Maak jou eie mes

Enige iets tov messe.
Post Reply
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1872
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Location: Nelspruit; Mpumalanga

Re: Maak jou eie mes

Post by Johan Nel » Fri Mar 20, 2020 3:29 pm

Blink Stefaans wrote:
Thu Mar 19, 2020 7:14 pm
Johan Nel wrote:
Thu Mar 19, 2020 6:49 pm
Heel netjies Stefaans.
Dit lyk nie of jy die hef gespin het nie. Is dit net ingeplak?
Dankie Johan.
Ja ek het nie n pen ingesit nie, net geplak. Ek het eers n klomp klein gattjies skuins binne die groot gat waar die stert moet ingaan geboor om meer plek te maak vir die epoxy om te kan vat. Die stert gaan baie styf in die gat. Het elke paar mm n keup in die stert gesny om nog meer oppervlak te kry. Het ook die stert baie grof geskuur.
Hopelik hou die outjie. Hy behoort nie te jard te werk nie, moet net n paar kele af sny
Ek dink ook hy sal hou Stefaans. As die epoksie goed gevul het en goed gevat het, behoort dit redelike te hou.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter

User avatar
Askari
Hero Member
Hero Member
Posts: 569
Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Location: Bloemfontein

Re: Maak jou eie mes

Post by Askari » Sat Mar 21, 2020 8:14 am

Blink Stefaans wrote:
Thu Mar 19, 2020 2:16 pm
Eerste lem wat ek geforge het....laas Julie geslaan en die naweek eers n hef gekry.
5160 staal
Vlakvark tand finger guard
0.2mm brass spacer
Hardekool hef.
Die hef moet net mooi glad geskuur word en dan bietjie tru-oil kry dan is hy reg vir die bos.
Eerste hidden tang mes en eerste finger guard wat ek probeer maak.
Trots op die een
https://i.imgur.com/FnYXWO0.jpg
https://i.imgur.com/OXOjwON.jpg
https://i.imgur.com/WjrrZkw.jpg
Ek hou baie vd "rustic look" en die mes se lyne. Wel gedaan.
Gooi lood!!!!

Blink Stefaans
Full Member
Full Member
Posts: 246
Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm
Location: Centurion

Re: Maak jou eie mes

Post by Blink Stefaans » Sat Mar 21, 2020 4:51 pm

Baie dankie.
Ek het die laaste ruk baie gedink aan wat maak n goeie jag mes. En as ek praat van jag mes meen ek n mes wat jy ekslusief by jou dra terwyl jy jag. Nie n jag en slag mes nie.
Ek dink hy moet lig wees en n dun lem profiel he met n skerp punt. As jy n dik lem het is dit moeilik om in die nek in te steek en jy moet dus eers deur n klomp hare saag voor jy die keel afgesny kry. Met die dun lem en skerp punt druk jy die lem in en sny buiten toe.
Asb as ek iets mis of verkeerd is laat my weet.
Ek wil vir die outjie n horisontale skede maak. Sal sien waar hy die beste gaan sit. Ek dink aan 6 uur
Brno 223 Ackley Improved
Brno 8mm-06
Glock19 G5

Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1872
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Location: Nelspruit; Mpumalanga

Re: Maak jou eie mes

Post by Johan Nel » Sat Mar 21, 2020 6:00 pm

Blink Stefaans wrote:
Sat Mar 21, 2020 4:51 pm
Baie dankie.
Ek het die laaste ruk baie gedink aan wat maak n goeie jag mes. En as ek praat van jag mes meen ek n mes wat jy ekslusief by jou dra terwyl jy jag. Nie n jag en slag mes nie.
Ek dink hy moet lig wees en n dun lem profiel he met n skerp punt. As jy n dik lem het is dit moeilik om in die nek in te steek en jy moet dus eers deur n klomp hare saag voor jy die keel afgesny kry. Met die dun lem en skerp punt druk jy die lem in en sny buiten toe.
Asb as ek iets mis of verkeerd is laat my weet.
Ek wil vir die outjie n horisontale skede maak. Sal sien waar hy die beste gaan sit. Ek dink aan 6 uur
Kom wys ons as jy als klaar het.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter

Blink Stefaans
Full Member
Full Member
Posts: 246
Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm
Location: Centurion

Re: Maak jou eie mes

Post by Blink Stefaans » Mon Mar 23, 2020 10:04 am

Klaar!
Dit is die 2de keer dat ek met leer werk so nie die netjieste werk nie. Leer nog
Skede vir 6 uur agter die rug.
Vir links of regshandiges.
Moet nog net slyp
Hunter https://imgur.com/a/gu2kS3C
Brno 223 Ackley Improved
Brno 8mm-06
Glock19 G5

User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 1515
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Maak jou eie mes

Post by jdpretorius » Mon Mar 23, 2020 10:13 am

Mooi gedoen Stefaans, veral vir min tools he'
338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

Blink Stefaans
Full Member
Full Member
Posts: 246
Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm
Location: Centurion

Re: Maak jou eie mes

Post by Blink Stefaans » Mon Mar 23, 2020 4:12 pm

Dankie JD
Eks so stadig maar seker besig om al die gereedskap bymekaar te kry. Dis maar n duur storie en mens kan nie als eensklaps koop nie. Maar wat ek wel geving het is dat as jy n paar basiese "tools" het jy vinnig n plan kan maak om iets te bou wat jy nodig het
Brno 223 Ackley Improved
Brno 8mm-06
Glock19 G5

User avatar
Trompie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Location: Brakpan, Johannesburg

Re: Maak jou eie mes

Post by Trompie » Tue May 05, 2020 6:41 pm

Hi Manne

Ken iemand 3cr12 staal? Ekt stuk by ñ pel gekry om my eerste probeerslag aan te pak.

