60kg aambeeld te ruil vir herlaai stel

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
Blink Stefaans
Full Member
Full Member
Posts: 206
Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm
Location: Centurion

60kg aambeeld te ruil vir herlaai stel

Post by Blink Stefaans » Tue Jan 14, 2020 6:41 pm

Dagse manne.
My vriend het n 60kg aambeeld wat hy graag vir n herlaai stel wil ruil.
As enigiemand belang stel stuur asb vir my n pm en ek gee jou sy nommer. Die man is in kempton.
Lekker dag
Brno 223 Ackley Improved
Brno 7x64 Brenneke
Brno 8mm-06
Glock19 G5

User avatar
naas222
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 451
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Location: Makoppa

Re: 60kg aambeeld te ruil vir herlaai stel

Post by naas222 » Tue Jan 14, 2020 9:05 pm

goeie naand.. kan jy n foto opsit van daai aambeeld.. veral sy horing en die bokant "face". dankie
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie

Blink Stefaans
Full Member
Full Member
Posts: 206
Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm
Location: Centurion

Re: 60kg aambeeld te ruil vir herlaai stel

Post by Blink Stefaans » Tue Jan 14, 2020 10:15 pm

Image
Image
Image
Brno 223 Ackley Improved
Brno 7x64 Brenneke
Brno 8mm-06
Glock19 G5

User avatar
naas222
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 451
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Location: Makoppa

Re: 60kg aambeeld te ruil vir herlaai stel

Post by naas222 » Wed Jan 15, 2020 5:30 am

hys nog mooi daai aambeeld.. as niemand hier n aanbod maak nie laat hy hom verkoop. Gaan google aambeeld anvil te koop . hy sal verbaas wees. Sit hom ook onder die Mes afdeling op forum. Die mes maakers ken altyd iemand wat een soek... ek self het n 78kg een
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie

User avatar
EtienneA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 254
Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am
Location: Van Riebeeck Park
Contact:

Re: 60kg aambeeld te ruil vir herlaai stel

Post by EtienneA » Wed Jan 15, 2020 8:58 pm

Blink Stefaans wrote:
Tue Jan 14, 2020 6:41 pm
Dagse manne.
My vriend het n 60kg aambeeld wat hy graag vir n herlaai stel wil ruil.
As enigiemand belang stel stuur asb vir my n pm en ek gee jou sy nommer. Die man is in kempton.
Lekker dag
Naand Blink Stefaans

Sal jou vriend belangstel in 'n Lee stel. Skaal, press en kruit gooier?

Groete
Etienne

Blink Stefaans
Full Member
Full Member
Posts: 206
Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm
Location: Centurion

Re: 60kg aambeeld te ruil vir herlaai stel

Post by Blink Stefaans » Thu Jan 16, 2020 8:56 am

Dagse.
My vriend het reg gekom met n laai stel dankie
Brno 223 Ackley Improved
Brno 7x64 Brenneke
Brno 8mm-06
Glock19 G5

Post Reply

Return to “Advertensies Gratis vir lede/Ads Free for members”