Leer/Leather Werk

Hier kan toerusting wat self ontwerp is geplaas word soos bv. 'n selfgemaakte "tumbler" of ieta dergelijks
Post Reply
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 1865
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Leer/Leather Werk

Post by jdpretorius » Tue Apr 06, 2021 2:52 pm

.....en dan is daar mos nou n jong man hier in ons midde, wat binne kort die 'beste' stap in sy lewe gaan neem, en die knoop gan deur hak.....dink hy kan maar n paat kiekies ook kom deel na daardie groot dag.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 6922
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Location: Waterkloof, Pretoria

Re: Leer/Leather Werk

Post by Wouter Roets » Tue Apr 06, 2021 3:34 pm

Johan

Hou net in gedagte dat nie elke verlowing in n suksesverhaal eindig nie, sommige verlowings loop uit op n huwelik...

Groetnis
Wout

BenJacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 667
Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Location: Bradasdorp

Re: Leer/Leather Werk

Post by BenJacobs » Tue Apr 06, 2021 3:52 pm

Hahaha oom Wouter, laas wat ek gehoor het was sy nog gelukkig. By gesê, ek het haar nog nie vertel van my nuwe mauser nie ;D

User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 1865
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Leer/Leather Werk

Post by jdpretorius » Tue Apr 06, 2021 4:22 pm

BenJacobs wrote:Hahaha oom Wouter, laas wat ek gehoor het was sy nog gelukkig. By gesê, ek het haar nog nie vertel van my nuwe mauser nie ;D
ImageImageImage.....het gehoop jy kom verduidelik self

Sent from my SM-A515F using Tapatalk


338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1988
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Location: Nelspruit; Mpumalanga

Re: Leer/Leather Werk

Post by Johan Nel » Tue Apr 06, 2021 4:48 pm

jdpretorius wrote:
Tue Apr 06, 2021 2:52 pm
.....en dan is daar mos nou n jong man hier in ons midde, wat binne kort die 'beste' stap in sy lewe gaan neem, en die knoop gan deur hak.....dink hy kan maar n paat kiekies ook kom deel na daardie groot dag.
Lyk vir my daai rug "strappie" het so 'n handvatseltjie aan. Is dit vir "Beste" om hom mee te "beteuel" na die die groot stap? ++>: O0
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter

User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 10206
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Leer/Leather Werk

Post by Capt. Oblivious » Tue Apr 06, 2021 5:28 pm

Wouter Roets wrote:
Tue Apr 06, 2021 3:34 pm
Johan

Hou net in gedagte dat nie elke verlowing in n suksesverhaal eindig nie, sommige verlowings loop uit op n huwelik...

Groetnis
Wout
.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 752
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Location: Pearly beach naby Gansbaai

Re: Leer/Leather Werk

Post by Viking » Tue Apr 06, 2021 5:40 pm

BenJacobs wrote:
Tue Apr 06, 2021 3:52 pm
Hahaha oom Wouter, laas wat ek gehoor het was sy nog gelukkig. By gesê, ek het haar nog nie vertel van my nuwe mauser nie ;D
Jy sit klaar met 'n kop vol steke....maar dis altyd makliker om vergifnis te vra as om toestemming te kry!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"

User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 1865
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Leer/Leather Werk

Post by jdpretorius » Tue Apr 06, 2021 6:06 pm

Johan Nel wrote:
Tue Apr 06, 2021 4:48 pm
jdpretorius wrote:
Tue Apr 06, 2021 2:52 pm
.....en dan is daar mos nou n jong man hier in ons midde, wat binne kort die 'beste' stap in sy lewe gaan neem, en die knoop gan deur hak.....dink hy kan maar n paat kiekies ook kom deel na daardie groot dag.
Lyk vir my daai rug "strappie" het so 'n handvatseltjie aan. Is dit vir "Beste" om hom mee te "beteuel" na die die groot stap? ++>: O0
Lyk my jy verstaan al daai som ++>: .....of as 'n man net gou-gou 'n draai MOET maak by die geweer winkel
338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 1865
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Leer/Leather Werk

Post by jdpretorius » Tue Apr 06, 2021 6:13 pm

Capt. Oblivious wrote:
Tue Apr 06, 2021 5:28 pm
Wouter Roets wrote:
Tue Apr 06, 2021 3:34 pm
Johan

Hou net in gedagte dat nie elke verlowing in n suksesverhaal eindig nie, sommige verlowings loop uit op n huwelik...

