste dorp. Jy sal lelike ding oorkom as jy my nie groet nie
Nou hoe lyk dit James is jy beskikbaar so om en by die 1ste / 2 de April? Moet tussen Bloemhof en Wolmeranstad oes met die chopper? Jy is welkom om saam te gaan?

Ek is net bang met die chopper oes en renoster stropery, ens in daai geweste dat dinge baie vinnig en onnodig kan onaangenaam raak. Ek sal baie graag iets van hulle / NBewaring in my hand wil hê indien daar iets gebeur!

Groetnis BB (Jaco)

User avatar
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 6813
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Location: Paarl

Re: Noord Wes Jag Proklamasie 2013

Post by PWV » Fri Mar 15, 2013 9:20 am

Jaco

Het nou net met my swaer in Vryburg gepraat. Hy doen gewoonlik aansoek om koedoes te skiet wat probleme in die landerye veroorsaak. Nou, dit is net so 'n omslagtige besigheid. Dit is by Natuurbewaring. Dan kom hulle eers uit en kom besigtig die besigheid - aantal spore - skade - ens. Dan doen hulle 'n aanbeveling en die mense wat dit dan moet goedkeur is in Mafeking. So belaglik, want hy kry bv. toestemming om 5 te skiet, maar dit moet binne 'n week plaasvind.
Ek weet nou jou situasie is heeltemal anders as syne. Jy oes. Volgens hom is daar nie probleme as die wild ingekamp is en sy wildskamp is geregistreer nie.

As Natuurbewaring jou nie kan help nie, weet ek nie watter ander dooie lammers jou daar kan help nie!

Groetnis
P.W.V.

User avatar
Berg-Bewer
Full Member
Full Member
Posts: 110
Joined: Tue Mar 23, 2010 9:48 am
Location: Kimberley

Re: Noord Wes Jag Proklamasie 2013

Post by Berg-Bewer » Fri Mar 15, 2013 9:50 am

Pieter Willem Vorster wrote:Jaco

Het nou net met my swaer in Vryburg gepraat. Hy doen gewoonlik aansoek om koedoes te skiet wat probleme in die landerye veroorsaak. Nou, dit is net so 'n omslagtige besigheid. Dit is by Natuurbewaring. Dan kom hulle eers uit en kom besigtig die besigheid - aantal spore - skade - ens. Dan doen hulle 'n aanbeveling en die mense wat dit dan moet goedkeur is in Mafeking. So belaglik, want hy kry bv. toestemming om 5 te skiet, maar dit moet binne 'n week plaasvind.
Ek weet nou jou situasie is heeltemal anders as syne. Jy oes. Volgens hom is daar nie probleme as die wild ingekamp is en sy wildskamp is geregistreer nie.

As Natuurbewaring jou nie kan help nie, weet ek nie watter ander dooie lammers jou daar kan help nie!

Groetnis
P.W.V.
Dankie Oom Piet, dit is wat ek darem ook nou konuitvind by 'n ene Johannes Moosie in Wolmaranstad em volgens hom moes alle boere wat wild het geregistreer het? Vir wat of hoekom weet ek nie presies nie want hy kan my ook nie eintlik verduidelik nie. Nog meer kommerwekkend is die feit toe ek hom vra of NW 'n jagproklemasie het, toe wil hy by my weet wat presies is dit? Na 'n elle lange verduideliking van my kant af wat presies dit is het hy gesê hulle het ;n dokument wat klink of dit dit kan wees wat ek soek en hy sal dit vir my faks?
So ek is nogal baie nuuskierig om te sien wat hy vir my gaan stuur!

Baie dankie vir die moeite oom Piet ek waardeer dit en sal Oom en die res op hoogte hou van wat ek uitvind, ens.

Groete Jaco Bruwer

User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4510
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Location: Wes-Tvl Christiana

Re: Noord Wes Jag Proklamasie 2013

Post by James Wilson » Fri Mar 15, 2013 9:57 am

Berg-Bewer wrote:
James Wilson wrote:Onthou net een ding, as jy van Kimberley af in die noord wes inry is ek die eerste dorp. Jy sal lelike ding oorkom as jy my nie groet nie
Nou hoe lyk dit James is jy beskikbaar so om en by die 1ste / 2 de April? Moet tussen Bloemhof en Wolmeranstad oes met die chopper? Jy is welkom om saam te gaan?

Ek is net bang met die chopper oes en renoster stropery, ens in daai geweste dat dinge baie vinnig en onnodig kan onaangenaam raak. Ek sal baie graag iets van hulle / NBewaring in my hand wil hê indien daar iets gebeur!

Groetnis BB (Jaco)
Oe la la!!!!. Ek is ek is ek is in! Ek pomp ek net die bakkies se wiele ek kom saam
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!

User avatar
Berg-Bewer
Full Member
Full Member
Posts: 110
Joined: Tue Mar 23, 2010 9:48 am
Location: Kimberley

Re: Noord Wes Jag Proklamasie 2013

Post by Berg-Bewer » Fri Mar 15, 2013 10:13 am

James Wilson wrote:
Berg-Bewer wrote:
James Wilson wrote:Onthou net een ding, as jy van Kimberley af in die noord wes inry is ek die eerste dorp. Jy sal lelike ding oorkom as jy my nie groet nie
Nou hoe lyk dit James is jy beskikbaar so om en by die 1ste / 2 de April? Moet tussen Bloemhof en Wolmeranstad oes met die chopper? Jy is welkom om saam te gaan?

Ek is net bang met die chopper oes en renoster stropery, ens in daai geweste dat dinge baie vinnig en onnodig kan onaangenaam raak. Ek sal baie graag iets van hulle / NBewaring in my hand wil hê indien daar iets gebeur!

Groetnis BB (Jaco)
Oe la la!!!!. Ek is ek is ek is in! Ek pomp ek net die bakkies se wiele ek kom saam
Dit is reg ek praat met jou!

Groete Jaco

Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 5968
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Location: Klerksdorp, Noordwes Provinsie

Re: Noord Wes Jag Proklamasie 2013

Post by Eugene » Fri Mar 15, 2013 10:22 am

As julle twee blacksams my nie saamnooi nie, sal ek reel dat Natuurbewaring julle pampiere behoorlik kom nagaan...! ;-)

Nee wat, ek lieg sommer, ek vlieg glad nie kerels, as ek in 'n boeiing opstyg moet ek daai sakkie naby hou... Sal maar ground kroe moet wees...

Geniet dit!
Aim small, miss small

Post Reply

Return to “Noord Wes/North West”