Hornady 168gr A-Max 30cal (Verkoop)

Post Reply
User avatar
Kallie Fernhout
Hero Member
Hero Member
Posts: 609
Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Location: Stellenbosch

Hornady 168gr A-Max 30cal (Verkoop)

Post by Kallie Fernhout » Sun Sep 20, 2020 7:59 pm

Ek het n bulk boks van bostaande koels te koop.
Boks is oopgemaak maar die twee pakke koels is nog geseel. Ek gooi nog 8 ekstra in wat ek nie gaan gebruik nie.
Prys R1850
Posgeld sal vir die koper se rekening wees.

Groete
thumbnail.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Kallie Fernhout on Wed Sep 30, 2020 8:49 am, edited 1 time in total.

User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 687
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Location: Boland

Re: Hornady 168gr A-Max 30cal

Post by Lategan1 » Sun Sep 20, 2020 8:27 pm

Naand Kallie.

As jy bereid is om R1500.00 vir die 250 te aanvaar, sal ek dit neem.

Dankie vir oorweging.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)

User avatar
Kallie Fernhout
Hero Member
Hero Member
Posts: 609
Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Location: Stellenbosch

Re: Hornady 168gr A-Max 30cal

Post by Kallie Fernhout » Mon Sep 21, 2020 7:53 am

More Lategan

Baie dankie en waardeer jou aanbod maar gaan hou by my prys.
Mooi dag.
Groete

User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 687
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Location: Boland

Re: Hornady 168gr A-Max 30cal (Verkoop)

Post by Lategan1 » Tue Oct 13, 2020 9:30 pm

Dankie Kallie, ontvang saam met die gratis 8 ekstra.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)

Post Reply

Return to “Klein Advertensies Argief”