338 Lapua Magnum of 300 Norma Magnum

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
Cbird
Full Member
Full Member
Posts: 124
Joined: Mon Mar 12, 2018 8:58 pm
Location: Jeffreys Baai

Re: 338 Lapua Magnum of 300 Norma Magnum

Post by Cbird » Sat Sep 05, 2020 10:05 am

Arnold wrote:
Sat Sep 05, 2020 9:58 am
Daai lyk baie smart! Ek hoor goeie goed van daai scopes.

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Baie dankie Arnold ek glo ek gaan hom baie geniet

User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 9741
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: 338 Lapua Magnum of 300 Norma Magnum

Post by Capt. Oblivious » Sat Sep 05, 2020 11:49 am

Neef, het die ding nou al geskiet of wat?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

Cbird
Full Member
Full Member
Posts: 124
Joined: Mon Mar 12, 2018 8:58 pm
Location: Jeffreys Baai

Re: 338 Lapua Magnum of 300 Norma Magnum

Post by Cbird » Sat Sep 05, 2020 7:58 pm

Het 5 skote geskiet en toe die groep maar met my VX6HD op. Sal nou lading aanpas en met die nuwe scope gaan skiet
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 641
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: 338 Lapua Magnum of 300 Norma Magnum

Post by Drenalinjunkie » Sun Sep 06, 2020 6:06 pm

Stunning Siebert!

User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 6741
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Location: Brackenfell
Contact:

Re: 338 Lapua Magnum of 300 Norma Magnum

Post by Arnold » Mon Sep 07, 2020 8:01 am

Baie mooi foto van jou geweer!

Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 6810
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Location: Waterkloof, Pretoria

Re: 338 Lapua Magnum of 300 Norma Magnum

Post by Wouter Roets » Mon Sep 07, 2020 11:52 am

Geluk Siebert met n bitter nice setup wat verseker lyk of hy wil skiet.

Cbird
Full Member
Full Member
Posts: 124
Joined: Mon Mar 12, 2018 8:58 pm
Location: Jeffreys Baai

Re: 338 Lapua Magnum of 300 Norma Magnum

Post by Cbird » Tue Sep 08, 2020 12:39 am

Baie dankie vir julle mooi wense.

User avatar
dawiec
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 470
Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
Location: Durbanville

Re: 338 Lapua Magnum of 300 Norma Magnum

Post by dawiec » Thu Oct 08, 2020 8:34 am

wow...mooi geweer Siebert! jy moet asb deel hoe hy skiet met jou nuwe scope setup ens...
30-06 Musgrave K98
375 H&H (custom build on P14 action/Truvelo barrel)
410 Mossberg
.22 Remington
6.5mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
6.5mm Creedmoor Howa 1500 MDT Ess chassis

User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 5476
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Location: Paarl

Re: 338 Lapua Magnum of 300 Norma Magnum

Post by Gawie(13mm) » Thu Oct 08, 2020 1:52 pm

Siebert, dit is nou so naby aan my droom pakket soos kan kom. Ek sou net sy brul tem, want daai tromprem maak dat ek Disprins kou soos smarties.
Geniet hom!!
Dont make expensive noise! Make the first shot count!

Cbird
Full Member
Full Member
Posts: 124
Joined: Mon Mar 12, 2018 8:58 pm
Location: Jeffreys Baai

Re: 338 Lapua Magnum of 300 Norma Magnum

Post by Cbird » Thu Oct 08, 2020 10:04 pm

Dankie Gawie, ek moet vir jou se nog voor ek die TRG gekry het, het ek al begin rond kyk vir ‘n ander MB agv slegte reviews van ander skuts maar hy skiet vir my so lekker met die Sako MB. Ek kan nie dink dat dit die geld sou werd wees om hom te vervang nie. Ek was in die verlede n baie groot silencer ondersteuner tot ek eendag mooi gekyk het hoe my 260 Rem se kroon lyk na n paar skote. Ek se nie dit maak skade nie maar ek het net eenvoudig nie van al die gemors gehou wat op die kroon pak nie. Ek is ook gelukkig van ons swaarder wit mense so die skop pla nie regtig nie en het na dat my vrou bevestig het ek is klaar doof in goeie paar oor beskerming bele en dus pla die knel my nie. Ek sal seker moet plan maak as ek tussen ander skuts wou skiet op n baan maar huidiglik is dit dam nie nodig nie.

Cbird
Full Member
Full Member
Posts: 124
Joined: Mon Mar 12, 2018 8:58 pm
Location: Jeffreys Baai

Re: 338 Lapua Magnum of 300 Norma Magnum

Post by Cbird » Thu Oct 08, 2020 10:21 pm

dawiec wrote:
Thu Oct 08, 2020 8:34 am
wow...mooi geweer Siebert! jy moet asb deel hoe hy skiet met jou nuwe scope setup ens...
Baie dankie Dawie

Ek moet eerlik se dit is n ongelooflike scope ek het nog nie baie met hom geskiet nie maar kan klaar vir jou se as ek kon het ek my VX6HD’s met Mark 5HD’s vervang. Alles op die Mark 5 voel net na beter kwaliteit. Dit is soos plastiek in n Rolls dit bly plastiek maar enige mens kan voel dit is Rolls plastiek.

Post Reply

Return to “Long Range Shooting and Hunting/Langafstand Skiet en Jag”