Swaar diens bipod

Hier kan toerusting wat self ontwerp is geplaas word soos bv. 'n selfgemaakte "tumbler" of ieta dergelijks
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 1571
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Location: Weskus

Re: Swaar diens bipod

Post by Diesel Dog » Fri Apr 17, 2020 1:54 pm

Ek het nie een om te meet nie maar ek skat van 150mm tot 265mm.

DD

Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 1571
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Location: Weskus

Re: Swaar diens bipod

Post by Diesel Dog » Sat Apr 18, 2020 2:08 pm

Een van ons forum lede het my gisteraand gevra of ek nie n plan het om die oval gate op n dolfin chassis se voorlaai toe te maak nie.Die gate laat die chassis so bietjie outyds lyk.Dit is my planImageImageImageImage

Sent from my SM-G950F using Tapatalk


Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 1571
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Location: Weskus

Re: Swaar diens bipod

Post by Diesel Dog » Sun Apr 19, 2020 3:21 pm

Hoop die extra gewig gaan met tracking help.ImageImageImage

Sent from my SM-G950F using Tapatalk


Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 1571
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Location: Weskus

Re: Swaar diens bipod

Post by Diesel Dog » Sun Apr 26, 2020 8:35 pm

Nog so paar parte vir bipod gemaak.ImageImage

Sent from my SM-G950F using Tapatalk


Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 1571
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Location: Weskus

Re: Swaar diens bipod

Post by Diesel Dog » Mon Jun 22, 2020 8:29 pm

My 6.5x55 met die home made ringe en bipod so bietjie afgestof .Mooi groep toe verlaat die vyfde skoot my op 700m

DDImageImage

Sent from my SM-G950F using Tapatalk


Post Reply

Return to “Projekte self ontwerp/Projects self-made”