S385 te ruil vir MS200/ MP200 (Bloemfontein)

Plaas hier items wat julle wil ruil. If you want to exchange an item for something else
Post Reply
Walter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 452
Joined: Wed Jul 04, 2012 7:06 pm
Location: Bloemfontein

S385 te ruil vir MS200/ MP200 (Bloemfontein)

Post by Walter » Sun May 24, 2020 6:08 pm

Ek het 1.5 blikke S385 (lot 13) wat ek graag sal wil ruil vir dieselfde hoeveelheid MS200 of MP200. Ek wil dit nie verkoop nie.

Een blik S385 is onoopgemaak. Die tweede blik is half (daar is 262gram in).

Ek gebruik nie meer S385 nie.

Ek is in Bloemfontein.

User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 2256
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Location: Vereeniging

Re: S385 te ruil vir MS200/ MP200 (Bloemfontein)

Post by Fanta300 » Sun May 24, 2020 6:11 pm

PW soek 385 ;)
Lynx 300WM, Musgrave .308 (Ferlach Loop), BSA .303, Stevens .22, Howa .308 Varm, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi Aut., Truvello 260 Rem., BRNO ZKK 602 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22

Walter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 452
Joined: Wed Jul 04, 2012 7:06 pm
Location: Bloemfontein

Re: S385 te ruil vir MS200/ MP200 (Bloemfontein)

Post by Walter » Sun May 24, 2020 6:22 pm

Ek hoop hier is iemand nader aan my wat dalk 'n ruiling wil doen

User avatar
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 6660
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Location: Paarl

Re: S385 te ruil vir MS200/ MP200 (Bloemfontein)

Post by PWV » Mon May 25, 2020 11:06 am

Walter, ek soek die S385, maar ek het nie MS of MP nie.
Many people are alive, only because it's illegal to shoot them.

Groetnis
Pieter Willem Vorster

User avatar
Albertdwk
Full Member
Full Member
Posts: 113
Joined: Thu Nov 23, 2017 8:50 pm

Re: S385 te ruil vir MS200/ MP200 (Bloemfontein)

Post by Albertdwk » Mon May 25, 2020 7:04 pm

Walter, ek sal jou ruil moet net seker maak as ek by die huis kom of daar nog genoeg oor is, kan jou môre laat weet. Ek gaan einde die week of vroeg volgende week deur Bloem. Ek gesels met jou sodra ek weet

Sent from my SM-A307FN using Tapatalk


Walter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 452
Joined: Wed Jul 04, 2012 7:06 pm
Location: Bloemfontein

Re: S385 te ruil vir MS200/ MP200 (Bloemfontein)

Post by Walter » Wed May 27, 2020 7:14 am

Albert het ook nie MS/MP nie. Die blikke is dus steeds te ruil

Walter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 452
Joined: Wed Jul 04, 2012 7:06 pm
Location: Bloemfontein

Re: S385 te ruil vir MS200/ MP200 (Bloemfontein)

Post by Walter » Mon Jun 22, 2020 4:04 pm

Bump

Walter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 452
Joined: Wed Jul 04, 2012 7:06 pm
Location: Bloemfontein

Re: S385 te ruil vir MS200/ MP200 (Bloemfontein)

Post by Walter » Fri Jul 03, 2020 10:50 am

Stamp

Post Reply

Return to “Ruil Hoekie/Exchange Corner”