375 Ruger Bende

Praat hier oor die GROOT manne/Anything about the BIG boys goes here 9.3/375 and bigger
Post Reply
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3391
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Location: Grunau, Namibië

Re: 375 Ruger Bende

Post by tau » Thu Apr 09, 2020 7:50 am

Pappabeer wrote:
Tue Apr 07, 2020 7:48 pm
Thanks Wouter. Hiers hy Tau...

Image
Image
Pragtig ek sien jy het nou twee stelle Alaskan Arms mounts.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.

User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 695
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Location: Modderrivier Noord kaap

Re: 375 Ruger Bende

Post by william007 » Thu Apr 09, 2020 9:48 am

Manne ek geniet my 375 Ruger. Het laas jaar 9 buffels gejag waar van 7 met die 375 Ruger pak gekry het.
Skote was van voor en van die kant af , en van hulle was op full charge front shots.
Ek ook baie happy met die Barnes TSX 300gr werk baie goed op buffels.
So ja die 375 Ruger hy doen sy ding.

User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3391
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Location: Grunau, Namibië

Re: 375 Ruger Bende

Post by tau » Thu Apr 09, 2020 10:36 am

tau wrote:
Tue Jan 08, 2019 3:40 pm
Wouter Roets wrote:William

Moet nou net om vadersnaam nie daai 450 Rigby ook gaan staan en koop in n push feed aksie nie! ;D

Groetnis
Wouter
Willem rol nie weg as hy gecharge word nie, hy staan sy man en hou sy geweer mooi regop...
Sien Willem ek sê mos :laugh: :laugh: :laugh:
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.

User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 767
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Location: Pretoria

Re: 375 Ruger Bende

Post by heywillie » Thu Jun 25, 2020 10:13 am

My swaer het 'n splinternuwe 20" Howa met 'n groen kolf by 'n winkel gekry en gekoop.
Hyt besluit die moet om my naam. Nie elke dag dat so gelukkie mens tref nie ! Baie opgewonde oor die roer

1. Stefan764 - Ruger
2. Lourens Kilian - Howa
3. Piet Breedt - Ruger
4. Piet-Skiet - Howa
5. DirtOldSix - Howa
6. SS - Howa
7. Tau - Ruger
8. Hugo V - Howa
9. SV MAD - Howa
10. Vincehond - Howa
11. atplay - Howa
12. Johan Loots Ruger african hougue.
13. Roger! - Howa
14. Phillip de Bruyn - Howa
15. Molopohunt-Ruger
16. KSV - Howa
17. F.L.A.S.H - Howa
18. Jan Nel
19. Louwrens Nel - Ruger Alaskan
20. Wes - Howa
21. Hingsding - Howa
22.Kobus vd Berg-Howa Stainless
23 Grumpy Howa houtkolf (Doen aansoek vir lisensie die week) Klaar betaal!!!
24. JohanP - Howa, Lisensie so pas goedgekeur :-)
25. Chris Swart- Howa (Moet nog vir CFR oortuig...)
26. Madfin Howa
27. Jurie Scholtz Savage Alaskan Brush hunter
28. Andy- Ruger African Hawkeye
29. Fred - Ruger African
30. Wouter Roets - Ruger Alaskan
31. Noors - Ruger Alaskan
32. GIDO - Howa
33. Quinna - Howa (wag net vir lis)
34. John -
35. Nico Jooste - Howa
36. Gerhard Strydom - Iowa
37 RodA Voere (Lis vandag ontvang
38 Konrad308 - Howa
39 Bernhardt Swart
40 Fanta300
41. Tim - Ruger M77 African
42. JJV - Howa
43. XPlicitly - Howa
44. Pappabeer - Ruger M77 Hawkeye Alaskan
45. Klein Karoo - Howa
46. Heywillie - Howa
30-06 Sako Finnbear
.22 Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
.222 Tyrol

Post Reply

Return to “Grootwild Kalibers/Dangerous Game Calibres”