Nuwe Ordonansie

Post Reply
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 384
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Location: Klerksdorp

Nuwe Ordonansie

Post by Problem Animal Control » Tue Apr 17, 2012 5:12 pm

Manne kan iemand my asb help met n link of web adres waar ek die nuutste ordonansie kan gaan aflaai? Julle hulp word opreg wardeer.
PAC
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!

Vries
Newbie
Newbie
Posts: 9
Joined: Mon Jul 23, 2012 9:38 pm
Location: Wolmaransstad - Wes Transvaal

Re: Nuwe Ordonansie

Post by Vries » Mon Aug 13, 2012 9:42 pm

Hi daar ;)
Hoe se hulle..liewer laat as nooit,lol
Ek hoop dis die regte goed die,wel dis wat ek gesoek het:

Hier is website vir staatskoerant en alle dokumentasie is in PDF formaat-> http://www.greengazette.co.za/
Soos jy sal sien is dit 'n helse soektog >:(

1.Vir Noord Wes: http://www.greengazette.co.za/publications/provincial-gazettes-north-west/20120418

Maar moenie worry nie,lol ek het die moeite gedoen en klaar gaan rondkrap.

2.Die een wat ek wou gehad het gaan oor die "hunting regulations 2012" ,dit word vervat in die "Provincial Gazette for North West No 6982 of 11-April-2012, Volume 255"
So as jy nie wil rondkrap soos ek nie is die downloadlink hier-> http://www.greengazette.co.za/documents/provincial-gazette-for-north-west-6982-of-11-april-2012-vol-255_20120411-NWP-06982

3.Hierdie regulasie handel meer oor wild skuif:
http://www.greengazette.co.za/documents/provincial-gazette-for-north-west-6986-of-11-april-2012-vol-255_20120411-NWP-06986

4.Hierdie regulasie gaan oor beskermde/bedreigde spesies:
http://www.greengazette.co.za/documents/provincial-gazette-for-north-west-6983-of-11-april-2012-vol-255_20120411-NWP-06983

5.Hierdie een gaan oor aanhou van roofdiere:
http://www.greengazette.co.za/documents/provincial-gazette-for-north-west-6984-of-11-april-2012-vol-255_20120411-NWP-06984

6.En laastens gaan die een oor reptiele(en nee ek verwys nie na die skoonma nie ;D )
http://www.greengazette.co.za/documents/provincial-gazette-for-north-west-6985-of-11-april-2012-vol-255_20120411-NWP-06985

As jy al reg gekom het met die inligting dan is dit ok,dalk vind iemand anders dit van waarde ;)
P.S. Die website is maar stadig,maar ek kon wel dit als download met geduld.
.270 Musgrave Mod98-Mauser aksie ,9mm Vektor SP1-Sport

Post Reply

Return to “Noord Wes/North West”