Leer/Leather Werk

Hier kan toerusting wat self ontwerp is geplaas word soos bv. 'n selfgemaakte "tumbler" of ieta dergelijks
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 1632
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Leer/Leather Werk

Post by jdpretorius » Sat Jan 11, 2020 10:56 am

Baie dankie François !! ,dit was my eerste belt van enige aard. N man beoordeel maar sy werk vanuit ander manne se oë

Xplicitly, ons kan dalk praat....begeer juis nog n mooi cookery en kry nie meer tyd om self messe te maak nie. Will juis gou vanmiddag tyd kry om vir my n "head knife" te maak vir die leer werk maar sal sommer net iets eenvoudig wees

Dankie vir julle mooi aanmoediging

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3789
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Location: Tulbagh

Re: Leer/Leather Werk

Post by Hein M. » Sat Jan 11, 2020 6:35 pm

'n Pel van my is 'n professionele leather crafter. Hie bied ook kursusse aan, ens. Hy maak sy eie tools.

PM my indien jy belangstel om met hom kontak te maak ;)

NS! Mooi handewerk ;)

Carlc
Full Member
Full Member
Posts: 123
Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am
Location: Brakpan

Re: Leer/Leather Werk

Post by Carlc » Sun Jan 12, 2020 6:48 am

Jis Johan daai is rerig mooi werk. Knap gedaan.

User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 1632
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Leer/Leather Werk

Post by jdpretorius » Sun Jan 12, 2020 8:51 am

Baie dankie Carl Image

Dit wil amper lyk of daar min manne hier is wat met leer vroetel so hoop maar my beskeie goetertjies inspireer meer om dit te probeer.

Ek het Frydag die eerste "wet mold" probeer. Dit sal n sakkie word vir my klein neef in Frankryk se Switserse utility mes.
IMG_20200111_092239.jpg
IMG_20200111_092244.jpg
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 685
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Location: Paarl

Re: Leer/Leather Werk

Post by Viking » Tue Jan 14, 2020 4:13 pm

JD jou stempelwerk lyk baie goed - jy het beslis n goeie aanvoeling vir die stokperdjie.
Koop vir jou n walking foot masjien vir die stikwerk.
Gaan van die begin af vir die een met die dikste naald om effek te gee aan die stiksels!
As jy nader was het ons uitgehaal en vergelyk...
" My idea of gun control is using BOTH hands!"

User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 1632
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Leer/Leather Werk

Post by jdpretorius » Tue Jan 14, 2020 5:02 pm

Viking wrote:
Tue Jan 14, 2020 4:13 pm
JD jou stempelwerk lyk baie goed - jy het beslis n goeie aanvoeling vir die stokperdjie.
Koop vir jou n walking foot masjien vir die stikwerk.
Gaan van die begin af vir die een met die dikste naald om effek te gee aan die stiksels!
As jy nader was het ons uitgehaal en vergelyk...
Baie dankie Viking.
Dalk ontwikkel dit in iets wat mens kan doen vir 'n almoesie as 'n man eendag moet aftree

Ek vermoed jy toor ook met die leerwerk ......gooi 'n paar kiekies asb.
338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 685
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Location: Paarl

Re: Leer/Leather Werk

Post by Viking » Wed Jan 15, 2020 2:06 pm

JD jy is in die kol...ek begin al die aalmoese bymekaarmaak!

Hierdie was 'n wet forming projek...handsakke vir die skoondogters.
20141213_094002.jpg
Ammo houers vir die jaggroep
image (18).jpg
As die leer min raak gebruik jy enige materiaal en maak iets! Dit help om tegnieke van uitleg en stik te oefen.
IMG-20161114-WA0002.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"

User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 960
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Location: Walkerville

Re: Leer/Leather Werk

Post by Plaashaas » Wed Jan 15, 2020 2:48 pm

Viking wrote:
Tue Jan 14, 2020 4:13 pm
As jy nader was het ons uitgehaal en vergelyk...
Wie se naald is dikste?

User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 1632
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Leer/Leather Werk

Post by jdpretorius » Wed Jan 15, 2020 3:28 pm

Viking wrote:
Wed Jan 15, 2020 2:06 pm
JD jy is in die kol...ek begin al die aalmoese bymekaarmaak!

Hierdie was 'n wet forming projek...handsakke vir die skoondogters.

