Gebruikte of oortollige "Press" en matryse gesoek

Aankondigings/Announcements
Post Reply
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Location: Centurion

Gebruikte of oortollige "Press" en matryse gesoek

Post by spekieries » Fri May 24, 2019 10:27 am

Dagsê manne. My neef op die plaas het die erns van plaasaanvalle en die nut van herlaai vir oefen met 'n 9mmP raak gesien. Hy het my gebel en gevra of ek nie weet van 'n "Press" wat hy teen 'n beter prys in die hande kan kry nie. Indien daar 'n klein foutjie is sal hy ook belangstel. Hy is handig en kan 'n part maak indien nodig. Hy wil 9mmP., .223 Rem en .308 Win laai. As daar miskien ongebruikte matryse is laat weet wat die prys is asb. Mooi loop.

User avatar
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 6421
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Location: Paarl

Re: Gebruikte of oortollige "Press" en matryse gesoek

Post by PWV » Fri May 24, 2019 10:51 am

DSCF2371.JPG
Lee matrysstel in .308.
Prys R450 + R99.00 postnetgeld.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Many people are alive, only because it's illegal to shoot them.

Groetnis
Pieter Willem Vorster

User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Location: Centurion

Re: Gebruikte of oortollige "Press" en matryse gesoek

Post by spekieries » Fri May 24, 2019 11:00 am

Dankie oom PW, sal hom laat weet.

Wattlegrove
Full Member
Full Member
Posts: 125
Joined: Fri Oct 21, 2011 2:39 pm
Location: Harrismith

Re: Gebruikte of oortollige "Press" en matryse gesoek

Post by Wattlegrove » Fri May 24, 2019 1:25 pm

Lee Press + .223 dies + .308 dies (Lee) -R1500.00 plus posgeld.

Inbox my 'n nommer vir fotos.

User avatar
Parker
Full Member
Full Member
Posts: 242
Joined: Wed May 13, 2015 9:45 am
Location: Waterberg, Limpopo

Re: Gebruikte of oortollige "Press" en matryse gesoek

Post by Parker » Fri May 24, 2019 1:58 pm

Lee press. R800. Van waar is jou swaer?
Stoot lood!

User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Location: Centurion

Re: Gebruikte of oortollige "Press" en matryse gesoek

Post by spekieries » Fri May 24, 2019 2:22 pm

Ek is van Centurion. Ek het vir jou 'n pm gestuur.

Post Reply

Return to “Jaracal Aanlyn Winkel/ Online Store”