Moyet Suppressor 6.5mm

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
User avatar
Werner Prinsloo
Full Member
Full Member
Posts: 140
Joined: Mon Nov 17, 2014 10:03 am
Location: Pretoria

Moyet Suppressor 6.5mm

Post by Werner Prinsloo » Thu May 21, 2020 4:22 pm

Ek verkoop die Moyet suppressor, 6.5mm met 16x1 skroefdraad.

Hy het seker 1500 skote geskiet maar werk steeds foutloos.

R450.00 en posgeld vir die koper.
IMG_0151.jpg
IMG_0150.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete
Werner

Die lewe is vol risiko's, vat 'n kans!

Nimrod 1000
Newbie
Newbie
Posts: 6
Joined: Mon May 04, 2015 8:02 pm

Re: Moyet Suppressor 6.5mm

Post by Nimrod 1000 » Mon Jun 29, 2020 7:49 pm

Hallo Werner,

Is dit nog beskikbaar? Sal dit op Howa pas? Waar in die Wêreld is jy?

Groete

User avatar
Werner Prinsloo
Full Member
Full Member
Posts: 140
Joined: Mon Nov 17, 2014 10:03 am
Location: Pretoria

Re: Moyet Suppressor 6.5mm

Post by Werner Prinsloo » Tue Jun 30, 2020 8:33 am

Nimrod

Hy sal verseker pas solank jou skroefdraad 16x1 is en hy is nog beskikbaar.

Ek is in Garsfontein Pretoria. Kyk net onder my avatar en naam staan dit. Gaan na jou profile settings toe en plaas jou ligging ook daar. Dit help ander om dadelik te sien waar jy is.
Groete
Werner

Die lewe is vol risiko's, vat 'n kans!

Post Reply

Return to “Advertensies Gratis vir lede/Ads Free for members”