Groetnis
Wout
.
....ma 'n man mag dan mos 'n nuwe beter ene kies ;)
338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 4868
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Location: Durbanville, WesKaap

Re: Leer/Leather Werk

Post by ruaanb » Tue Apr 06, 2021 6:23 pm

jdpretorius wrote:.....en dan is daar mos nou n jong man hier in ons midde, wat binne kort die 'beste' stap in sy lewe gaan neem, en die knoop gan deur hak.....dink hy kan maar n paat kiekies ook kom deel na daardie groot dag.
Wat is die fancy kontrepsie?

User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 1865
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Leer/Leather Werk

Post by jdpretorius » Tue Apr 06, 2021 6:35 pm

ruaanb wrote:
jdpretorius wrote:.....en dan is daar mos nou n jong man hier in ons midde, wat binne kort die 'beste' stap in sy lewe gaan neem, en die knoop gan deur hak.....dink hy kan maar n paat kiekies ook kom deel na daardie groot dag.
Wat is die fancy kontrepsie?
Die is leer suspenders mater...orals deesdae hoog mode sien ek.

Sent from my SM-A515F using Tapatalk


338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1762
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Location: Kroonstad

Re: Leer/Leather Werk

Post by jankraay » Tue Apr 06, 2021 6:53 pm

Viking wrote:
BenJacobs wrote:
Tue Apr 06, 2021 3:52 pm
Hahaha oom Wouter, laas wat ek gehoor het was sy nog gelukkig. By gesê, ek het haar nog nie vertel van my nuwe mauser nie ;D
Jy sit klaar met 'n kop vol steke....maar dis altyd makliker om vergifnis te vra as om toestemming te kry!
Hijack aan

Ek dog hy was in n ongeluk en sy HOOF is vol steke? Het ek iets gemis?Image

Hijack af


Sent from my iPhone using Tapatalk

User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6448
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Location: Piet Retief, Mpumulanga

Re: Leer/Leather Werk

Post by DWB » Wed Apr 07, 2021 6:48 am

jdpretorius wrote:
Tue Apr 06, 2021 6:35 pm
ruaanb wrote:
jdpretorius wrote:.....en dan is daar mos nou n jong man hier in ons midde, wat binne kort die 'beste' stap in sy lewe gaan neem, en die knoop gan deur hak.....dink hy kan maar n paat kiekies ook kom deel na daardie groot dag.
Wat is die fancy kontrepsie?
Die is leer suspenders mater...orals deesdae hoog mode sien ek.

Sent from my SM-A515F using Tapatalk
'n Ander vriend van ons doen ook leer werk. Hy moes ook vir iemand 'n stel leer suspenders maak.

Blykbaar het Google interresante voorbeelde opgelewer toe hy soek :laugh: :laugh: :laugh: :laugh:
Noem my sommer Deon
7x57 - 9.3x62 - 404 Jeff - 450 Rigby
"All men die, but few men ever really live"

User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6448
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Location: Piet Retief, Mpumulanga

Re: Leer/Leather Werk

Post by DWB » Wed Apr 07, 2021 6:50 am

Ek neem aan daai lussie is sodat mens die ding agterstevoor ook kan aantrek en steeds "haakplek" het ++>: ++>: ++>:

Mooi werk JD!
Noem my sommer Deon
7x57 - 9.3x62 - 404 Jeff - 450 Rigby
"All men die, but few men ever really live"

User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 1865
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Leer/Leather Werk

Post by jdpretorius » Wed Apr 07, 2021 8:41 am

DWB wrote:
Wed Apr 07, 2021 6:50 am
Ek neem aan daai lussie is sodat mens die ding agterstevoor ook kan aantrek en steeds "haakplek" het ++>: ++>: ++>:

Mooi werk JD!
Dankie mater.
LMGA....nie so mooi gedink nie >:D .....sal daardie konsep liewers nie proef-bestuur nie ;D
.......jis, dink dit gan nogal konsternasie afgee laataand op een van 'daai' bos uitstappies ++>: ......hardloop my verbeelding nou heeltemal weg, want was juis bekommerd iemand vra my vir van daai S&M goetters :police:
338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

Post Reply

Return to “Projekte self ontwerp/Projects self-made”