Opsoek na .243 of .243 AI Reamer

Aankondigings/Announcements
Post Reply
User avatar
Baasvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 867
Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Location: Goudveld - Virginia omgewing

Opsoek na .243 of .243 AI Reamer

Post by Baasvark » Wed Mar 11, 2020 10:01 am

Manne, waar sal ek die bg kan kry?

My geweer se kamer moet oorgesny word - iemand het droog gemaak!

Kan standaard .243 of AI wees (sal dies kry as dit moet).

Google lewer nie veel op tensy ek dit wil invoer.

Dankie.

Sent from my SM-G975F using Tapatalk

375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna) :laugh:
9mm CZ 75B

Post Reply

Return to “Jaracal Aanlyn Winkel/ Online Store”