450 Rigby

Praat hier oor die GROOT manne/Anything about the BIG boys goes here 9.3/375 and bigger
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6448
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Location: Piet Retief, Mpumulanga

Re: 450 Rigby

Post by DWB » Tue Apr 06, 2021 9:48 am

Sal hom probeer!
Noem my sommer Deon
7x57 - 9.3x62 - 404 Jeff - 450 Rigby
"All men die, but few men ever really live"

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 18376
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: 450 Rigby

Post by tripodmvr » Tue Apr 06, 2021 5:27 pm

Supacow wrote: ↑
Tue Apr 06, 2021 9:14 am
Dink Oom nie nou aan n 130 uit n 270?😉
Ek praat nie oor daardie kaliber nie ++>: . Die 7x64 sal dit lag-lag doen.

Met die penetrasievermoë van die mono's het mens 'n ligter (of dan korter) koeël nodig om genoegsame dryfmiddel in te kry asook om gat oor kop slaan te verhoed.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

Post Reply

Return to “Grootwild Kalibers/Dangerous Game Calibres”