Page 1 of 1

AR 15 Sig Sauer M400

Posted: Sat Nov 07, 2020 3:38 pm
by Jandre steenkamp
Halo.
Ek is opsoek na n Sig Sauer M400 AR15 nuut of 2 de hand.
0845641614
Dankie

Re: AR 15 Sig Sauer M400

Posted: Sat Nov 07, 2020 6:03 pm
by tripodmvr
Google "sig m400 for sale south africa".

Daar is 'n paar plekke waar jy kan navrae doen.

Re: AR 15 Sig Sauer M400

Posted: Sat Nov 07, 2020 8:32 pm
by Jandre steenkamp
Dankie vir terugvoering

Ek het al al daardie plekke probeer as jy google sig sauer m400 for sale. Maar geen van die groot plekke het in voorraad. Ek weet nie of van die kleiner plekke dalk het nie? En dalk is hier iemand op die groep wat een wil 2 de hand verkoop. Ek sal defnitief belangstel.

Groete

Re: AR 15 Sig Sauer M400

Posted: Sat Nov 07, 2020 8:43 pm
by tripodmvr
Met die Corona in die omgewing is verkryging van voorraad sekerlik 'n probleem. Selfs Amerika sit met groot tekorte.

Hoop hier is iemand op die forum wat kan help.

Re: AR 15 Sig Sauer M400

Posted: Sat Nov 07, 2020 11:22 pm
by henk.spioenkop
Goeienaand. As ek mag vra, hoekom spesifiek n Sig? Daar is baie ander verskaffers. Wat dalk meer beskikbaar is.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: AR 15 Sig Sauer M400

Posted: Sun Nov 08, 2020 7:15 am
by gillie
Het jy al met tactical hq in Jhb gepraat? https://tacticalhq.co.za/

Re: AR 15 Sig Sauer M400

Posted: Sun Nov 08, 2020 8:13 am
by Jandre steenkamp
Halo

Ek het n Sig 9mm die P320 Compact en is baie tevrede met die produk. En ek glo en sal net so tevrede wees met die Sig AR. Tactical HQ is ook uit voorraad..