20141213_094002.jpg

Ammo houers vir die jaggroep
image (18).jpg

As die leer min raak gebruik jy enige materiaal en maak iets! Dit help om tegnieke van uitleg en stik te oefen.
IMG-20161114-WA0002.jpg
Daai is pragrig Viking. Hoe kry jy die hoeke so mooi met die wet forming. Klamp jy die leer in 'n jig/plankies of form jy net met die hand ?. Ek't iewers gelees van manne wat 'n vakuum verpakker gebruik. Om so baie stempelwerk nekies te kry vat mooi oplet.
Ek vermoed die kiekies van jou is net die pint van die byl ++>:
Last edited by jdpretorius on Wed Jan 15, 2020 3:38 pm, edited 1 time in total.
338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 1632
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Leer/Leather Werk

Post by jdpretorius » Wed Jan 15, 2020 3:31 pm

Plaashaas wrote:
Wed Jan 15, 2020 2:48 pm
Viking wrote:
Tue Jan 14, 2020 4:13 pm
As jy nader was het ons uitgehaal en vergelyk...
Wie se naald is dikste?
Plaashaas ek krap nie aan 'n Viking nie ;)
338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 636
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Location: Durbanville

Re: Leer/Leather Werk

Post by Andre308 » Wed Jan 15, 2020 5:34 pm

jdpretorius wrote:
Wed Jan 15, 2020 3:31 pm
Plaashaas wrote:
Wed Jan 15, 2020 2:48 pm
Viking wrote:
Tue Jan 14, 2020 4:13 pm
As jy nader was het ons uitgehaal en vergelyk...
Wie se naald is dikste?
Plaashaas ek krap nie aan 'n Viking nie ;)
Nie die dikte van die naald nie, maar meer oor hoeveel steke hy kan stuk voor hy stukkend is.

User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 1632
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Leer/Leather Werk

Post by jdpretorius » Wed Jan 15, 2020 7:01 pm

Andre308 wrote:
jdpretorius wrote:
Wed Jan 15, 2020 3:31 pm
Plaashaas wrote:
Wed Jan 15, 2020 2:48 pm


Wie se naald is dikste?
Plaashaas ek krap nie aan 'n Viking nie ;)
Nie die dikte van die naald nie, maar meer oor hoeveel steke hy kan stuk voor hy stukkend is.
Oumense stik stadiger dan hou die naald langer Image

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk


338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 1632
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Leer/Leather Werk

Post by jdpretorius » Wed Jan 15, 2020 7:06 pm

Nou niks roemryk nie maar dit is hoe die eerste wet-form uit gekom het.
.... en 'n paar lessies hopelik geleer

Nou moet hy nog net "food for leather" kry dan is hy reg om n klein mannetjie hopelik gelukkig te maak.
IMG_20200115_185031.jpg
Image

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1462
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Location: Kuilsrivier

Re: Leer/Leather Werk

Post by Heinz Petersen » Wed Jan 15, 2020 7:11 pm

Waar koop julle die gereedskap vir die leerwerk
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17

User avatar
Xplicitly
Full Member
Full Member
Posts: 246
Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm
Location: Bronkhorstspruit

Re: Leer/Leather Werk

Post by Xplicitly » Wed Jan 15, 2020 7:13 pm

Jissie.... daai sal mos nou spoggerig werk vir my knipmesse....

Sent from my SM-G965F using Tapatalk

.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher

User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 1632
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Leer/Leather Werk

Post by jdpretorius » Wed Jan 15, 2020 8:10 pm

Heinz Petersen wrote:Waar koop julle die gereedskap vir die leerwerk
Hi Heinz, die wat ek van weet is maar hier in Pta...Leatherite (vervoer koste na my toe is R120) dan is daar Leather & Canvas ook, sy web blad is nie sleg nie en sal vir jou postnet. Ek't nou al n paar keer vir Woodmead Leer emails gestuur vir prys lyste ens. maar kry niks terug van hulle af nie. Die leer en goetertjies is net peper duur en n ou blaas gou n klomp geld. Daardie klein d-rings wat ek op die voël strop gebruik het was iets soos R15 een en conchos kos enigiets van R75 een tor R170 een en op.
Ek probeer so hier en daar my eie goetertjies maak...het nou al n paar goed soos n "head knife" van n ou saag lem gemaak en n "stitching pony" van afval hout. Die stitching pony help nogal baie. Ek sal graag ou enjin valves wil probeer omskep in stamps vir tooling. Dan is daar natuurlik op die net ook plekke soos Banggood en Wish....baie van hulle goed is maar China cheap
Hoop dit help

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk




338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 685
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Location: Paarl

Re: Leer/Leather Werk

Post by Viking » Thu Jan 16, 2020 1:52 pm

Heinz Petersen wrote:
Wed Jan 15, 2020 7:11 pm
Waar koop julle die gereedskap vir die leerwerk
Heinz jy kan by Woodheads in Kaapstad, naby die Kasteel, gaan inloer. Hulle verskaf gereedskap en leer asook ander bykomstighede.

Hou ook jou oë oop op gumtree vir gereedskap wat jy leerwerk mee kan doen of gaan google "banggood" n bestel 'n beginnerstel vir =- R500
" My idea of gun control is using BOTH hands!"