Ek kry info oor die staal maar sien nie dat iemand messe maak met dit nie. Sal ek hom genoegsaam kan verhard dat hy darem effe van edge kan hou?

Ek sal maar op die stuk staal oefen voor ek ordentelike m390 of so koop

Dankie
Martin

Sent from my LM-G810 using Tapatalk

If it heard the shot, I wasn't aiming for it...

User avatar
Xplicitly
Full Member
Full Member
Posts: 226
Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm
Location: Bronkhorstspruit

Re: Maak jou eie mes

Post by Xplicitly » Tue May 05, 2020 8:28 pm

Trompie wrote:Hi Manne

Ken iemand 3cr12 staal? Ekt stuk by ñ pel gekry om my eerste probeerslag aan te pak.

Ek kry info oor die staal maar sien nie dat iemand messe maak met dit nie. Sal ek hom genoegsaam kan verhard dat hy darem effe van edge kan hou?

Ek sal maar op die stuk staal oefen voor ek ordentelike m390 of so koop

Dankie
Martin

Sent from my LM-G810 using Tapatalk
Martin

3CR12 is wel 'n stainless steel, maar met 'n koolstof inhoud van 0.03%. Hy kan dus nie verhard word soos M390 of N690 nie. Ek sou wel voorstel dat jy jou grind werk op hom oefen. Maak 'n mes van dit, maar skip maar die verhardings gedeelte. Ek sou in elk geval lank wag voor ek M390 toe gaan.

Van waar is jy? Indien jy naby is, kan ek jou na die lockdown dalk help met 5160 of iets van die aard. Selfs N690 as ek diep genoeg grou.

Sent from my SM-G965F using Tapatalk


.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher

User avatar
Trompie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Location: Brakpan, Johannesburg

Re: Maak jou eie mes

Post by Trompie » Tue May 05, 2020 10:30 pm

Dankie Xplicitly.

Ek is van brakpan. Ek sien jys in Bronkies. Sal waardeer dankie.
Ekt eintlik 440c bestel by KMTS maar hulle het nie nou stock nie so ekt maar 2 x 440c blanks bestel.
Sal seker vrydag hier wees.

Ek sal maar my grind op die cr12 oefen soos jy se...

Sent from my LM-G810 using Tapatalk

If it heard the shot, I wasn't aiming for it...

ZKK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 466
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by ZKK » Mon May 11, 2020 3:08 pm

Wat is julle manne se opinie oor 440C?

Ek het nog net een mes met dit gemaak, en kan nog nie besluit of ek daarvan hou of nie

User avatar
Toyrsi
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 489
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Location: Kathu

Re: Maak jou eie mes

Post by Toyrsi » Mon May 11, 2020 3:35 pm

Wil ook graag weet van die 440C en L4528 staal.
Is dit n goeie staal om te gebruik.
Dankie
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen

User avatar
Xplicitly
Full Member
Full Member
Posts: 226
Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm
Location: Bronkhorstspruit

Re: Maak jou eie mes

Post by Xplicitly » Mon May 11, 2020 4:20 pm

L4528 is basies dieslefde as N690. Albei is van metaal groep 1.4528 en voldoen beide aan die EN standaard.

N690 is net meer bekend omdat dit deur Böhler vervaardig word. Ek weet nie wie maak L4528 nie, maar ek gebruik beide.

440C is baie naby aan N690, behalwe dat N690 Kobalt bevat wat nie in 440C is nie. Dus is N690 se "edge retention" beter. 440C slyp wel makliker en dit maak hom populêr as messe in die veld gebruik gaan word waar slyp 'n noodsaaklikheid is.

Sent from my SM-G965F using Tapatalk

.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher

User avatar
Toyrsi
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 489
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Location: Kathu

Re: Maak jou eie mes

Post by Toyrsi » Mon May 11, 2020 7:52 pm

Dankie.
Ek wil ook begin om messe te maak en het gekyk op KMTS se site na hulle klaar gesnyde profiele. Net vir n begin.

Sent from my SM-G960F using Tapatalk

YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen

User avatar
Xplicitly
Full Member
Full Member
Posts: 226
Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm
Location: Bronkhorstspruit

Re: Maak jou eie mes

Post by Xplicitly » Tue May 12, 2020 8:53 pm

Toyrsi wrote:Dankie.
Ek wil ook begin om messe te maak en het gekyk op KMTS se site na hulle klaar gesnyde profiele. Net vir n begin.

Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Dit is 'n goeie begin punt en kos aanvanklik nie baie nie. Ek stel altyd voor dat jy eers een of twee messe maak met die toerusting wat jy tot jou beskikking het, net om te sien of die gogga byt. Dit kan 'n belegging wees in 'n heerlike toekoms of 'n bitter duur wit olifant.

Sent from my SM-G965F using Tapatalk

.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher

User avatar
Xplicitly
Full Member
Full Member
Posts: 226
Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm
Location: Bronkhorstspruit

Re: Maak jou eie mes

Post by Xplicitly » Tue May 12, 2020 8:56 pm

Vir interessantheid, ek het vandag weer met 14C28 gewerk, en alhoewel ek baie beindruk is met hoe mooi hy poleer, hetnek vir die eerste keer slegs tot op 1000 grit met die hand geskuur voor ek buff toe is met hom. En hy het soos 'n spieël uitgekom. Om dieselfde afwerking met N690 te bekom, moet ek miniumum tot op 2000 grit gaan. Dit dui vir my daarop dat 14C28 nie so hard is nie?

Sent from my SM-G965F using Tapatalk

.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher

Post Reply

Return to “Algemeen/General”