Musgrave reeksnommer K98 vs S98/D98/L98
-
- Newbie
- Posts: 2
- Joined: Mon Jan 18, 2021 7:12 pm
Musgrave reeksnommer K98 vs S98/D98/L98
Goeie naand Musgrave manne,
Hoop oom Daan is nog aktief hier en kan help of enige iemand anders.
Ek het deur al die navrae en antwoorde gegaan en het baie meer geleer oor Musgrave en ook die reeksnommer en waarvoor S, D en L staan in die 98 reeks maar kon niks vind oor die betekenis van die K98 sonder S, D of L nie - as ek dit gemis het, vergewe my.
Op die die een wat ek het staan daar op die aksie Mod.98 en die SABS proefmerk, die reeksnommer is 270K98XXXXX en langs die reeksnommer is ook n SABS proefmerk - daar is dus geen S, D of L in die reeksnommer om aan te dui of dit n standaard, de Lux of Light is nie. Op die loop staan net Musgrave. Die kolf het n wangstuk met ruitwerk op die handgreep en die voorste gedeelte van die kolf. Daar is ook die tipiese Williams visier op die loop.
My vraag is, wat is hierdie Musgrave K98 sonder die S,D of L - is dit n ouer model?
Om en by watter jaar is hierdie Musgraves vervaardig -voor 1985 of tussen 1985 en 1996?
Groete

- Fanta300
- Hero Member
- Posts: 2448
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
- Location: Vereeniging
Re: Musgrave reeksnommer K98 vs S98/D98/L98
Sit bietjie ''n foto op. dit kan help
Lynx 300WM, Musgrave .308 (Ferlach Loop), BSA .303, Stevens .22, Howa .308 Varm, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi Aut., Truvello 260 Rem., BRNO ZKK 602 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22
-
- Hero Member
- Posts: 1486
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
- Location: Noord-Transvaalse Bosveld
Re: Musgrave reeksnommer K98 vs S98/D98/L98
Ja, dit is 'n ouer model. Presies watter jaar weet ek nie.
Toe die gewere gemaak was, was hulle deur die algemene publiek beskou as maar net nog 'n geweer van gemiddelde kwaliteit. Vandag kan ons sien hoe goed hulle werklik gebou was.

- Hein M.
- Hero Member
- Posts: 3876
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
- Location: Tulbagh
Re: Musgrave reeksnommer K98 vs S98/D98/L98
Daan Els is aktief saam met verskeie ander ex-Musgrave werknemers op Oom Ben Musgrave - Facebook.
Basiese info aangaande jou vraag:
Since Germany was one of Musgrave’s largest markets, they always maintained good relations with them.
They produced a series of rifles for a German gun shop chain named Kettner, based on military surplus Mauser K98 actions.
This rifle series, consisting of three main variants, was manufactured from 1985 till 1996, and went through many upgrades over that period
https://theguntrove.co.za/browse-firearms/musgrave-k98/
Volgens my kennis beteken die letters in die K98 reeksnommer: L - Lightweight; D - De Lux en S - Standard. Die letter spesifiseer watter tipe geweer dit in die reeks is.
Daardie ou Musgrave manne sal beslis meer breedvoeringe inligting kan gee. Dit is dalk beter om persoonlik te skakel, want hulle is maar suinig met inligting in 'n groep
Sterkte met jou navorsing!
Ons het gister weer 'n lekker gesprek rondom 'n "onbekende" K98 Musgrave aksie gehad waar Daan en Danie waardevolle feite genoem het - en ek weer iets nuuts geleer het.
Mooi dag daar!

Last edited by Hein M. on Sun Jan 24, 2021 8:02 am, edited 2 times in total.
-
- Hero Member
- Posts: 18213
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
- Location: Vereeniging
Re: Musgrave reeksnommer K98 vs S98/D98/L98
375 H/H 0xxx K98
My verstaan is ook dat die gewere op militere aksies gebou is. Daarom die K98 agtervoegsel. 'n 45 grade veiligheidsknip is egter aangebring.
My 375 se reeksnommer is tussen 200 en 300. Ek het hom in die laat 90's gekoop. Die aksie is heelwat verander om die 375 patroon te kan huisves. Die stadige voer van 'n patroon gee soms storings, maar as die aksie vinnig gewerk word is die hakkery uitgeskakel.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Hein M.
- Hero Member
- Posts: 3876
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
- Location: Tulbagh
Re: Musgrave reeksnommer K98 vs S98/D98/L98
Ons het gister weer 'n lekker gesprek rondom 'n "onbekende" K98 Musgrave aksie gehad waar Daan en Danie waardevolle feite genoem het - en ek weer iets nuuts geleer het.Hein M. wrote: ↑Sat Jan 23, 2021 9:01 amDaan Els is aktief saam met verskeie ander ex-Musgrave werknemers op Oom Ben Musgrave - Facebook.
Basiese info aangaande jou vraag:
Since Germany was one of Musgrave’s largest markets, they always maintained good relations with them.
They produced a series of rifles for a German gun shop chain named Kettner, based on military surplus Mauser K98 actions.
This rifle series, consisting of three main variants, was manufactured from 1985 till 1996, and went through many upgrades over that period
https://theguntrove.co.za/browse-firearms/musgrave-k98/
Volgens my kennis beteken die letters in die K98 reeksnommer: L - Lightweight; D - De Lux en S - Standard. Die letter spesifiseer watter tipe geweer dit in die reeks is.
Daardie ou Musgrave manne sal beslis meer breedvoeringe inligting kan gee. Dit is dalk beter om persoonlik te skakel, want hulle is maar suinig met inligting in 'n groep![]()
Sterkte met jou navorsing!
Ons het gister weer 'n lekker gesprek rondom 'n "onbekende" K98 Musgrave aksie gehad waar Daan en Danie waardevolle feite genoem het - en ek weer iets nuuts geleer het.
Mooi dag daar!
Mooi dag daar!
- Lategan1
- Hero Member
- Posts: 1047
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
- Location: Boland
Re: Musgrave reeksnommer K98 vs S98/D98/L98
Tripod, baie waar en heeltemal onderbeklemtoon in die wêreld van CRF vs Pushfeed.
“Die stadige voer van 'n patroon gee soms storings, maar as die aksie vinnig gewerk word is die hakkery uitgeskakel.”
Ek is Mauser CRF slotaksie aanhanger en eienaar. Hierdie is vir my seker die enkele grootste negatief van hierdie aksies, ook lewensgevaarlik voor aanstormende gevaar!
Wanneer jy geweer effe na vore sak, stadig laai,(om bv. Nie geraas te maak nie) spring patroon voor klou in En nie agter klou in nie met gevolglike storing. Met my al gebeur in skietkompetisie sowel as op 1ste dag van ‘n jag. Boer en gedraaide stuk optel bloudraad in die veld het my jagtrip gered!!
Ek wonder of iemand ‘n oplossing hiervoor het?
Skuus as ek roof hier.
Beste.

