Twee magasyne. Een is 'n Tanfoglio maar beide werk perfek in die CZ 75. Hulle is 15 rondte magasyne. Kondisie is gebruik maar funksioneel. Ek soek asb R600 vir beide, posgeld uitgesluit.
OWB magasyn draer. CZ magasyne pas maar nie Glock double stack magasyne nie. Ek is nie seker nie, maar glo BHP en 92 magasyne sal ook pas. Ek kan ongelukkig nie bevestig nie. Prys is R200, posgeld uitgesluit.