User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 685
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Location: Paarl

Re: Leer/Leather Werk

Post by Viking » Thu Jan 16, 2020 1:57 pm

jdpretorius wrote:
Wed Jan 15, 2020 8:10 pm
Heinz Petersen wrote:Waar koop julle die gereedskap vir die leerwerk
Hi Heinz, die wat ek van weet is maar hier in Pta...Leatherite (vervoer koste na my toe is R120) dan is daar Leather & Canvas ook, sy web blad is nie sleg nie en sal vir jou postnet. Ek't nou al n paar keer vir Woodmead Leer emails gestuur vir prys lyste ens. maar kry niks terug van hulle af nie. Die leer en goetertjies is net peper duur en n ou blaas gou n klomp geld. Daardie klein d-rings wat ek op die voël strop gebruik het was iets soos R15 een en conchos kos enigiets van R75 een tor R170 een en op.
Ek probeer so hier en daar my eie goetertjies maak...het nou al n paar goed soos n "head knife" van n ou saag lem gemaak en n "stitching pony" van afval hout. Die stitching pony help nogal baie. Ek sal graag ou enjin valves wil probeer omskep in stamps vir tooling. Dan is daar natuurlik op die net ook plekke soos Banggood en Wish....baie van hulle goed is maar China cheap
Hoop dit help

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
JD,

Die head knife is ook van ou saaglem gemaak - ek strop hom net gereeld en hy loop soos warm mes deur botter met dik leer.

Die leer is juis die strop wat ek gesny het - perde leer uit engeland!
20160806_090505.jpg
20160806_090452.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"

User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 1632
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Leer/Leather Werk

Post by jdpretorius » Thu Jan 16, 2020 6:26 pm

Nou nie so smart soos Viking sin nie en moet hom nog lekker skerp maak op die strop
Wat gan ek op die strop gebruik as n skuur middel?
Op die oomblik gebruik ek somme Poly-Steel se burnishing compound

Ns. O ja, myne lyk effens kleiner Image
IMG_20200116_181701.jpg
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 1632
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Leer/Leather Werk

Post by jdpretorius » Sun Jan 26, 2020 12:26 pm

Sommer net bietjie self terapie......
IMG_20200126_112424.jpg
IMG_20200126_112527.jpg
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

BenJacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 519
Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Location: Bradasdorp

Re: Leer/Leather Werk

Post by BenJacobs » Sun Jan 26, 2020 12:49 pm

Besonders mooi vir my oom. Ek hou baie van die patroon op die leer

User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 1632
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Leer/Leather Werk

Post by jdpretorius » Sun Jan 26, 2020 1:31 pm

BenJacobs wrote:Besonders mooi vir my oom. Ek hou baie van die patroon op die leer
Dankie Ben....hoop dit maak jou lus om ook te begin speel Image

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

BenJacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 519
Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Location: Bradasdorp

Re: Leer/Leather Werk

Post by BenJacobs » Sun Jan 26, 2020 4:29 pm

Dit doen beslis oom, weet net nie eers waar om te begin nie.

User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 1632
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Leer/Leather Werk

Post by jdpretorius » Sun Jan 26, 2020 5:18 pm

BenJacobs wrote:Dit doen beslis oom, weet net nie eers waar om te begin nie.
Die beste is dalk om n stukkie leer iewers te bedel of kyk vir "of cuts" en begin eksperimenteer deur iets te maak wat jy nodig het of begeer. Iemand wat ek so 2 maande terug raak geloop het, het baie basiese goedjies gehaad wat ek toe by hom geleen het. As ek vashak soek ek iets op YouTube.
Ou skroewedraaiers het else geword en n ou bees been wat ek in die veld opgetel het het n "folder" geword, het iewers n staal steek passer uit geskrap wat my help om n eweredige lyn rondom iets te trek vir die stik werk. Met die eerste sak het ek nie dye gehaad nie en sommer "wood stain" en skoen polish gebruik...en so an. 'n 100 jaar terug het die manne baie basiese tools gehaad en seker n klomp self gemaak so jy hoef nie fancy tools te hê om mee te begin nie...met initiatief en so klien bietjie kreatiwiteit kom n man ver.

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk



338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 1632
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Leer/Leather Werk

Post by jdpretorius » Fri Apr 03, 2020 10:23 am

Met so bietjie tyd op hand...hierdie is deel van n bestelling, met onder andere n scabbard vir n lever-action 44, wat nog baie werk aan het. Ek het vir die draband so effe van n padding in gesit vir meer gemak..... dit darem vir n almoesie die keer.
Ek hoop nou maar net die man sal my nog kan betaal na dese

Gee asb bietjie kritiek waar nodig sodat n ou kan weet waar om te verbeterImage

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

Post Reply

Return to “Projekte self ontwerp/Projects self-made”