Ek wil 243 koop vir my dogter wat ons me veldskiet dae wil doen en dan die Bosbok / springbok jag wil doen.
Ek soek net raad asb.
Sent from my SM-A505F using Tapatalk
M18 Mauser of Cz 550 in ..243
- thys308
- Newbie
- Posts: 47
- Joined: Fri Aug 17, 2012 8:13 pm
- Location: Malmesbury
- Capt. Oblivious
- Hero Member
- Posts: 10206
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
- Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Re: M18 Mauser of Cz 550 in ..243
Ek sal geld da op sit ouens gaan so 60/40 se koop tikka koop howa....
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
- Hero Member
- Posts: 18376
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
- Location: Vereeniging
Re: M18 Mauser of Cz 550 in ..243
Ek sou nie net na maak kyk nie, maar ook na die kolwe wat die vuurwapen dra by verkope.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
- Jr. Member
- Posts: 59
- Joined: Thu May 14, 2015 11:30 am
Re: M18 Mauser of Cz 550 in ..243
Ek het 'n cz550 in 30-06. Ek vind dit moeilik om vanuit die lê posisie te skiet as gevolg van die kolf se ontwerp. Die bavarian tipe kolf maak dit moeilik om 'n goeie "cheek weld" te kry. Die American model met die reguit kolf behoort beter te wees indien dit hier beskikbaar is. Ek besit 'n Howa in 243 en dink vir veldskiet is dit dalk 'n beter opsie.
Sent from my SM-A015F using Tapatalk
Sent from my SM-A015F using Tapatalk