Last edited by Lategan1 on Sun Jan 24, 2021 9:31 am, edited 1 time in total.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 

- Hein M.
- Hero Member
- Posts: 3876
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
- Location: Tulbagh
Re: Musgrave reeksnommer K98 vs S98/D98/L98
Ek het al gesien dat jagters die patroon vorentoe stoot wanneer hy naby die skoot is, maar nie die slot laat sak net voordat hy skiet nie. Juis seker om daardie rede wat jy genoem het...Lategan1 wrote: ↑Sun Jan 24, 2021 8:29 amTripod, baie waar en heeltemal onderbeklemtoon in die wêreld van CRF vs Pushfeed.
‘Die stadige voer van 'n patroon gee soms storings, maar as die aksie vinnig gewerk word is die hakkery uitgeskakel.‘
Ek is Mauser CRF slotaksie aanhanger en eienaar. Hierdie is vir my seker die enkele grootste negatief van hierdie aksies, ook lewensgevaarlik voor aanstormende gevaar!
Wanneer jy geweer effe na vore sak, stadig laai,(om bv. Nie geraas te maak nie) spring patroon voor klou in En nie agter klou in nie met gevolglike storing. Met my al gebeur in skietkompetisie sowel as op 1ste dag van ‘n jag. Boer en gedraaide stuk optel bloudraad in die veld het my jagtrip gered!!
Ek wonder of iemand ‘n oplossing hiervoor het?
Skuus as ek roof hier.
Beste.
- Lategan1
- Hero Member
- Posts: 1047
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
- Location: Boland
Re: Musgrave reeksnommer K98 vs S98/D98/L98
Dankie Hein.
Ek my 6.5 Sweed Musgrave met VZ24 aksie November by Musgrave /Mauser GS expert Johan Morkel gehad, o.a. hierdie probleem. Het saamgeneem 3 dummie gelaaide patrone.
Hy het so bietjie geloer en dalk spring gestel, klou dalk verruim, ek weet nie, hy kon nie veel fout sien nie, maar tog opsigtelik beter. Totdat mens in druk situasie kom, tyd sal leer.
Het gou weer gaan laai en kyk wat maak hy. Nie nou gestoor nie.
Johan se kommentaar en ek haal aan.
Dit is Mauser, hy wil nie suutjies gewerk word nie, dit is growwer en taai aksie en moet ook so hanteer word. Dit is die aard van die aksie.
Ek dink dit som dit raak op, tesame met Hein se voorstel as jy nog nie gereed is om skoot te laat klap nie.
Probleem is net spier geheue skop in onder druk, nou as mens met ‘pushfeed’ ook skiet, nou ja...
Beste.
Ek my 6.5 Sweed Musgrave met VZ24 aksie November by Musgrave /Mauser GS expert Johan Morkel gehad, o.a. hierdie probleem. Het saamgeneem 3 dummie gelaaide patrone.
Hy het so bietjie geloer en dalk spring gestel, klou dalk verruim, ek weet nie, hy kon nie veel fout sien nie, maar tog opsigtelik beter. Totdat mens in druk situasie kom, tyd sal leer.
Het gou weer gaan laai en kyk wat maak hy. Nie nou gestoor nie.
Johan se kommentaar en ek haal aan.
Dit is Mauser, hy wil nie suutjies gewerk word nie, dit is growwer en taai aksie en moet ook so hanteer word. Dit is die aard van die aksie.
Ek dink dit som dit raak op, tesame met Hein se voorstel as jy nog nie gereed is om skoot te laat klap nie.
Probleem is net spier geheue skop in onder druk, nou as mens met ‘pushfeed’ ook skiet, nou ja...
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 

-
- Newbie
- Posts: 2
- Joined: Mon Jan 18, 2021 7:12 pm
Re: Musgrave reeksnommer K98 vs S98/D98/L98
Dankie vir die verwysing - sal by die manne gaan hoor